Page 8 - Good News October 2017 paper
P. 8

'n  Paar  weke  gelede  het  Ras     Op die dek het Hugo sy ouers via      want God het die kind daar waar
          (Erastus)  Beukes,  'n  22-jarige    die  satellietfoon  ingelig  wat  met   hy  lê,  gehoor.'"  Haar  boodskap
          Paarliet, saam met twee vriende,     Ras gebeur het. By die huis het sy    was: "Onthou Ras, wat ook al die
          Hugo  en  Mark,  op  'n  seiljag  in   ouers intens begin bid dat God vir   noodsituasie op die boot of in die
          Singapoer  geklim.  Hulle  opdrag    Hugo en Mark sou lei om Ras te        water,  roep  na  God,  want  Hy
          was om die seiljag in Auckland,      vind. Tyd was egter besig om uit te   hoor!"
          Nieu-Seeland te gaan aflewer. Die    hardloop!
          roete  is  egter  uiters  gevaarlik                                        Hierdie boodskap is vandag nog
          weens  sterk  seestrome,  see-       Hugo en Mark was op die punt om       in  ons  lewens  ook  van  toe-
          rowers en terroriste-aktiwiteite.    moed  op  te  gee  toe  hulle  'n     passing.   Maak  nie  saak  wat  jou
                                               spikkeltjie  in  die  watermassa  noodsituasie vandag mag wees -
          Terwyl  Ras  alleen  op  die  dek    sien.  Hulle  het  besluit  om  vir   by jou werk, in jou huisgesin, jou
          besig  was  om  wasgoed  op  te      oulaas nader te gaan. Dit was Ras!    gesondheid, finansies, of huwelik
          hang, wou hy seewater skep om                                              nie. Roep na God, want Hy hoor.
          die dek af te spoel. In die proses   Ná  Ras  se  redding,  het  Hugo  in   Hy stuur ook Sy engele om ons te
          het  hy  oorboord  geval.  Sy  trane  die  gebeurtenis  as  'n  help.
          pogings om terug by die boot te      absolute  wonderwerk  beskryf
          kom  was  egter  tevergeefs  en      aangesien Ras 5 km weg was van        Kan  jy  jouself  indink  hoeveel
          geskok moes hy toekyk hoe die        waar hy moontlik oorboord geval       engele saam met Hugo en Mark in
          seiljag  in  die  verte  verdwyn.  Al   het. Ook Ras het gesê dat hy nog   hul soektog op die boot was? Ook
          wat  hy  kon  doen,  was  om  die    nooit só na God geroep het nie. Al    saam met Ras in die water? Net so
          emmer  wat  ook  oorboord  geval     het  hy  gedink  dat  hy  dalk  sou   is daar ook engele by jou terwyl jy   Ras en sy ouers, Elna en ds. Rudi
          het, om te keer en daaraan vas te    sterf, het hy in sy hart bly glo dat   hierdie artikel vandag lees, al sien   Beukes, van die EGK te Paarl
          klou om te dryf.                     God 'n wonderwerk kon doen.           jy hulle nie. Kom ons dank God
                                                                                     dat Hy hoor wanneer ons na Hom       my storm nie, maar om my oë op
          In die diepsee het Ras met sy hele   Voor  Ras  se  vertrek  het  sy  ma,   roep  en  dat  Hy  in  staat  is  om   U te hou. Ek vra dit in die Naam
          wese  na  God  uitgeroep  vir  'n    Elna,  sonder  dat  sy  geweet  het   wonderwerke  te  doen  al  lyk  en   van Jesus Christus. Amen.
          wonderwerk.  'n  Uur  en  'n  half   wat  vir  hom  voorgelê  het,  haar   voel dit soms totaal onmoontlik!
          later, het Hugo en Mark besef dat    seun aan die woorde in Genesis                                             Voordat  jy  weer  begin  bekom-
          Ras weg is. Hulle het onmiddellik    21:17 herinner: "God het die kind     Vader  God,  baie  dankie  dat  U    merd  raak  in  noodsituasies,
          teruggedraai,  wetend  dat  dit  hoor huil, en die Engel van God           nooit  sluimer  of  slaap  nie.  U  is   herinner jouself dat Hy hoor en
          bykans onmoontlik sou wees om        het uit die hemel na Hagar geroep     getrou  en  ek  prys  U  Naam  ons gebede verhoor!
          Ras in die watermassa met sterk      en  vir  haar  gesê:  'Wat  is  dit,   daarvoor.  Help  my  asseblief  - Benescke Janse van Rensburg,
          strome op te spoor.                  Hagar?  Moenie  bang  wees  nie,      vandag om nie negatief te raak in    www.benescke.co.za











                 raian Coteanu is a man  shared her life story with him.
                 with  a  mission.  He
          Tministers  in  12  prisons  "I was eight years old when my
          in  Romania  to  introduce  father left my mother for dead.
          prisoners to Christ.                 He was an alcoholic and very
                                               aggressive  when  under  the
          Once,  when  he  preached  on  influence  of  alcohol.  This
          Jesus' words "Come to Me, all  caused  severe  tension  in  our
          you  who  are  weary  and  family. He beat up my mother
          burdened, and I will give you  so  badly  that  she  could  no
          rest," this sermon pierced the  longer  care  for  her  nine  chil-
          heart  of  Julia,  a  47-year  old  dren. The children were placed
          mother who was sentenced to  in several childen's homes and
          16 years in prison. For the first  I  lost  contact  with  all  my
          time  in  her  life  she  expe-      siblings."                                                 Traian Coteanu and his Team
          rienced  peace  and  total                                                 attempts and an attempt to kill  me  of  my  depression  and
          surrender.                           "Later  I  got  married  and  had  my  own  daughter.  I  was  forgave my sins. That made all
                                               two  children.  But  then  my  arrested  and  convicted  to  16  the difference!"
          She  changed  dramatically.  husband started drinking and I  years in prison. Here I came to  Source:  Traian  Coteanu,
          Coteanu  visited  her  several  ended up being so depressed  faith and for the first time in my  Stichting  HOE,  Joel  News
          times and she opened up and  that  it  led  to  several  suicide  life I found peace. God healed  International 1048, 30 /08/2017
   3   4   5   6   7   8   9