Page 4 - Good News September 2005 paper
P. 4

‘Dankie’ en
              GRATIS BYBELS
                                                                     ‘Asseblief’ uit
               VIR DIE ARMES                                             Australië


                  ie  Bybelgenootskap  van  Suid-Afrika                   Rose le Roux skryf:
                  (BSA) gaan Bybels en Bybelgedeeltes ten
          Dbedrae van bykans R1 miljoen gratis aan                Baie dankie vir die "Goeie Nuus"-
          Kerke  en  Christelike  Organisasies  beskikbaar        koerante wat ek ontvang het. Dit
          stel.                                                   was tot groot seën vir ons.
                                                                  Ek  wil  graag  'n  versoek  rig  aan
          Hierdie besluit is tydens die Nasionale Raads-          lesers van "Goeie Nuus".
          vergadering  van  die  BSA  op  18  Aug.  2005          Ons woon in Perth, Wes-Australië
          geneem.                                                 en aanbid in die "Perth Afrikaans
          Dié Bybels en Bybelgedeeltes sal oor 'n tydperk         Reformed Church". Hier is 'n baie
          gratis  beskikbaar  gestel  word  op  voorwaarde        groot behoefte aan veral Afrikaanse Christelike leesstof en musiek. Ons beoog om vir die
          dat  dit  op  'n  verantwoordelike  wyse  versprei      Gemeente 'n biblioteek op die been te bring. Graag wil ek bereidwillige lesers versoek om
          word en nie verkoop sal word nie.                       vir ons boeke of CD's (vir volwassenes sowel as kinders), wat hulle nie meer gebruik nie,
          "Die  Bybelgenootskap  is  diep  bewus  van  die        te stuur. Alle boeke en CD's sal die eiendom van die Gemeente bly. Dit kan na die volgende
          behoefte aan Bybels in ons eie land en op ons           adres gestuur word asseblief:
          vasteland," sê ds. Gerrit Kritzinger, Uitvoerende                        Rose le Roux, 125 Roxburgh Circle, Kinross, WA 6028.
          Hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.           Baie dankie vir u  ondersteuning!
          "Daarom is ons baie dankbaar dat die Raad ons
          toelaat  om  hierdie  aantal  Bybels  en  Bybel-
          gedeeltes  gratis  aan  verdienstelike  gevalle
          beskikbaar te stel," het hy bygevoeg.
          Die  beleid  van  die  BSA  is  en  bly  steeds  om,
          getrou  aan  sy  missie,  bekostigbare  Bybels
          beskikbaar te stel. Die Genootskap streef egter         "HOEKOM VANAAND UITGAAN? Daar sal  hy  die  liggie  in  die  ou  kerkgebou  kon
          daarna om hierdie taak so effektief as moontlik         nie 'n siel wees nie." Die leraar bekyk die  raaksien.
          uit te voer. Om dié rede is daar besluit om die         reën wat teen die venster swiep. Die stem  Sonder daardie lantern sou die skip op die
          versending  van  voorraad  vanaf  een  sentrale         in sy binneste klink heeltemal redelik. Dit  rotse beland het. Met daardie ligstrale as
          punt  te  onderneem.  Hierdie  proses  het              is een van die stormagtigste nagte van die  baken,  kon  die  boot  veilig  in  die  hawe
          teweeggebring  dat  sekere  Bybels  en  Bybel-
          gedeeltes beskikbaar is vir gratis verspreiding         winter.                                        gebring word.
          onder mense wat andersins nie 'n Bybel sal kan          Tog voel hy hy moet die aanddiens gaan  Dit was 'n les vir die leraar. Toe weet hy,
          bekostig nie.                                           waarneem. Hy trek sy reënjas aan, neem  enige lig wat hy, of enige kind van God, in
          Die  eerste  organisasie  om  by  die  program  te      sy lantern en begeef hom in die swart nag.  hierdie wêreld se duisternis kan werp, sal
          baat,  is  die  Bybelgenootskap  van  Lesotho.          Die water verblind hom byna toe hy die  nooit tevergeefs wees nie.
          Agtduisend  Bybels,  ter  waarde  van  R111  200,
          gaan  binnekort  aan  hierdie  Genootskap               storm trotseer.                                [Vincent Edwards in ‘These Times’].
          geskenk word.                                           Hy strompel voort tot hy sy kerk bereik,  Geborg  deur:  Lemon  Blossom  Gastehuis,
          Bybelwerk in Lesotho bied groot uitdagings en           hoog op 'n heuwel langs die Skotse kus. Hy  Kerkstraat  4,  Potchefstroom,  Tel:  (018)
          daar  is  'n  groot  behoefte  aan  bekostigbare        maak die deur oop, plaas sy lantern op 'n  297 1137 of Sel: 082 803 3872
          Bybels. Faktore soos werkloosheid, en veral 'n          vensterbank  en  gaan  sit  en  wag  vir  die
          baie  hoë  voorkoms  van  MIV/VIGS  (feitlik  30%
          van die bevolking is MIV-positief), het ernstige        gemeente - 'n gemeente wat nooit opdaag
          ekonomiese probleme in die land tot gevolg. Dit         nie.
          beïnvloed  ook  die  Bybelgenootskap  daar.             Naderhand,  oortuig  dat  hy  alleen  gaan
          Weens 'n gebrek aan geldelike ondersteuning, is         wees, sing hy 'n gesang en kniel om te bid.
          dit nie vir dié Genootskap moontlik om Bybels           Dan, plig gedaan, sluit hy die kerkdeur en
          aan al sy mense te voorsien nie.
          Die BSA het histories 'n baie nou verbintenis met       strompel weer heuwel af.
          die Bybelgenootskap in Lesotho. 'n Groot groep          "Was dit alles net 'n verkwisting van tyd?"
          Suid-Afrikaners deel 'n gemeenskaplike taal met         wonder die leraar.
          die inwoners van Lesotho en hulle word bedien           Die  volgende  oggend  hoor  hy  'n  aan-
          deur 'n gemeenskaplike Bybelvertaling. Verder           grypende verhaal.
          het  Bybelwerk  vanuit  Suid-Afrika  gelei  tot  die
          totstandkoming  van  'n  onafhanklike  Bybel-           Die  vorige  aand  toe  die  storm  op  sy
          genootskap in Lesotho.                                  kwaaiste was, sukkel 'n vissersboot om in
          Mediavrystelling:  Mims  Turley,  Tel:  (021)  421      die  hawe  te  kom.  Die  skipper  kan  geen
          2040 of Sel: 083-255-5765                               koers bepaal in die stikdonkerte nie totdat
   1   2   3   4   5   6   7   8   9