Page 8 - Good News September 2016 paper
P. 8

omtyds voel dit vir 'n mens    nie.                                  Hom  dien  en  diegene  wat  Hom     Christene lê die bewys van God
                of alles skeefloop. Daar is 'n                                       minag. Hy is die Groot Koning vir    se  liefde  in  dit  wat  op  Golgota
          Sknellende  droogte,  die  Daarom  het  daar  godsdienstige                Wie  alle  nasies  ontsag  het;  gebeur het, toe God Sy Seun ter
          ekonomie stort in duie, misdaad      en  morele  verval  ingetree.  God    daarom  moet  Sy  volk  Hom  ook     wille van ons prysgegee het.
          en geweld neem toe.                  moes  maar  tevrede  wees  met        eer. Hulle moet nie egbreuk pleeg
                                               afskeep-offers. Die huwelik is nie    en aan mekaar ontrou wees nie.       Dit  is  nogal  waar  dat  goddelose
          Boonop tref die een ramp na die      in  ere  gehou  nie  en  deur  die    Hulle  moet  Hom  eer  met  hulle    mense  dikwels  meer  voorspoed
          ander jou in jou persoonlike lewe:   priesters  se  versuim  is  die  wet   gawes  sodat  Hy  weer  aan  hulle   geniet  as  toegewyde  gelowiges.
          'n ongeluk, siekte, die dood van 'n   van God geïgnoreer.                  materiële seëninge kan gee.          Maar dan kom 'n dag waarop die
          geliefde of vriend. Dis dan dat 'n                                                                              bordjies verhang sal word, waar-
          mens wil vra: is dit alles nog die   Die ergste van alles is dat mense     Hy kom as Regter na hulle toe. Sy    op  die  gelowiges  oorvloedige
          moeite werd? Neem God nog van        teen  God  opstandig  geraak  het.    oordeelsdag sal algehele verwer-     vreugde sal geniet.
          ons kennis? Waarom is Hy dan so      Hulle het geglo dat God verander      ping beteken vir die goddeloses,
          onregverdig  dat  goddeloses  het en dat dit vergeefse moeite is           maar  redding  en  genesing  en      Na alles dien 'n mens God tog nie
          skotvry  kom,  terwyl  gelowiges     om opreg te lewe en Hom te dien.      blydskap  soos  dié  van  bok-       net  om  daardeur  vir  jouself
          onder  die  aanslae  van  die  lewe   Daarom het hulle hul medemense       springende  kalwers  vir  diegene    voorspoed  te  koop  nie.  'n  Mens
          moet steier?                         mishandel.                            wat eerbied het vir Sy Naam.         dien  God  omdat  Hy  jou  eerste
                                                                                                                          liefgehad het.
          Dit  is  hierdie  vrae  waarmee  die   God reageer hierop deur Sy volk     Maleagi het dus ook vir ons 'n baie
          mense  in  Maleagi  se  tyd  gewor-  te  waarsku  teen  die  koers  wat    dringende  boodskap.  In  'n  tyd    Daarom  kan  ons  ook  onder
         stel  het.  As  gevolg  van  die  hulle  inslaan.  Hy  is  steeds  die      waarin  baie  mense  glo  en  selfs   teëspoed  volhard  met  die  regte
         ongunstige  verloop  van  die  liefdevolle  God.  Trouens,  dit  is         openlik beweer dat God dood is,      optrede  en  ware  toewyding  aan
         politiek, vanweë droogte en plae      juis omdat Hy nie verander het nie    dat Hy Hom nie steur aan wat op      God. Hy is die Son van Redding
         en verdrukking, het die gelowiges     dat Hy hulle nog nie uitgewis het     die aarde gebeur nie, bring hierdie   wat ook op ons skyn!
         begin  twyfel  aan  God.  Hulle  het   nie.                                 boek  perspektief.  Maleagi  wys     [Uit:  Die  Bybel  in  Praktyk  onder
         God begin minag en begin glo dat      Vir  Hom  is  daar  nog  steeds  'n   ons  op  God  se  troue  liefde,  die   redaksie van Wil Vosloo en Fika J
         hulle en hul optrede Hom nie raak     onderskeid  tussen  diegene  wat      bewys  dat  Hy  omgee.  Vir  van Rensburg, CUM, 1993].















                ertrou jy maklik iemand wat    Die bestuurder van 'n passasiers-     vir hulle wys!
                een ding sê maar 'n ander      bus stop by 'n plek waar daar vier
          Vding  doen?  Soos  byvoor-          eetplekke  is.  Hy  maak  toe  'n     Tabita, wat ook Dorkas genoem is,
          beeld  iemand  wat  Volkswagens      aankondiging:  "Volgens  beleid       is 'n goeie voorbeeld in die Nuwe
          verkoop maar self 'n Toyota ry? Of   kan  ek  nie  vir  julle  'n  eetplek   Testament. Sy het 'n Joodse en 'n
          iemand  wat  'n  "bumper  sticker"   aanbeveel  nie."  Hy  het  egter      Griekse naam gehad - heel waar-
          het  wat  'n  Christen-radiostasie   uitgeklim  en  na  'n  restourant     skynlik omdat sy bemind was en
          adverteer, maar die klanke wat uit   oorkant  die  straat  gestap.  Hy  is   oor  taal-  en  kultuurgrense  goed
          sy kar kom, is van 'n heel ander     gevolg  deur  'n  lang  ry  honger    gedoen het. Die Bybel vertel iets
          radiostasie?                         passasiers.                           van  hoe  haar  lewe  gelyk  het:    sy geglo het. Dis mos makliker om
                                                                                     "Altyd besig om goed te doen." As    oor Christenskap te práát as om
          Watter  boodskap  stuur  sulke  Ons dade stuur baie harde bood-            sy  oor  Jesus  gepraat  het,  het   dit te lééf. Maar as jy dit leef, raak
          persone uit? Waarop vertrou jy?      skappe uit. Dis ook waar van ons      mense  geluister.   Haar  dade  het   dit  soveel  makliker  om  te  praat,
          Op dit wat hulle doen of dit wat     getuienis oor Jesus Christus. As      aan  mense  die  rede  verskaf  juis omdat die mense jou vertrou!

          hulle sê? Die antwoord is eintlik    ons wil hê dat 'n mens moet glo       waarom  hulle  haar  kon  glo. Sy    [God  maak  my  dag,  Jacie  van
          eenvoudig.                           wat ons oor Hom sê, moet ons dit      was die lewende bewys van wat        Rensburg, Lux Verbi.BM, 2002].
















                k  weet  nie  waar  dit  gaan   kinders keer dat mense vloek nie.    mos nie by 'n Christen nie.
                eindig  nie.  Die  tale  wat   Iemand sê dat ons in die Vuilbek-
          Emense  darem  deesdae  eeu leef!                                          Dit pas nie om die Here, wat Sy
          praat,  sou  seker  vir  Ouma  en                                          lewe vir ons gegee het, se Naam
          Oupa in hulle graf laat omdraai.     As  jy  kyk  na  die  syfertjies  en   ydellik te gebruik nie! Ek dink ook
                                               lettertjies waarmee hulle die films   nie Jesus Christus neem daarmee
          'n  Paar  jaar  gelede  sou  ons     keur, dan is daar feitlik by almal 'n   genoeë dat Sy Naam as 'n stop-
          monde definitief met seep uitge-     L. L vir taal! Of dit nou 13, 16 of 18   woord  gebruik  word  nie.  En  tog
          was gewees het. Die norme in die     is, die L staan daar.                 hoor 'n mens dit elke dag.
          samelewing  het  nogal  ernstig
          geskuif. Vroeër sou 'n mens bloot    Die  gewildste  sê-ding  op  TV  is   Lees weer Eksodus 20:7. Maar dit     "Weet jy, daardie Naam wat jy so
          net  uit  respek  vir  'n  vrou  nie  in   definitief: "O, my God!" Dit maak   lyk nie vir my of ons meer skrik vir   gebruik,  beteken  nogal  baie  vir
          haar  teenwoordigheid  gevloek       nie saak of jy skrik nie, of verbaas   wat daar staan nie. Ons wat sê ons   my. Daardie God is my Verlosser!"
          het  nie,  maar  deesdae  vloek  die   is nie, of bly, of kwaad of wat ook   is Christene, moet weer opstaan
          vrouens net so lekker saam! Ook      al  nie...  lyk  my  dit  pas  by  alles!   wanneer mense die Here se Naam   [Uit: God maak my dag, Jacie van
          nie  die  teenwoordigheid  van  Darem  nie  by  alles  nie.  Dit  pas      misbruik.  Dalk  deur  net  te  sê:   Rensburg, Lux Verbi.BM, 2002].
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13