Page 9 - Good News April 2010 paper
P. 9
Prof. Johan Malan, Middelburg voormalige Christene wat só mislei is dat hulle in hóm in Sy versoeningswerk. Dit veroorsaak dat hulle gees-
www.bibleguidance.co.za glo, het van 'n Bybelse geloof afvallig geraak en hang telik heeltemal afkoel tot op die punt dat hul geloof
Geloofsverval is 'n algemene ken- nou leerstellings van duiwels aan. vernietig word. Die Here Jesus sê: “Omdat jy lou is en
merk van die eindtyd. Die Gees van 'N GEES WAT TEKENS EN WONDERS DOEN MET DIE nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug.
die waarheid Self waarsku ons teen OOG OP GROOTSKAALSE MISLEIDING Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan
die verskerpte en verwoestende Daar is duidelike waarskuwings in die Bybel dat niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig
werking van Satan se gees van verleidende geeste van Satan die Heilige Gees sal en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie”
dwaling: “Maar die Gees sê naboots om aan mense vreemde ervarings te gee, hulle (Op. 3:16-17). Hulle is geestelik bankrot en roem net in
uitdruklik dat in die laaste tye geestelik op 'n dwaalspoor te plaas en uiteindelik die hulle rykdom.
sommige van die geloof afvallig sal Antichris en valse profeet te laat navolg en aanbid Naas verval tot hierdie toestand, is daar ook vorm-
word en verleidende geeste en (Matt. 24:11,24; 2 Kor. 11:3-4; 2 Thess. 2:7-12; Op 13:11- godsdienstige geldgieriges wat nog nooit gered was
leringe van duiwels sal aanhang” 15). Die gees van dwaling sal die Antichris verheerlik nie, maar nogtans met die Koninkryk van God identifi-
(1 Tim. 4:1). 'n Persoon moet eers in en mense oortuig om in hom te glo. Alle Christene wat seer omdat hulle eendag hemel toe wil gaan. Hulle
die ware geloof bevestig wees hulself vir hierdie verleidende geeste oopstel, bedroef beskou dan hulle rykdom as 'n seën van die Here, gee
voordat hy daarvan afvallig kan die Heilige Gees, sondig teen Hom en blus Hom uit (Ef. groot bydraes vir die kerk en verklaar hulleself gereg-
raak. Hierdie teks verwys dus na 4:30; 1 Thess. 5:19). Wanneer die Gees van genade verdig voor God. Die Here Jesus aanvaar hulle egter
Christene wat die spoor byster aanhoudend gesmaad en weerstaan word, verlaat Hy glad nie as dissipels van Hom nie: “En die Fariseërs,
raak. Die King James-vertaling sê: 'n persoon. wat geldgierig was, het ook al hierdie dinge gehoor en
“...some shall depart from the faith, DIE BYBEL WORD AS UNIEKE OPENBARING VAN Hom beskimp. En Hy het vir hulle gesê: Dit is julle wat
giving heed to seducing spirits and GOD BEVRAAGTEKEN EN VERWERP julself regverdig voor die mense, maar God ken julle
doctrines of devils” (1 Tim. 4:1). Een van die vorms van geloofsverval is die verwerping harte; want wat by die mens hoog geag word, is 'n
In hierdie vers word twee ernstige van God se Woord. Dit maak die pad oop vir allerlei gruwel voor God” (Luk. 16:14-15). Hulle rykdom en
probleme genoem: Eerstens word vreemde godsdienstige boeke waardeur die Here nie hoogmoed wat van hulle sulke gesiene mense in die
dit duidelik gestel dat mense Homself openbaar nie, omdat hulle almal die produk samelewing gemaak het, was 'n gruwel in die oë van die
toenemend in die eindtyd hulle van verleidende geeste is. Ons moet multi-godsdiens- Here. Hulle wil die beste van twee wêrelde hê, maar
geloof in die God van die Bybel én tige denke verwerp en konsekwent by die Bybel as God besef nie dat hulle 'n keuse tussen die ware God van
in Sy Woord sal versaak. Hier word se geïnspireerde en foutlose Woord bly en sorg dat ons die Bybel en Mammon (die geldgod) sal moet maak nie,
dus van gelowiges gepraat wat nie regs of links daarvan afwyk nie (Jos. 1:7-8). Die en tot 'n volle oorgawe sal moet kom om vir die wêreld,
verval. Tweedens word die rede vir psalmis het gesê: “Ek soek U met my hele hart; laat my rykdom en eer te sterf en eerder skatte in die hemel te
die wydverspreide geloofsverval nie afdwaal van U gebooie nie. Ek het U woord in my versamel.
genoem, naamlik misleiding deur hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie... Laat my 'N MENSLIKE KONINKRYK OP AARDE
Satan en sy demone. Dit is uit die wandel op die pad van U gebooie, want daarin het ek 'n 'n Moderne toring van Babel word tans deur baie kerke
konteks duidelik dat hulle deur behae” (Ps. 119:10-11,35). Die afvallige eerbiedig egter gebou, en hierdie beweging word deur die motief van
menslike tussengangers werk om nie die Woord van die Here nie, en verander dit deur sy wêreldeenheid gedryf. Die deelnemers aan hierdie
bedrieglike leerstellings te verkon- eie interpretasies én ook in nuwe vertalings wat van die projek het die Bybelse beginsel van die selfbeskik-
dig waardeur 'n Bybelse geloof oorspronklike teks afwyk. Totale geloofsverval is die kingsreg van nasies verwerp (vgl. Hand. 17:26). In die
bevraagteken en uiteindelik heel- uiteindelike gevolg hiervan: “Want ek betuig aan plek daarvan bevorder hulle d.m.v. die Ekumeniese
temal verwerp word. In 1 Tim. 4:2 elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie Beweging 'n alliansie van wêreldgodsdienste, asook
word die valse leraars as leuenaars boek hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg, dan sal op staatkundige gebied 'n wêreldregering wat die
beskryf wat 'n toegeskroeide God oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek mensdom moet verenig (godsdienstige en politieke
gewete het. Wat is die aard van die geskrywe is. En as iemand iets van die woorde van die globalisme). Die pous het al openlik gesê dat ons 'n
onbybelse leerstellings waardeur boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy wêreldregering nodig het om wêreldvraagstukke op te
die egtheid van God en Sy Woord deel wegneem uit die boek van die lewe en uit die los, en dit is seker dat ander ekumeniesgesinde
verloën word? Die volgende is die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek godsdiensleiers hom hierin sal navolg. Volgens die
mees algemene van hierdie valse geskrywe is” (Op. 22:18-19). 'n Persoon wat reeds deel Bybel sal die hoof van hierdie wêreldregering en
leerstellings: in God se Koninkryk gehad het, met sy naam in die wêreldgodsdiens die Antichris wees (Op. 13:1-4).
DIE UNIVERSELE GOD Boek van die Lewe, kan hierdie groot voorregte as Wanneer enige persoon 'n medebouer aan die
'n Leerstelling wat vandag al hoe gevolg van geestelike afvalligheid verloor. Wanneer hy moderne toring van Babel word, verwerp hy die
meer verkondig word, is dat daar die leerstellings van duiwels aanvaar, verval sy Bybelse Christendom, vat hande met ander gelowe
nie 'n Drie-enige God is wat slegs Christelike getuienis omdat hy dit verloën het. en bou saam met hulle aan 'n antichristelike nuwe
tot die Christendom beperk is nie, 'N LEWE VOLGENS MENSLIK- Vervolg op p. 10Vervolg op p. 10
maar 'n universele "God" van alle BEPAALDE REËLS EN WETTE
gelowe. Hierdie God is Jahweh vir Baie van die mense wat van die Here en Sy Woord
die Christene en Jode, Allah vir die afvallig raak, wend hulle tot menslik-bepaalde waardes
Moslems en Brahman vir die en lewensreëls. Dit is gewoonlik humanisties van aard
Hindoes. Hy het nie 'n seun nie en en dus nie op Christus se geregtigheid gebaseer nie.
het homself deur 'n groot aantal Wanneer Christene hulle hieraan skuldig maak, draai
profete geopenbaar, soos Boed- hulle die rug op 'n evangeliese lewenswyse wat net in
dha, Krisjna, Jesus en Mohammed. die Bybel gefundeer is. Hulle wyk af van die pad van die
Wanneer Christene wat vroeër in Here en verval in geestelike duisternis. Daar is tans ook
die Drie-enige God geglo het, 'n wêreldwye neiging om 'n suiwer Christelike lewens-
hierdie onbybelse godsbegrip wyse deur 'n Ou Testamentiese, wettiese lewenswyse
aanvaar, verval hulle vanuit 'n ware te vervang. Sulke mense keer na Israel se feeste,
geloof tot 'n valse geloof. Daar is sabbatsonderhouding en ander wettiese gebruike
wél sulke gevalle - ook onder terug, onder die misleidende idee dat hulle God daar-
teoloë. deur sal behaag. Hulle doen egter hierdeur afbreuk aan
'N JESUS WAT NIE GOD die kruis-evangelie van Jesus Christus en maak
OF GOD SE SEUN IS NIE, hulleself verwerplik in God se oë. Paulus sê vir sulke
MAAR SLEGS 'N PROFEET mense: “Julle wat geregverdig wil wees deur die wet, is
Dit word nou algemeen, ook in die losgemaak van Christus; julle het van die genade
Protestantse wêreld, verkondig dat verval” (Gal. 5:4).
Jesus nie maagdelik gebore is nie, DIE DWALING VAN DIE VOORSPOED-EVANGELIE
dat Hy nie God of God se Seun is Een van die groot redes waarom baie mense heeltemal
nie, dat Sy kruisdood niks met die van die geloof verval, is materialisme en geldgierig-
vergifnis van sonde te doen het nie, heid. Rykdom word dikwels deur wêreldgesindes as 'n
en dat Hy nie uit die dood opge- seën van die Here voorgehou, terwyl liefde vir geld in
staan en na die hemel opgevaar het die Bybel as 'n kanker van die siel beskryf word: “Die
nie. Hy word slegs as 'n profeet wat ryk wil word, val in versoeking en strikke en baie
beskou wat nie net met die dwase en skadelike begeerlikhede wat die mense laat
Christendom geassosieer word wegsink in verderf en ondergang. Want die geldgierig-
nie, maar ook met Islam, Boed- heid is 'n wortel van alle euwels; en omdat sommige dit
dhisme, Hindoeïsme en ander begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself
gelowe. Hierdie vreemde "Jesus" met baie smarte deurboor” (1 Tim. 6:9-10). Hulle was
wat inderdaad volgens die Bybel in dus aanvanklik in die geloof, maar het weens die
die eindtyd Sy verskyning sal maak najaag van rykdom van die geloofslewe “afgedwaal”
en deur alle gelowe aanvaar en en in Mammon se mag beland. Al was hulle in 'n
aanbid sal word (Matt. 24:4-5; Op. stadium volgelinge van Christus, verwerp Hy hulle dan
13:3-4), sal die Antichris wees. Alle omdat hulle in hulself en hulle rykdom roem, eerder as