Page 2 - Good News February 2015 paper
P. 2

ie begrip “simfonie” word      reg ingestel is nie, kan dit die hele   Hoe vind ons hierdie harmonie in
                deur  die  HAT  beskryf  as:   orkes  se  eenheid  en  harmonie      gebed?  Slegs  deur  die  Heilige
          D“Veelstemmige  musiek-              belemmer. Een vals stem kan die       Gees wat Jesus Christus vir ons
          stuk vir stryk- en blaasorkes met    hele  musiekstuk  of  koorstuk  gestuur  het.  Jesus  sê:  “…maar
          verskeie  gekontrasteerde,  maar     verongeluk.                           die Trooster, die Heilige Gees, wat   Éérs moet elkeen as individu met
          verwante  bewegings…”,  asook                                              die Vader in My Naam sal stuur, Hy   God  in  harmonie  wees  in
          “Mooi  saampassende  geheel…”        In  Matt.  18:19-20  lees  ons  die   sal  julle  alles  leer  en  sal  julle   persoonlike  gebed.  Sodoende
          Die  Oxford  English  Dictionary     woorde van die Here Jesus: “As        herinner aan alles wat Ek vir julle   kom  ons  in  harmonie  met  die
          beskryf  dit  so:  “The  word  sym-  twee  van  julle  saamstem  op  die   gesê het” (Joh.14:26). En verder:    Heilige  Gees  en  met  mekaar.
          phony is derived from the Greek      aarde  oor  enige  saak  wat  hulle   “Maar wanneer Hy gekom het, die      Daarom  sê  Jesus  in  ons  teks:
          word  ‘sumphonia’  (συµφωνία),       mag vra, dit sal hulle ten deel val   Gees  van  die  waarheid,  sal  Hy   “Want  waar  twee  of  drie  in  My
          meaning “agreement or concord        van My Vader wat in die hemele is.    julle  in  die  hele  waarheid  lei...”   Naam vergader, daar is Ek in hul
          of  sound”,  “concert  of  vocal  or   Want  waar  twee  of  drie  in  My   (Joh 16:13).                        midde.”
          instrumental  music”,  and  from     Naam vergader, daar is Ek in hul
          ‘sumphonos’  (σύµφωνος),  ‘har-      midde.” Die woord “saamstem” is       Slegs húlle wat vervul is met die    Dit  beteken  nie  dat  twee  of  drie
          monious’.”                           ‘n vertaling van die Griekse woord    Heilige  Gees,  kan  in  harmonie    sommer  lukraak  ‘n  gebedjie  bid
                                               ‘sumphoneo’ (συµφωνeω), waar-         (sumphoneo)  saambid,  omdat  nie,  of  dat  een  bid  en  die  ander
          In eenvoudige taal gestel, kan ons   vandaan  ons  woord  “simfonie”       hulle  eenheid  nie  ‘n  menslik  stem maar net oppervlakkig saam
          met  reg  aanvaar  dat  die  woord   herlei  is,  soos  hierbo  bespreek.   geproduseerde  eenheid  is  nie,    nie. Of dat gelowiges, twee of drie,
          “simfonie”  dui  op  ‘n  orkes  of   Dit  beteken  dus  letterlik  “om     maar  deur  die  Heilige  Gees  is   bymekaar  kom  om  diens  te  hou
          stemme  wat  saamvloei  om  in       saam  te  klink”  (“to  sound  /  hulle  één  in  gebed.  Daarom  sê       nie.  Maar  wanneer  elke  indivi-
          pragtige  harmonie  te  wees.  As    harmonize together”), “om saam        Paulus: “...maak dan my blydskap     duele  gelowige  ‘n  lewende  ver-
          slegs maar net een instrument nie    in harmonie te kom”.                  volkome deur eensgesind te wees      houding met God het en elkeen,
                                                                                     en dieselfde liefde te hê, een van   vervul met die Heilige Gees, in Sy
                                                                                     siel, een van sin” (Fil. 2:2).       Naam  vergader,  sal  daar  ‘n
                                                                                                                          korporatiewe  salwing  wees
                                                                                     Wanneer ons harte saamgebind is      wanneer  ons  saambid.  En  dít  is
                                                                                     deur die Heilige Gees, slegs dán     effektiewe gebed! Hier moet ons
                                                                                     kan  ons  “sáámklink”  (“sound  /    onsself  afvra:  Hoe  lyk  my  per-
                                                                                     harmonize  together”).  Daarom  soonlike  gebedsverhouding  met
                                                                                     sluit Judas 1:20 hierby aan: “Maar   God? As ons só kan sáámbid, kan
                                                                                     julle,  geliefdes,  moet  julleself   ons  ook  in  harmonie  saam  aan-
                                                                                     opbou in jul allerheiligste geloof   bid, saam die vloei van die Heilige
                                                                                     en in die Heilige Gees bid.”         Gees ervaar, en saam in die teen-
                                                                                                                          woordigheid  van  God  kom.
                                                                                     Die essensie van die saak is dit:    Sodoende kan ons lewens sáám
                                                                                     Om in harmonie saam te kan bid       ‘n simfonie vir God wees. Laat ons
                                                                                     sodat God ons gebed sal hoor, is     ons dan beywer om God só wel-
                                                                                     dit  van  uiterste  belang  dat  ons   behaaglik te wees!
                                                                                     éérs  individueel  by  God  uitkom.   Dr. JJ Venter





                                                                                      “Julle moenie die wenakkers afoes nie, en ook nie die are wat bly lê, optel nie.
                                                                                      Julle moenie die wingerde ‘n tweede keer oes, of die korrels wat val, optel nie.
                                                                                      Laat dit bly vir die armes en die vreemdelinge” - Lev. 19:9-10.
                                                                                      Daar was nog altyd plek in God se hart vir hulle wat minderbevoorreg is. God
                                                                                      kan dit nie verdra dat mense van hulle waardigheid ontneem word nie. Selfs
                                                                                      al is mense deur hulle eie toedoen in ‘n slegte toestand, maak dit nie vir God
                                                                                      saak nie. Hy gee om vir hulle. Hy gee om deur mense te gebruik. Ons is
                                                                                      daardie mense.
                                                                                      Die meeste van ons het genoeg om van te leef. Ons is nie geroep om ryk te
                                                                                      word nie. Ons is geroep om te dien.  Ons doen dit wanneer ons ons besittings
                                                                                      met mense in nood deel.
                                                                                      Gebed: Here, gee my ‘n passie vir hulle wat in nood verkeer, omdat ek dankbaar
                                                                                      is vir alles wat U uit genade vir my skenk. Amen. [Uit: Pitkos vir die Pad, Annes
                                                                                      Nel, CUM, 2004].

                                                                                                         Probeer ons

                                                                                                         boerewors -

                                                                                                           die beste
                                                                                                              in die

                                                                                                         Noordweste
                                                                                                                !!!
   1   2   3   4   5   6   7