Page 3 - Good News February 2005 paper
P. 3

During  2005,  Gary,  Helen  and  Conor  will  be  moving  to  South
          Africa  to  take  up  a  position  with  Christian  Fellowship,
          Potchefstroom, (018) 293 1608.
         Their vision is:
          *  To  establish  a  Worship,  Ministry  and  Discipleship  School  in
          partnership with Christian Fellowship Church, Potchefstroom.
          * To be involved in Church planting in Zambia with the Church in
          Potch.
          * To establish teaching, training, and resources within the Church
          that would be used by the Church’s network.
          * Development of indigenous worship materials.
          *  To  develop  community  outreach  projects  in  townships,  the
          University and local schools.
          Gary, Helen and Conor Mills
         helen.garym@btopenworld.com
          Financial support:
          Gary & Helen, c/o Christian Fellowship Church
         10 Belmont Road, Belfast, BT4 2AN
         Cheques payable to: Christian Fellowship Church












          Sonder jou af en bring tyd met God deur voordat dit te laat is.
          Ongeag hoe sterk en gesond jy is, ongeag jou ouderdom, ongeag  Volgens  die  Bybel  het  God  se  volk  elke  oggend  vrywillige
          wat jy dink jy weet, sonder God gaan jy moeg en vermoeid raak.             offergawes  aan  Hom  gebring.  Hulle  het  almal  verskillende
          God word nie moeg nie en die Woord sê dat Hy krag gee aan dié  offerandes  gegee,  soos  goud,  brons,  linne,  olie  en  edelstene
          wat afgemat en vermoeid is; dat Hy dié versterk wat nie meer kan  (Eks. 35). God vra dat ons ons lewe offer in toegewyde diens aan
          nie. Dié wat op die Here wag, wat met verwagting na Hom uitsien  Hom.
          en op Hom vertrou, sal vernuwe word (Jes. 40:28-31).                       Die Bybel sê dat God bly is oor ons offers van lof (Heb. 13:15), en
          God is meer as gewillig om jou te versterk. Sorg dat jy alleen met  dat ons gebede opstyg na Hom soos welriekende offerandes.
          God verkeer wanneer jy ‘n behoefte daaraan het om versterk te  Hy wil hê dat ons elke oggend na Hom toe moet kom en sê, “Here,
          word.                                                                      hier is ek; ek wil ‘n lewende offerande wees.”
   1   2   3   4   5   6   7   8