Page 2 - Good News October 2018 paper
P. 2

n  Jesus  se  omwandelinge  jeens  Hom  was  en  wat  uit  “elke         verlam was, op 'n bed gebring…”
            tydens Sy aardse bediening het     dorp van Galiléa en Judéa en uit      (Luk  5:18).  Hierdie  groepie,  nie
          IHy groot wonderwerke gedoen.        Jerusalem”  gekom  het.  Wat  'n      deel  van  die  oorspronklike
          Een  van  die  grootste  was  seker   gehoor om toe te spreek! Hy moes     gehoor  nie,  het  vrymoedigheid
          die  genesing  van  siek  liggame.   'n positiewe boodskap bring aan       geneem  om  hulle  geloof  in
          Hierdie wonderwerke het 'n twee-     mense  wat  heeltemal  negatief       werking te stel. Hulle moes egter
          ledige uitwerking gehad: positief    ingestel  was  en  net  gekyk  het    sekere  struikelblokke  oorkom,
          of negatief.                         waar hulle Hom op 'n woord kon        maar  hullle  doen  dit  met  groot
                                               betrap  sodat  hulle  iets  kon  vind   geloof!  Vanweë  die  skare  kon
          Diegene  wat  positief  gereageer    op grond waarvan hulle Hom kon        hulle  nie  naby  Jesus  kom  nie.
          het,  wou  net  meer  en  meer  van   beskuldig. Hulle wou Hom aankla      Hulle klim toe op die dak, maak dit
          Hom  weet,  en  dus  wou  hulle      van  die  verbreking  van  die  Sab-  bo oop en laat sak hom op sy bed
          soveel  moontlik  tyd  in  Sy  Teen-  bat,  Godslastering  en  vals  ver-  tot  voor  Jesus  wat  hulle  geloof
          woordigheid  deurbring.  Hulle  kondiging van die Woord.                   geëer het. Hy sê vir die verlamde
          wou alles van Hom leer wat hulle                                           man:  “Ek  sê  vir  jou,  staan  op,
          kon. Hy is deur hulle aanvaar as               Die Getuienis               neem jou bed op en gaan na jou
          die  Messias.  Hulle  Koning  was    Maar:  “...daar  was  krag  van  die   huis toe” (Luk. 5:24).
          Hy!  Met  betrekking  tot  die  vrou   Here  om  hulle  te  genees.”  Die
          wat Sy voete gesalf het, het Jesus   Heilige  Gees  het  Hom  onder-       Die gevolg van volkome geloof in
          Sélf gesê: “Haar sondes wat baie     steun. Let op, daar was krag om       God - 'n volmaakte genesing! Let
          is,  is  vergewe,  want  sy  het  baie   hulle te genees. Dus, óók vir die   op:  Ander  mense  het  vir  hierdie
          liefgehad; maar hy vir wie weinig    mense wat Hom wou veroordeel.         man geglo, en Jesus het genees.
         vergewe is, het weinig lief” (Luk.                                          Jesus Self het gesê: “…as jy kan
         7:47).                                Die grootste kritiek teenoor Hom      glo, alle dinge is moontlik vir die
                                               kon  egter  nie  die  krag  om  te    een wat glo” (Mark. 9:23).
         Daar was egter ook diegene wat        genees, uitwis nie. Ook hulle kon
         negatief  gereageer  het,  o.a.  die   genade by God vind as hulle dit      Liewe  leser,  as  jy  hier  met  ver-
         volksleiers  wat  Hom  nie  wou       net  wou  aanneem!  Oral  waar        wagting gelees het, dan is jy nie
         aanvaar nie.                          Jesus gegaan het, was daar krag       deel van die klomp Fariseërs en
                                               om te genees - daarom het Hy dan      Skrifgeleerdes wat nié geglo het
         Negatief  of  positief,  almal  moes   ook  so  baie  genesings  gedoen.    nié. Stel jou geloof in Jesus!  Hy
         noodwendig  van  Hom  kennis  Hy was altyd gereed om blindes te             genees nóg vandag, Hy doop nóg
         neem.  In  die  verhaal  van  die     laat sien, kreupels te laat loop en   met Sy Heilige Gees, Hy los nóg
         verlamde man speel die volgende       dowes  te  laat  hoor.  Matt.  9:35   probleme  op,  Hy  antwoord  nóg
         gebeure  wat  sy  genesing  voor-     verklaar:  “En Jesus het by al die    wanneer ons Hom aanroep terwyl
         afgegaan  het  af,  terwyl  Jesus     stede en dorpe rondgegaan en in       ons in groot nood verkeer. Want
         lering gegee het.                     hulle  sinagoges  geleer  en  die     “Jesus  Christus  is  gister  en
                                               evangelie  van  die  koninkryk  vandag dieselfde en tot in ewig-
                     Die Gehoor                verkondig en elke siekte en elke      heid”  (Heb.  13:8).  En  Hy  roep:
         “En  op  een  van  dié  dae  was  Hy   kwaal  onder  die  volk  genees.”    “Kom  na  My  toe,  almal  wat  ver-
         besig om te leer; en Fariseërs en     Nou hier ook! Maar hulle wou nie.     moeid en belas is, en Ek sal julle
         wetgeleerdes  wat  gekom  het  uit    Hulle verwerp dit. Hoe tragies!       rus gee. Neem my juk op julle en     “Mens,  jou  sondes  is  jou  ver-
         elke dorp van Galiléa en Judéa en                                           leer van My, want Ek is sagmoedig    gewe”  (Luk. 5:20). Sal jy nóú kom
         uit Jerusalem, het daar gesit, en     Daar was egter wél 'n groepie wat     en nederig van hart, en julle sal    en jou lewe aan Hom toevertrou?
         daar  was  krag  van  die  Here  om   geloof in Hom geplaas het - met       rus vind vir julle siele; want my juk   Sal jy Hom nou vir vergifnis van
         hulle te genees” (Luk. 5:17).         verreikende gevolge!                  is  sag  en  my  las  is  lig”  (Matt.   sondes,  en  genesing  vir  jou
                                                                                     11:28-30).                           liggaam en siel vra? Daarvoor het
         Sy  gehoor  het  dus  hoofsaaklik                   Geloof                                                       Hy vir jou op die kruis gesterf!
         bestaan  uit  mense  wat  vyandig     “En daar het manne 'n mens wat        Vir die verlamde man het Hy gesê:    © Dr. JJ Venter













                 undreds  of  thousands  of    others  cry  out  to  ask  God  for
                 people from South Sudan       forgiveness for the violence they
          Hhave fled to the Bidi Bidi          committed  during  the  war  in
          Refugee Settlement in Uganda to      South Sudan. “Many refugees go
          escape  their  country's  ongoing    to  church  because  it's  the  only
          brutal civil war. Here victims and   likely  place  in  the  camp  where
          their  victimizers  find  healing  they can get help to recover from
          through faith in Jesus Christ.       the  trauma,”  Gabriel  Mayen,  a
                                               trauma  counsellor  at  Bidi  Bidi
          “I  can't  sleep  unless  I  keep  on   said.  “The church gives them new
          praying,” Achol Kuol, a mother of    hope, which is important to refu-
          five, told Religion News Service.    gees  and  any  person  who  has
          “I always have nightmares. In my     experienced trauma.”
          dreams I go back to my old village
          and  I  see  how  my  friends  were   South Sudan, the world's young-
          shot dead. They keep on calling      est country, broke out into a civil
          me, 'Achol! Achol! Achol!' And I     war between the Government and
          would wake up screaming.”            Opposition Forces in 2013. Since
                                               then,  millions  have  been  dis-
          Kuol  joins  many  others  who       placed  while  others  face  severe
          attend  the  open-air  churches  in   violence and starvation.
          the  camps.  There,  she  reads      Source:  Religion  News  Service,
          comforting  Scriptures  while  JNI 1096, 17 September 2018.
   1   2   3   4   5   6   7