Page 5 - Good News February 2007 paper
P. 5
Aan God ál die eer! Hy het dokter ver- kanker genees het nie. Tannie
wonders aan ons gedoen en klaar dat sy Hester van der Rheede, asook
ons kan nie swyg nie, want in n i e s o u d i e p a s t o o r s v r o u v a n
Psalm 50:15 lees ons: "…roep oorleef nie. Maranata-gemeente, Loraine
My aan in die dag van Indien wel, de Kock, is volmaak genees.
benoudheid: Ek sal jou uithelp, s o u s y Die Here het Loraine 5 jaar Catherine Marshall
en jy moet My eer." nooit weer gelede aangeraak en genees. Namate ‘n mens ouer word, word
Op Vrydag, 12 Januarie 2007, kon loop Na vele toetse het haar dokter jou liggaamsgang stadiger en jou
het Sarie Potgieter 'n beroerte- nie en haar getuig dat daar steeds geen krag minder. Maar in die
aanval gekry. Die regterkant brein sou teken van kanker is nie! geestelike lewe is juis die
teenoorgestelde waar, want die
van haar liggaam was heel- ook beska- Malie Botes Groot en magtig is God! Aan Sy moontlikheid van groei word met
temal verlam en sy kon glad nie dig wees. grootheid, mag en liefde is die jare wat verbygaan al groter.
praat nie. Haar man het haar Lidmate van die Maranata- daar geen einde nie! Die hoogtes en dieptes van die
onmiddellik na Medi-Clinic gemeente roep God aan vir 'n Mense met probleme, siekte en gees en die vurige ywer vir God is
geneem. wonderwerk. Na verloop van krisisse kan altyd na Jesus nie iets vir kinders nie.
Haar dogter het haar vrien- 3 dae ontwaak sy uit die koma, kom. Hy stel niemand teleur In die tweede deel van ‘n mens se
dinne in die helder van verstand, en groet nie. Die woorde in Jakobus leeftyd kan dit gebeur dat die
M a r a n a t a - almal met groot opgewon- 5:16(b) is die waarheid: "…bid Christen se pas van ‘n volgehoue
gemeente in denheid. Sy word 'n week later vir mekaar, sodat julle gesond stap tot ‘n vinniger draf oorslaan.
kennis gestel ontslaan. kan word. Die vurige gebed van Opgewondenheid en intense
en dadelik is Dit is net God wat sulke 'n regverdige het groot krag.” ervaring van die lewe kan
toeneem. Daar kan ‘n nuwe
almal opge- wonders kan doen! Sy loof die Daarom word daar met groot kwaliteit van vreugde wees.
roep om vir Here dat Hy haar as't ware uit toewyding gebid by die Hierdie ontwikkeling is nie van
Sarie in te die dood teruggebring het en Maranata-gemeente. omstandighede afhanklik nie. Dit
tree in gebed. beloof om Hom voortaan van Loraine de Kock (018) 293 0700 maak nie saak of ons situasie
S a t e r d a g - harte te dien in gees en in gunstig of ongunstig is nie, want
oggend het waarheid. dit word bepaal deur die
Sarie Potgieter
een van die Petro Jordaan getuig van verbintenis met dié Een wat mag
gemeente-dames haar gaan Sondagoggend, 14 Januarie, het oor omstandighede. Daar
salf met olie, hande opgelê, en se genesingsdiens. Met kom ‘n vreugde wat iets bly-
die Here met groot erns verskriklike pyn in haar rug en wends inhou, iets van die
aangeroep vir Sarie se gene- blaaie, kon sy skaars sit of ewigheid self. Dan groei die
besef by ons dat niks vandag of
sing. loop. môre met ons kan gebeur wat
Sondagoggend om 05:00 het Vol vertroue dat God haar sal daardie vreugde kan wegeem
die Saalsuster haar vriendelik genees, het sy diens toe Past. Manie & Loraine de Kock nie.
begroet met 'n "môre-môre" en gekom. Nadat sy gesalf is en
Sarie het onmiddellik gerea- daar vir haar gebid is, het sy
geer: "môre-môre". Skielik het dadelik gevoel hoe vloei daar
sy besef dat sy kon praat en strome van krag deur haar
met verwondering het sy liggaam. Na die diens het sy
uitgeroep: "Dan kan ek mos trappe geklim, baie beweeg en
loop ook!" agtergekom dat al die pyn weg
Voordat die Suster haar nog is. Alle eer aan Koning Jesus,
kon help, het sy uit die bed die pyn is steeds weg!
opgespring en die hele saal vol So het die Here die afgelope
gedans van vreugde…volmaak jaar ook vir Wilma Delport
genees! genees van inwendige kanker.
Die hospitaalpersoneel was Sy is maar 31 jaar oud en die
stomgeslaan en het haar man nuus was 'n doodstyding. Die
dadelik geskakel (al was dit net gemeente het God aangeroep
na vyf in die oggend), om hom en na 'n paar maande (en drie
van die wonderwerk te vertel! keer se opvolgtoetse) kan sy
Tannie Malie Botes se klein- getuig dat die dokters géén
dogter wat 40 jaar oud is, was teken van kanker vind nie. Aan
in 'n ernstige motorongeluk God al die eer!
betrokke. Met veelvuldige Wilma is nie die enigste
breuke en in 'n koma, het haar persoon wat die Here van