Page 11 - Good News February 2013 paper
P. 11

od is alwetend. Géén mens  3:12). Is dit nie kenmerkend van  ons is, self-loos liefhet nie! (1 Joh.  HEEN?” (Gen. 16:8).
                  kan  Hom  iets  leer  of  die optrede van die meeste mense  3:16).                                      God  wil  hê  dat  ek  my  hele
          Gmeedeel  waarvan  Hy  nie  nie?  Hulle  slegte  of  moeilike  Net soos Adam verontskuldig Kain  lewensbestaan  in  oënskou  moet
          weet of kennis dra nie. En niemand  lewensomstandighede  is  altyd  homself: “Hoe moet ek weet? Is dit  neem.  Wat  ek  vandag  is,  het
          kan enigiets vir Hom wegsteek nie,  iemand anders se skuld!                miskien  my  werk  om  hom  op  te  uitermate  baie  te  doen  met  my
          want   “…daar  is  geen  skepsel  Sou God vandag hierdie vraag aan  pas?”        (Gen. 4:9 DLB).                verlede. Dit kan goed of sleg wees,
          onsigbaar voor Hom nie, maar alles  jou en my stel: “WAAR IS JY?”,  Ja! Dit ís my en jou verantwoor-            maar dit is verby! Daaraan kan ek
          is oop en bloot voor die oë van Hom  wat sal ons antwoord wees? Waar  delikheid  om  sorg  te  dra  vir  ons  nie veel doen nie behalwe restitusie
          met  wie  ons  te  doen  het”  (Heb.  bevind  ons  ons  in  ons  geestelike  ‘broers’.  Om  verantwoordelik-    teenoor  mense  wat  ek  veronreg
          4:13).  Tóg  vra  Hy  vir  Adam:  lewenswandel?  Hoe  lyk  ons  heid vir mekaar te aanvaar. “Dra  het.               “Gaan terug na jou meesteres
          “WAAR  IS  JY?”  (Gen.  3:9).  verhouding met God? Net jy alleen  mekaar se laste en vervul so die wet  en verneder jou onder haar hande”
          Hierdie vraag impliseer baie meer  sal  hierop  kan  antwoord.  Maar  van Christus”      (Gal. 6:2).            (Gen. 16:9).
          as  net  die  kennisname  van  die  God sal wéét!                          In Die Lewende Bybel lees ons in  Hoe  moeilik  dit  ook  al  is  om  vir
          plek/lokaliteit  waar  Adam  hom  Dan  kom  God  met  'n  tweede  Rom. 15:1,2: “Die van ons wat sterk  mense te gaan sê “Ek is jammer!
          bevind. God weet presies op watter  vraag.  Dit  is  gerig  aan  Kain:  is in die geloof moet die probleme  Vergewe my!” is dit wat God van
          plek in die tuin Adam hom bevind  “WAAR  IS  JOU  BROER…?”                van ander Christene raaksien wat  ons  verwag.  Sodoende  kom  daar
          EN Hy wéét ook dat Adam weg-         (Gen.  4:9).  Hierdie  vraag  onder-  nie so sterk is nie en dit saam met  heling en herstel vir beide partye
         kruip omdat hy gesondig het. Hy  soek  ons  geestelike  welsyn,  hulle help dra. Ons mag nie net aan  en rus God se seën op ons.
         sien  Adam  se  geskonde  hart  en  gesindheid en groei. God weet alles  onsself dink en aan ons eie plesier  God  se  vraag  is  egter  tweeledig:
         gedagtes en Hy weet dus baie goed  omtrent ons verhoudingslewe met  nie. Elkeen van ons moet ook aan sy  Nie net waar ek vandaan kom nie,
         in  watter  geestestoestand  Adam  ons ‘broers’ en ‘susters’; met ons  mede-Christen  dink  en  doen  wat  maar ook waarheen ek op pad is!
         verkeer. Maar in Sy neerbuigende  medemens.  Hy  weet  hoedat  ons  hom  kan  plesier  en  sy  geloof  kan  Wat  gaan  my  eindbestemming
         goedheid besoek Hy Adam.              mekaar  “doodslaan”  met  ons  versterk.”        En  dit  behaag  God  wees?
         In plaas daarvan dat Adam hom-        woorde en dade.                       mateloos  wanneer  ‘broers’  in  Dit is uiters belangrik dat ek oor
         self voor God verootmoedig, berou  Hy  weet  ook  hoe  ons  mekaar  absolute  harmonie  met  mekaar  my lewe besin, bestek opneem en
         toon oor sy sonde sodat sy verhou-    afknou  en  “vermoor”  deur  ons  saamleef:  “Kyk,  hoe  goed  en  hoe  saam  met  Paulus  sal  uitroep:
         ding  met  God  herstel  kan  word,  liefdelose,  selfsugtige  optrede.  lieflik  is  dit  dat  broers  ook  “Maar een ding doen ek: ek maak
         reageer  hy  negatief-beskuldigend  Hoeveel  venyn  en  “moorddadig-        saamwoon! … want daar gebied die  my los van wat agter is en strek my
         op God se vraag. Hy verplaas sy  heid” dikwels in ons skuil. Ons het  HERE  die  seën,  die  lewe  tot  in  uit na wat voor is. Ek span my in om
         vrees-  en  skuldgevoelens  deur  mekaar nie werklik lief soos wat  ewigheid!”          (Ps. 33:1-3).            by die wenstreep te kom sodat ek die
         onmiddellik die blaam op God en  God van ons verlang nie. Hy beveel  Maar God is nie net gemoeid met  hemelse  prys  kan  behaal  waartoe
         sy vrou te plaas:  “Die vrou wat U  dat  ons  selfs  ons  vyande  moet  waar ek is nie. Hy wil ook by Hagar  God  my  geroep  het  in  Christus
          gegee het om by my te wees, sy het  liefhê  (Matt.  5:44,45),  terwyl  ons  w e e t :   “ … WA A R   K O M   J Y  Jesus” (Fil. 3:14 NV).
          my  van  die  boom  gegee…”  (Gen.  nie eens diegene wat die naaste aan  VANDAAN, EN WAAR GAAN JY  © Huegene Venter
   6   7   8   9   10   11   12   13