Page 5 - Good News April 2005 paper
P. 5
Retha van der Linde heidsnaam, maar nie ons rekeningnommer nie!
(056) 818 1739 Wat 'n geweldige skok en teleurstelling!
et minute al vir u soos Weer is ons prokureur toe, maar ons besigheid het
dae gevoel, en dae soos begin vou. September moes ons boedel oorgee.
Hjare? Vroeg in Jan. 2004 Die bank het beslag gelê op die trokke en die plot
kry ek 'n dagvaarding dat ek was weer in gedrang. Ons sou alles verloor!
ABSA byna R300 000 skuld! Na Soveel verskillende emosies het aanhoudend
'n afspraak met 'n prokureur is deur my gespoel dat ek skaars kon Bybel lees of
ons na 'n advokaat verwys. My bid. Ek het maar net soos 'n drenkeling aan God
man en ek was totaal platge- vasgeklou.
slaan! Met skok moes ons Ons moes die plot so gou as moontlik verkoop
uitvind dat ons eie seun bedrog anders sou ons dit in elk geval verloor. Vir 3
gepleeg het en my naam maande soek ons blyplek, lê duisende kilometers
gebruik het om skuld, waarvan af op soek na iets, maar sonder sukses. Op 'n dag
ek geheel en al onbewus was, was ek só moedeloos dat die gedagte by my
aan te gaan by die Bank. opgekom het om 'n einde aan my en my jong
Ek kon dit net nie glo nie! Twaalf seuntjie se lewe te maak. MAAR GOD het wéér
jaar gelede het die Here vir ons ingegryp! Hy gee aan my Gen. 26:24 "...Moenie
die plot gegee waar ons tans bang wees nie, want Ek is met jou; en Ek sal jou
woon en nou het die advokaat seën..." Ek weet toe opnuut: GOD is in beheer van
ons meegedeel dat ons alles my lewe!
gaan verloor wat ons in hierdie Die Bank skakel my man en vra of hy nie kopers vir
tydperk opgebou het. Dit was 'n die trokke het nie. 'n Week later word die trokke
harde slag! Ons was só verkoop. Toe is dit ons en die kopers van die plot.
bitter teleurgesteld in ons seun. Daar is nie 'n manier waarop ons kon omdraai
Sekere dinge het egter vir ons nadat die koopkontrak geteken is nie. Ons begin
duidelik begin word. Ek en my God egter onvoorwaardelik loof en prys en
man kon voorheen nie verstaan vertrou ons aan Hom toe. Een aand gee die Here
hoe die kind so vinnig vooruit vir my Ps. 91:7-14 en ons glo dat God ons sal
kon gaan en die duurste rygoed deurdra. Toe gebeur daar weer eens 'n wonder-
kon bekostig nie. werk! Die koop word gekanselleer en die R20 000
Ek het afskrifte gekry van oortrokke rekening wat ons by die Bank moes
sekere polisse en bankbeson- aangaan, word gedelg.
derhede van 7 jaar gelede wat in 2004 was vir ons 'n baie rowwe jaar, maar ons het
my guns kon tel. Ons het dit aan só na aan ons Skepper gekom. Ons het ondervind
die advokaat oorhandig en kon dat Hy getrou is en dat Hy waarlik die onmoontlike
toe net bid, hoop en glo! Ek het kan doen. Dien ons nie 'n groot God nie? Prys Sy
net aanhou glo dat as GOD vir Naam!
ons die plot gegee het, geen
mens of bank die plek sal kan
terugneem nie.
Ses spanningsvolle maande het
verloop. Tog het ek net aanhou
bid en glo. Op 'n dag het die
advokaat my geskakel en gesê
dat die Bank die saak teen my
teruggetrek het en my seun
aanspreeklik hou vir die skuld
wat hy aangegaan het. Die
advokaat het erken dat hy nie lig
vir ons saak gesien het nie,
maar ek het gesê ons dien 'n
God wat die onmoontlike kan
doen. Loof Sy heilige Naam!
Gedurende Junie 2004 tref 'n
tweede skok ons egter. Ons het
'n vervoeronderneming en het
trokke by 'n man aangekoop
wat homself voorgedoen het as
'n "Christen". Hy het al die
trokke se vragte gereël tussen
die Kaap en Natal. Ons uitgawes
het egter net meer en meer
geword. Op 'n stadium ontdek
ons dat 6 maande se verskul-
digde geld nooit in ons
bankrekening inbetaal is nie.
Ons makelaar sê hy sukkel om
die geld by die betrokke
maatskappye in te vorder. Ek
skakel toe self 'n maatskappy in
Durban en die bestuurder deel
my mee dat hy wel 2 maande
gelede geld oorbetaal het in ons
rekening. Nadat hy die beson-
derhede vir my deurgefaks het,
sou ek met ontsteltenis opmerk
dat dit die makelaar se
rekeningbesonderhede is - wel
dieselfde bank en ons besig-