Page 8 - Good News December 2018 paper
P. 8
it was ‘n Kersnag gedurende die antwoord die Kaptein met 'n spotlag. "Dink
1939 - 1945 oorlog in die Pireneë- u nie dit het ons makkers teen die bors
Dgebergte in Frankryk. Dit het die gestuit toe hulle vanmiddag neergeskiet is
hele dag gereën, maar die aand het die nie? Nee, menslikheid besit daardie kêrels
wind opgekom en die swaar wolke nie. As hulle die kans kry, sal u sien wat
weggewaai. Die termometer het tot 'n paar hulle op Kersnag met ons gaan aanvang!"
grade onder vriespunt gedaal en helder het
die sterre op ons regiment neergeskyn "Nou ja, styg dan maar op," het die
waar ons hoog in die berge verskuil gelê Kommandant geantwoord. "Ek sal hier op
het. Behalwe vir die twee snelvuur- jou verslag wag. Alle sukses, hoor!" Binne
kanonne wat dreigend omhoog gewys het, 'n paar minute het nege vliegtuie die
sou 'n mens byna nie kon dink dat daar 'n nagtelike stilte ingeklief…
wrede oorlog aan die gang was nie! Na 'n grond. Die vlieëniers kies egter weer die lugruim,
paar oomblikke van stilte, sê Fritz rustig: Die ergste honger was reeds gestil en Fritz sonder om 'n enkele bom te los! Die Kaptein vee met
"Môre is dit Kersfees, die Fees van Vrede. was besig met sy Kerspreek. Natuurlik was sy hand oor sy oë. Nee, dit was nie 'n droom nie - hy
Ek weet dit is byna heiligskennis om hier in dit nie 'n preek soos wat 'n mens van 'n sit nog in sy kajuit en daar onder, ver onderkant
die loopgrawe daaroor te praat, maar wat kansel hoor nie, maar hy het van man tot hom, staan 'n Kersboom wat sy stralende glans
sal julle daarvan dink as ons hier 'n klein man gespreek en almal het aandagtig vriendelik versprei. Vir 'n paar oomblikke woed 'n
Kersfeesdiens hou, al is dit dan maar net geluister. Die eenvoudige boodskap het sataniese stryd hom in die Kaptein af - wraak, plig,
ter nagedagtenis aan hulle wat vanmiddag reguit na die manne se harte gegaan en oorlog teenoor menslike gevoel, Kersnag!
gesneuwel het?" menige van hulle het in stilte 'n traan
afgevee. Die verskrikte manne kruip aarselend uit hulle
Fritz was ons sersant en volgens gerugte skuilplekke en luister gespanne na die wegster-
het hy vir predikant gestudeer. Vir 'n Die Kersboom het uitdagend daar gestaan wende gedreun van die vliegtuie. Hulle kyk mekaar
oomblik het ons hom met oop monde en sy vreedsame lig oral versprei. Hoe verstom aan. Dan kyk hulle boontoe. Niemand kan
aangestaar, maar voordat ons tot verhaal primitief ook al, was dit die "simbool van verstaan wat daar gebeur het nie! Plotseling verstyf
kon kom, het hy voortgegaan: "Ons kan die Lig wat gekom het om in die duisternis hulle. "Hulle kom terug!" gil iemand, en inderhaas
maklik 'n Kersboom hier oprig. Hier staan te skyn" - selfs tot in die loopgrawe van die maak hulle aanstaltes om weer in hulle skuilplekke
genoeg dennebome. Kerse het ons ook Pireneë! terug te duik. Maar dan klink Sersant Fritz se stem
nog oor en eetgoed sal ons ook wel gebiedend deur die kamp: "Staan stil en kyk
genoeg in die hande kan kry. Kom ons "Daar kom hulle!" klink dit meteens van daarbo." Die nege vyandelike vliegtuie vlieg laag
probeer die oorlog en die gebrek aan orals op terwyl die naderende gedreun van oor die kamp in die vorm van 'n kruis, 'n kruis waar
menslikheid 'n slag vergeet. Toe, wat dink vliegtuie skielik die nagtelike stilte vriend en vyand voor moet buig! Langsamerhand
julle daarvan?" versteur. Met 'n skok het almal tot die verflou die gedruis in die verte. Onder in die kamp
werklikheid teruggekeer en uit hulle teen die hange van die Pireneë-berge kniel 'n aantal
Ons was nog nie heeltemal oor ons primitiewe Kersfeesviering is hulle wreed manne met geboë, ontblote hoofde - Kersnag het
verbasing nie - dit was so 'n ongelooflike teruggeslinger tot die werklikheid van die gewen!
voorstel wat Fritz gemaak het - en tog, oorlog! [Oorgeneem: 'n Verhaal soos deur 'n bekeerde
waarom nie? Twee minute later was ons soldaat vertel].
almal besig met allerhande take wat as Kaptein Lorentz se oë tuur onheilspellend
voorbereiding vir 'n Kersfeesviering moes oor die maanverligte berglandskap.
dien. Plotseling verstyf hy. Daar ver het hy 'n
liggie sien flikker. Dit moet die vyand wees!
Die een oomblik wou ons uitbars van die "Onnosele vyande," brom hy tussen sy
lag en die volgende oomblik was ons oë tande deur. "Julle dink seker dat ons nie op
vol trane - Kersfees in die loopgrawe hoog 'n Kersnag sal aanval nie, maar julle sal
in die Pireneë-gebergtes, 'n paar uur nadat skeef opkyk!"
23 van ons makkers gesneuwel het!
Die lig kom al nader en word al helderder.
Op die vliegveld, 32 km van ons af, was die Hy kan dit nie begryp nie! Met 'n glimlag
vyand besig om te beraadslaag: "Daardie laat hy sy vliegtuig afduik terwyl sy vingers
vervloekte regiment in die berge doen ons senuweeagtig speel met die hefboom wat
gans te veel skade aan," het die Kaptein nou binne 'n paar sekondes die dodelike
aan die Kommandant gesê. "As ons enige bom sal laat val. Plotseling verstyf sy hand
vordering wil maak, moet ons hulle eerste en outomaties ruk hy die "stuurknuppel"
van alles vernietig. Van die vier vliegtuie terug. Het hy goed gesien? Het sy oë hom
wat vanmiddag uit is, het net een nie bedrieg nie? Nee, daar staan dit
teruggekeer en die kêrels kom elke dag werklik! 'n Kersboom waarvan die ligte met
nader! Die Kommandant het geknik. "Ja, 'n boaardse glans die lug inskyn! Is dit
hulle moet vernietig word, maar weet jy, dit moontlik? Weer duik die bomwerper oor
is Kersnag. Dit stuit my eintlik teen die die kamp neer om seker te maak en druk die
bors. "Teen die bors, Kommandant?" beangste manne hulself vaster teen die