Page 9 - Good News December 2005 paper
P. 9

M Schoeman (Tel: (018) 297 1348)                 gebruik. Hy gooi nie vir ons 'n brood of 'n rol

          My verhaal handel oor God se almag en genade -  note uit die hemel uit nie, maar ons moet leer om
          nie oor sterk geloof of enigiets anders nie - en  met dankbaarheid te ontvang.
          ook oor die HOOP wat daar vir elke mens is, hoe  So  beskik  God  dat  my  seuns  lenings  by  die
          benard jou posisie ook mag lyk.                         Universiteit kry sodat hulle kan voortgaan met
          Op 6 Februarie 2004 word my man by die werk in  hul studies. Hy beskik ook 'n gastehuis vir my in
          Durban doodgeskiet. Ek bly agter met 2 seuns  Potchefstroom en dadelik het ek 'n dak oor my
          op Universiteit (PUK) en 'n 14-jarige dogter. Op  kop en 'n inkomste! (Ek het gewonder waar ek
          daardie  stadium  het  ons  reeds  finansieel  werk sou kry). Hierdie dinge word gereël deur
          swaargekry. Ons kon nie in Durban aanbly nie,  mense wat ek beswaarlik ken.
          omdat ons finansieel nie sou kon oorleef nie. Ek  Ons huis en my man  se besigheid word binne 'n
          het besef dat daar nie geld was vir die seuns om  rekordtyd verkoop. Almal is verheug en binne 3
          verder te studeer nie en my oudste was reeds  maande  na  my  man  se  dood,  verhuis  ons  na
          besig met sy derde jaar en het akademies baie  Potchefstroom. Daar lê nog egter baie lesse vir
          goed gevaar. Ek moes bitter vinnig 'n inkomste  my  voor.  Gou  besef  ons  dat  die  man  wat  die
          verdien  (wat  menslik  feitlik  onmoontlik  was,  besigheid gekoop het, 'n opperste skelm is en
          aangesien  ek  uit  die  arbeidsmark  was  vir  dat ek waarskynlik net die deposito gaan kry en
          minstens 20 jaar).                                      niks verder nie. Ook lyk dit of die verkoop van
          Nodeloos om te sê, 'n dag na my man se dood  my huis deur die mat gaan val. Ek leer in hierdie
          was ek fisies en geestelik so uitgeput dat ek die  tyd om alles in God se hande te plaas en net vas
          aand met die Bybel op my skoot gesit en net  te hou aan Dan. 10:19. God bly getrou en deur Sy
          gesê het: "Here, ek is só moeg dat ek nie krag  genade  lê  ek  nie  snags  wakker  nie,  maar  as
          het om die Bybel oop te maak nie." Tog maak ek  vrees my wil oorweldig, herhaal ek net die hele
         in elk geval die Bybel sommer maar net oop,  tyd: "God het my lief, God het my lief." Ek besef
         sien dat daar 'n versie onderstreep is en besluit  eers  later  dat  God  my  leer  om  op  niks  of
         om nét dit te lees. Die versie was Dan. 10:19:  niemand anders te vertrou as net op Hom vir ons
         "Moenie bang wees nie, jy vir wie God liefhet! Dit  elke dag se bestaan nie. As ons Sy kinders is, is
         sal goed gaan met jou. Wees sterk, wees sterk!"  dit al wat ons nodig het!
         Ek was verstom en het gewonder of dit regtig  Op een so 'n moeilike dag ('n dag van worstel,
         was wat God vir my wou sê. God is egter so  van sukkel om te los in Sy hande), lees ek weer
         getrou, Hy bevestig dit agterna 2 keer aan my  die stukkie waar God vir die Israeliete kwartels
         toe ons predikant en 'n vriendin vir my dieselfde  in die woestyn gestuur het (Num. 11:21-31). God
         versie  gee.  Dit  word  die  versie  waaraan  ek  voorsien vir Israel (600 000 mans plus vroue en
         krampagtig vashou wanneer dit voel asof alles  kinders)  van  kwartels  wat  1  meter  diep  en  'n
         om my pikswart donker is. Ek ondervind hierna  dagreis ver om die kamp gelê het, en dit in 'n
         talle kere (en nog steeds), dat God getrou bly  woestyn  waar  daar  beswaarlik  kos  is  vir  één
         aan Sy beloftes. Ek het baie gou besef dat ek en  mens!
         my kinders voor God staan met nét ons geloof  Toe besef ek meteens hoe ons God se almag
         en geen aardse sekerhede nie!                            onderskat. Israel was Sy uitverkore volk, maar
         Intussen beskik God mense in my lewe (vriende,  so  is  ek  en  my  kinders  ook  sy  uitverkorenes
         familie en wildvreemdes) om my en my kinders  deur Jesus Bloed, en daarom mag én moet ek
         se lewens weer op koers te kry. Ek reageer soos  Hom  vertrou!  God  voorsien  nou  al  'n  jaar  en
         'n robot, doen alles wat ander mense vir my sê  nege maande vir ons vier. Ek weet ook dat, soos
         om te doen. Dis vir my en die kinders verskriklik  Hy gister en vandag gesorg het, Hy ook in tye
         swaar om afhanklik te wees, om soos bedelaars  wat kom sál voorsien, want dit is wat Hy beloof
         te voel (al vra ons niks van ander nie). Ons besef  het. Ons dien waarlik 'n almagtige en genadige
         egter dat God vir ons voorsien deur mense te  Vader!
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13