Page 8 - Good News August 2018 paper
P. 8

V                           daardie aand het 'n paar geharde      iets vra. Sê vir my, as jy vandag    nood by sy leermeester bekla. Hy
                   Vervolg van p. 7ervolg van p. 7
          Here toe. Intussen staan John in     drinkers  hulle  saak  met  God       sterf, weet jy of jy hemel toe gaan   vertel sy storie en sê: "Daar moet
          die  middel  van  die  pad  en  reggemaak.  Hierdie  prediker  het         of nie?" Die stomme pasiënt dop      'n ander vraag wees wat 'n dokter
          reguleer  die  verkeer  en  wonder   'n ware sielelas gehad!               net daar om, koud soos 'n kom-       vir sy pasiënte kan vra!"
          bo wonder - niemand toet nie en                                            kommer! Ou Dok is dadelik by met     Sê  sy  geestelike  leier,  "Ons  sal
          niemand  wys  tekens  of  gebruik    Voornemende sielewenners moet         die nodige hulp.                     daaraan moet werk, Dok. Maar sê
          ongure taal nie.                     natuurlik  weet  dat  die  duiwel     "Dokter," weeklaag die bewende       my,  het  jy  hom  toe  vir  Christus
                                               allerlei  struikelblokke  op  hulle   man  toe  hy  beter  voel,  "Is  ek   gewen?"
          In Florida het 'n prediker, nie baie   pad sal gooi om hulle daarvan te    regtig so siek? Sal ek nog my vrou   "In  'n  japtrap!"  antwoord  die
          groot van statuur nie, 'n buiten-    weerhou om die goeie nuus van         kan gaan groet?"                     medikus.
          gewone plan beraam. Hy het by 'n     Jesus  Christus  se  reddingskrag     Arme  Dok  voel  toe  so  ellendig   Sielelas  -  al  was  daar  'n  bietjie
          rookgevulde  kroeg  ingeloop  met ander te deel. Sulke tye moet            omdat hy sy pasiënt só ellendig      onkunde betrokke!
          terwyl die musiek oorverdowend       'n mens nie vrees vir bespotting      laat voel en hy wonder so in die
          speel. Sy oë soek toe die ou wat     of  oorbewus  wees  van  jou  eie     verbygaan hoe hy aan die familie     Die Heilige Gees sal die gewillige
          vir  hom  soos  die  wildste,  swakhede nie. 'n Kind van God is            sal verduidelik dat hy die rede is   mens  help  met  wysheid.  Liewer
          grootste, en rofste drinker lyk. Hy   tot alles in staat deur Christus wat   waarom  hulle  geliefde  hom  gewilliglik vir die Here werk met
          kyk hom in die oë en sê: "Haai jy,   hom  die  krag  gee.  Dit  het  'n    doodgeskrik  het.  Toe  hy  verdui-  die kennis wat jy besit as om, met
          dink  jy  'n  Christen  is  'n  bang   mediese  dokter  wat  graag  vir    delik  wat  hy  bedoel,  begin  albei   boeke  vol  kennis,  ontrou  en
          mens?"                               ander wou getuig, agtergekom.         beter  voel  en  die  man  slaak  'n   ongehoorsaam te wees!
          Die  groot  man  kyk  af:  "Ek  wéét                                       reuse  sug  van  verligting:  "Dank
          Christene is bangbroeke."            In dieselfde gemeente in Georgia      die Here!"                           -  God  is  op  die  Troon,    Jannie
          Sê  die  klein  prediker:  "Ek  is  'n   waar  die  Sielwennersmarathon    Die volgende Sondag kom Dok sy       Hough, Creatix Boeke, 2009.
          Christen en ek het meer ruggraat     gehou is, was 'n aantal mediese
          as jy!"                              dokters. Hulle het dikwels gehoor
          Geheel  onkant  betrap  antwoord     hoe  hul  geestelike  mentor  sy
          die  groot  man,  "Regtig?  Bewys    gemeentelede aanmoedig om by
          dit vir ons!"                        siele  betrokke  te  raak:  "Julle
          "Sien  jy  daardie  blêrkas  wat  so   professionele  mense  behoort  te
          hard speel?"                         getuig. Julle dokters behoort julle
          "Ja, natuurlik."                     getuienisse te gee. Elke gemeen-
          "Wel, as jy die moed het om die      telid  het  'n  getuienis  van  salig-
          prop uit te trek, dan klim ek bo-op   heid. Deel dit met ander."
          die snoekertafel en preek vir die
          ouens in die kroeg!"                 Na die een diens kom een van die
          "Sal jy sowaar?"                     ouer  dokters  na  hom  toe  en  sê:
          Antwoord die prediker, "Weet jy      "Ek  dink  ek  kan  iemand  vir
          wat, ek dink jy is te bang om dit te   Christus wen." Hy vryf sy hande
          doen. Jy het nie genoeg manlik-      senuweeagtig. "Ek glo ek kan vir
          heid in jou nie."                    iemand getuig. Ek kan help dat 'n
          "O, jy dink so?"                     persoon salig word." Die volgen-
          "Ja, ek weet so! Ek het tweekeer     de oggend sê hy: "Bid asseblief
          jou  ruggraat!  Ek  sal  die  prop   vir my. Vir die eerste keer gaan ek
          uittrek en nog preek ook."           vir 'n pasiënt getuig van wat die
          "Ek  sal  jou  wys  ek  is  nie  bang   Here kan doen."
          nie,"  aanvaar  die  groot  man  die
          uitdaging. "Ek sal die prop uittrek   Die oggend daarna daag een van
          om die musiek te stop."              sy  gereelde  pasiënte  op  vir  'n
                                               algemene  fisiese  ondersoek.
          Hy voeg die daad by die woord en     Terwyl hy daarna op die kant van
          'n  ysige  stilte  kom  rus  op  die   die  bed  sit  en  sy  hempsknope
          kroeggangers.  Toe  spring  die      vasmaak, verdwyn ou dok gou in
          klein prediker op die snoekertafel   sy  spreekkamer  om  sy  siele-
          en  maak  die  Bybel  oop  by  wennersnotas  te  raadpleeg.  Hy
          Johannes  3:16.  Toe  hy  begin      lees  vinnig  deur  die  moets  en
          preek,  gryp  drie  pare  hande  na   moenies  en  onthou  hoe  die
          hom om hom grond toe te bring.       prediker hulle geleer het om nie
          Teen dié tyd het iets in die groot   iemand  te  vra  of  hy  gered  of
          man  losgewoel.  Hy  gryp  'n  wedergebore  is  nie.  Mense  ver-
          snoekerstok en sê: "Los hom uit,     staan  nie  altyd  die  betekenis
          hy  is  my  pêl!  Hy  gaan  sy  preek   daarvan nie. 'n Goeie vraag om te
          klaarmaak,  al  moet  ek  die  vloer   vra, is: "As jy vandag sterf, weet jy
          met elkeen van julle opvee!"         of jy hemel toe sal gaan?"
          Die evangelis het nie 'n 300-stem
          koor  wat  'n  pragtige  uitno-      Dok  is  toe  vinnig  terug  by  sy
          digingslied  kon  sing  nie,  maar   pasiënt en sê: "Ek wil jou graag
   3   4   5   6   7   8   9