Page 9 - Good News December 2015 paper
P. 9

ir baie jare het ek, soos so   Hierdie kursus het my geestelike      ek  het  ook  geleer  om  my  gees-  kanaal  vir  Hom  is.  "Maar  in  'n
                baie ander mense en veral      oë laat oopgaan. Ek het só baie       telike  wapens  (waarvan  die  groot huis is daar nie alleen voor-
          Vvroue, gely aan depressie,          geleer!                               meeste mense nie eens bewus is       werpe  van  goud  en  silwer  nie,
          selfveroordeling  en  hopeloos-                                            nie), daagliks te gebruik. Hierdie   maar ook van hout en erdewerk;
          heid.  Ek  het  soos  'n  nikswerd   Nie een persoon wat deel is van       kursus  is  oor  en  oor  die  moeite   en sommige tot eer, maar ander
          mens gevoel. Ek het elke opmer-      ons  Bybelstudiegroep,  is  meer      werd, aangesien ons in die laaste    tot  oneer.  As  iemand  hom  dus
          king  as  persoonlik  beskou  en     dieselfde nie! Die dames kan nie      dae leef en gereed moet maak vir     hiervan  deeglik  reinig,  sal  hy  'n
          toegelaat  dat  alles  my  negatief   ophou praat oor die verandering      ons  Bruidegom  wat  kom  vir  'n    voorwerp  tot  eer  wees,  geheilig
          beïnvloed.                           in hul lewens nie.                    skoon  en  vlekkelose  Bruid.  God   en  bruikbaar  vir  die  Here,
                                                                                     kan ons ook eers waarlik kragtig     toeberei  vir  elke  goeie  werk"
          Daar  was  baie  min  sonskyndae     God se liefde het vir elkeen só 'n    gebruik as ons 'n skoon en rein      (2 Tim. 2:20, 21).      - A de Beer
          en ek het dit probeer oorwin deur    werklikheid  geword!  Almal  het
          net te eet en eet en eet!            besef  hoe  belangrik  dit  is  om
                                               waarlik vry te wees en elke dag te
          Toe het ek Mount Zion Ministries     wandel onder die leiding van die
          se kursus gevolg. Ek het soveel      Heilige Gees en onder die besker-
          geleer  en  is  ook  toegerus  om    ming van Jesus Christus se Bloed
          presies te weet hoe en waar Satan    want ons stryd is beslis nie teen
          my  spesifiek  aanval  sodat  ek     vlees en bloed nie!
          oneffektief  geleef  het  en  my
          skeppingsdoel  wat  God  vir  my     "Want  ons  worstelstryd  is  nie
          beplan het, misgeloop het.           teen vlees en bloed nie, maar teen
                                               die  owerhede,  teen  die  magte,
          Tydens die kursus het ek geleer      teen  die  wêreldheersers  van  die
          hoe om my vrede te behou en om       duisternis  van  hierdie  eeu,  teen
          in  oorwinning  te  leef!  Ek  het   die  bose  geeste  in  die  lug"
          geleer dat dit maklik is om God se   (Efésiers 6:12).
          wil en plan vir my lewe uit te leef.   - Yolanda Wouda
          Ek  is  vry  van  depressie  en
          depressiepille  want  God  se                    — oOo —
          Woord is my vreugdepil vir elke
          dag!                                 Tydens hierdie kursus het ek nie
          - Chrizelda Vercueil                 slegs geleer wat bevryding behels
           vercueil@mnet.co.za                 en waarom dit nodig is nie, maar
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13