Page 4 - Good News February 2009 paper
P. 4
Die vraag word dikwels gevra: Is dit die deurbrake behaal, is ons saam bly!
moeite werd om sendelinge uit te stuur? 'n Gemeente wat gee, groei self ook
Moet ons nie eerder die geld en hulpbronne geestelik! Let op, in Fil. 4:17-18 sê Paulus
plaaslik aanwend nie? Wie die vraag vra, dat die gemeente wat gee, ook ander
verstaan nie dat Jesus Sy Kerk beveel het voordele daaruit sal trek! Dikwels kan
om die Evangelie uit te dra nie (Mt. 28:18- gemeentes wat na binne-gerig leef, en al
20)! Die Kerk bestaan nie ter wille van hul fondse net op hulself spandeer, nie ver-
homself (sy lidmate) nie. God se PLAN is staan waarom die gemeente nie geestelik
om die werk wat Hy op aarde kom doen het, groei en in getalle uitbrei nie. Hierin lê die
na Sy hemelvaart deur Sy Kerk te voltooi! geheim. Dit is vir God welgevallig wanneer
Om die Evangelie uit te dra na onbereikte gemeentes fondse spandeer om die
volke, is juis een van die redes waarom die Evangelie uit te dra! Dit is opvallend hoe
Kerk bestaan. die gelowiges in Filippi geestelik ontwikkel
Ons lees in die Bybel dat, nadat die het deur die pragtige voorbeeld wat hulle
gemeente van die Filippense die Evangelie by hul sendeling gesien het.
gehoor het, hulle dadelik vir Paulus as Paulus leer hulle om eensgesind te leef
sendeling aangeneem en in sy sending- (vgl. Fil. 1:27): Hy leer hulle dat as jy nie
werk ondersteun het. U moet let op die gefokus leef op die visie wat die gemeente
vennootskap tussen sendeling en het nie, dan verval jy in talle argumente en
gemeente wat ons in die boek Filippense struwelinge. (So berispe hy bv. ook in
vind. Die vraag is: Hoe het die gemeente se Fil. 4:2 vir Euodia en Sintige oor hulle
betrokkenheid by Paulus se sending- onderlinge stryery in die gemeente)!
uitreike hul eie gemeente geraak? Het dit Paulus het baie goed geweet dat onder-
die arm, sukkelende gemeentetjie bevoor- linge twis die gemeente uiteindelik
deel of benadeel? Dit is opvallend om te heeltemal kan verwoes.
sien hoe beide hierdie gemeente en Paulus Sendingbetrokkenheid het die gemeen-
(as sendeling) deur hierdie vennootskap telede se karakter ontwikkel: Die gemeente
bevoordeel word! Daaruit leer ons dat van Filippi het by hul sendeling wat so
gemeentes (en gelowiges) wat aan God nederig geleef het, geleer om nie selfsugtig
gehoorsaam is en die Evangelie uitdra, juis te wees nie. Hulle het geleer om hul
geestelik groei en ontwikkel! Mense wat hulpbronne met medegelowiges te deel. Al
bereid is om te doen wat God van hulle vra, was hulle baie arm, het die gelowige
groei geestelik vinniger! Wat is jou gemeentelede die bietjie geld wat hulle
benadering tot die Bybelboodskap? gehad het, bymekaargemaak en gestuur vir
LET OP: In Filippi het beide die sendende die gemeente in Jerusalem wat swaargekry
gemeente en die sendeling uit die vennoot- het (2 Kor. 8:1-4).
skap gebaat: Daar was nog vele ander Christelike
Hulle het gebid: Paulus het vir hulle gebid, waardes wat hulle by hul sendeling geleer
maar hulle het ook weer op hulle beurt vir het, bv. in nederigheid moes die een die
Paulus en sy span gebid. Hulle het dus ander hoër ag as homself (Fil. 2:3-4).
kosbare gebedsbeginsels by hul sendeling Paulus self het natuurlik ook die voorbeeld
geleer. Trouens, hulle het geleer om oor gestel (Fil. 2:5). Hy leer hulle om vir mekaar
niks besorg te wees nie, maar al hul om te gee; om heilig en onberispelik te lewe
behoeftes aan God in gebed bekend te (Fil. 2:15); om as ligdraers in die wêreld op
maak (Fil. 4:6). te tree; om alles prys te gee ter wille van
Hulle het hul sendeling finansieel versorg Christus (Fil. 3:8); om begrip en 'n fyn
(Fil. 4:15): Hulle was op 'n stadium die aanvoeling vir mekaar te toon (Fil. 1:9) en
enigste gemeente wat Paulus geldelik om in blydskap, kommervry en in
ondersteun het! Nie dat Paulus met sy gebedsafhanklikheid van Christus te leef
besondere, nederige karakter daaroor sou (Fil. 4:4-6)!
kla nie. Tog wonder 'n mens onwillekeurig 'n Gemeente wat sendingwerk onder-
wat van Antiochië se ondersteuning steun, verheerlik God: Paulus sê spesifiek
geword het? Hulle was tog die eerste dat die gemeente deur hul offervaardigheid
gemeente wat hom destyds as sendeling ook God verheerlik! Hul gawe was vir God
uitgestuur het? Dankie aan u wat getrou 'n offer met 'n lieflike geur!
bydra tot sendingwerk! U gehoorsaamheid Dit was tot God se eer toe die gemeente van
aan God is tot Sy eer! Filippi nie meer vir hulself geleef het nie,
Hulle het hul sendeling met hulpmiddele maar God verheerlik en gedien het met wat
versorg: Die gemeente van Filippi het ook hulle besit! (Ons vergeet baie keer dat dit
ander dinge wat Paulus nodig gehad het, ook tot God se eer is wanneer ons sende-
agterna vir hom gestuur. Selfs nadat hy linge ondersteun om die Evangelie na
reeds lankal weg was van die gemeente, onbereikte volke te neem).
het hulle Paulus steeds as sendeling bly Hoe lyk jou betrokkenheid by Sendingwerk
versorg! Paulus was ontsaglik dankbaar in jou gemeente? Deel jy ook in die voorreg
oor die fisiese en geldelike ondersteuning. om sendelinge te ondersteun? Getuig jy
Hulle het hul sendeling emosioneel self van die Goeie Nuus van jou verlossing
ondersteun: Terwyl Paulus daar ver in in Jesus Christus?
Rome in die tronk sit, was hulle (Artikel: ds. Willem Louw.
bekommerd oor hom. Die gemeente was Besoek www.ngkmiederpark.co.za vir
nie suinig nie, maar bereid om geld te meer inligting).
spandeer en hul leraar, Epafrodites, af te
staan en uit te stuur, nl. om Paulus daar in
Rome in die tronk (onder slegte omstan-
dighede), emosioneel te gaan versorg en te
bemoedig (vgl. Fil. 2:25, 28-30). Daaruit leer
ons dat dit Bybels korrek is dat gemeentes
hul geld en tyd spandeer om hul sende-
linge fisies en emosioneel te versorg! Nooit
mag ons dink dit is geld wat vermors word
nie! Om sendelinge fisies en emosioneel te
versorg, is Bybels korrek. Sendelinge is
deel van die Liggaam van Christus. As
hulle swaarkry, raak dit ons ook! As hulle
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur NG Kerk Miederpark, Potchefstroom