Page 5 - Good News August 2007 paper
P. 5
KORTSLUITING!!! KIES JY VIR GEESTELIKE telik groei, want die Heilige Gees deur Jesus Christus sal julle geheel
Vervolg van p. 4 GROEI, NUWE GELOWIGE? werk in my. Ek weet nou ‘n geredde en al in die regte verhouding met
siële probleme, werksdruk en Dié verhaal van Tania B (‘n skuil- mens wil as ware dissipel van God wees, tot Sy lof en eer
stygende lewenskoste maak dit vir naam) se keuse vir geestelike groei Jesus leef. Ek kan nie meer doen (Filippense 1:9-11).
my moeilik om geestelik te groei.” is waar: Tania het álles probeer: sy wat ek wil nie. Ek leef nou in die Tania sê: “Om geestelik te groei, is
Maar eintlik lê die fout nie buite ons het dwelms gebruik, rondgeslaap, huisgesin van God in die Teen- om al hoe meer soos Jesus op te
nie. Die fout lê binne-in ons, by ons wilde partytjies bygewoon, “you woordigheid van my Vader, my tree, maak nie saak wát jou tref en
“smeltdrade” of emosies. Ons name it”. “Dit is nogal ‘n duur Redder, en die Heilige Gees.” wát jou ontstel of irriteer nie.”
foutiewe emosies veroorsaak kort- lewenstyl,” vertel sy. “Later het ek Tania is reg. Bekeerde mense moet Het jy geweet dat elke ware
sluitings in ons geestelike lewe. In nie meer geld gehad nie.” saam met ander gelowiges groei in bekering gevolg word deur die
slegte tye redeneer ons: Watter nut ‘n Geskeide prokureur het op haar reinheid en heiligmaking, in nede- begeerte om geestelik te groei en al
het dit om liefde uit te straal verlief geraak en hom oor haar en righeid en in hoop, sodat Jesus hoe sterker in jou geloof te word?
wanneer ek soveel onreg moet haar twee jong kinders ontferm. Hy Christus deur hulle lewe verheerlik En dat jou begeerte om geestelik te
verduur? In plaas daarvan dat die het haar woonstelhuur betaal en kan word. Ons moet Sy Woord groei nie uit jouself is nie? Dit is ‘n
Evangelie van vergifnis deur ons gereeld vir haar kruideniersware beter leer ken, sodat ons ander na teken dat die Heilige Gees jou nie
stroom, brand die smeltdrade uit. gekoop. Sy het baie naweke in sy Hom kan lei. Ons moet lief word vir ná jou wedergeboorte en bekering
Ons groei nie in liefde, vergewens- huis deurgebring en by hom gebed, juis omdat ons die wil van aan jou eie lot oorlaat nie. Hy het
gesindheid, hoop en geloof soos geslaap. Toe kom sy radikaal tot God wil ken. Ons lewe en gedrag ook jóú Leidsman en jóú Helper
wat God van ons verwag nie. bekering. moet deur die Heilige Gees beheer geword, die geliefde Versorger van
Hoeveel gesoute gelowiges versink “Ná my bekering,” sê sy, “het ek word - nie deur ons eie emosies en elke wedergeborene.
nie maar weer in geestelike geweet dat ek nie meer by my ou wil nie - sodat God ons kan gebruik. Dit is die Heilige Gees wat jou elke
moedeloosheid nie. Weg is die sou kon slaap nie. Ek sou die gerief “Paulus gee ‘n pragtige beskrywing dag bereid maak om die groot
blydskap in die Here, weg is die en die sekuriteit wat hy my bied, van gevorderde geestelike groei in gebod as jou lewensgebod te
geloof en die hoop. Twyfel neem die moes prysgee, want hy het ver van Efesiërs 4:13,” sê Tania. “So sal aanvaar: Jy moet die Here jou God
plek in van geestelike groei en die Here geleef. Hy het my uitgelag ons uiteindelik almal kom tot die liefhê met jou hele hart en met jou
groeiende hoop; die eens so toe ek vir hom sê God het my as Sy werklike eenheid in ons geloof en in hele siel en met jou hele verstand.
toegewyde gelowige veragter in die kind aangeneem. En dat ek saam ons kennis van die Seun van God. Dit is die grootste en eerste gebod.
geloof en begin weer terugval in met hom nie geestelik sou kon Dan sal ons, Sy kerk, soos 'n vol- En die tweede, wat hiermee gelyk
sy/haar sondige bestaan van groei nie.” groeide mens wees, so volmaak en staan, is: Jy moet jou naaste liefhê
vroeër. Tania som haar belewenis van volwasse soos Christus.” soos jouself. In hierdie twee
Vir elkeen wat in geestelike doods- bekering en wat daarop volg, só op: Hoe meer ons geestelik groei, hoe gebooie is die hele wet en die
heid verval het, sê God, soos vir die “Die mens kan nie ‘n duimnael se meer kan ons die dinge wat werklik profete saamgevat (Matt. 22:37-40).
gemeente van Sardis: Ek weet alles wit bydra tot sy/haar verlossing nie. saak maak, raaksien. Hoe ernstig Ons is nie soos stilstaande water
wat julle doen. Ek weet dat julle die Daarom sê die Bybel in 1 Petrus het Paulus nie gebid dat die ná ons bekering nie. Die drie-enige
naam het dat julle lewe, en tog is 1:18-19: Julle weet tog dat julle nie bekeerlinge van Filippi (en alle God wil hê ons geestelike lewe
julle dood. Word wakker en ver- met verganklike middele soos ander gelowiges), deur die proses moet soos 'n bruisende rivier wees
sterk wat nog by julle oorgebly het, silwer of goud losgekoop is uit julle van geestelike groei moet gaan nie: wat sterk vloei en al hoe groter
wat op die punt staan om dood te oorgeërfde sinlose bestaan nie. Ook bid ek dat julle liefde al hoe word as gevolg van die méér kennis
loop. Wat julle doen, vind Ek nie Inteendeel, julle is losgekoop met meer sal toeneem in begrip en fyn en insig, méér geloof en blydskap,
goed genoeg voor die oë van My die kosbare bloed van Christus, die aanvoeling, sodat julle die dinge sal méér liefde en kennis van God wat
God nie. Dink daaraan hoe julle die Lam wat vlekloos en sonder kan onderskei waarop dit werklik in ons invloei.
Evangelie ontvang en daarna liggaamsgebrek is. aankom. Dan sal julle op die dag Christelike Lektuurfonds
geluister het. Hou daarmee vol en “Ek het ontdek dat bekeerde mense wanneer Christus kom, onberis- Privaatsak X19, Wellington, 7654
bekeer julle (Op. 3:1-3). geestelik moet groei. Ek wíl gees- pelik en sonder blaam wees, en Tel: 021 873 6964