Page 8 - Good News February 2017 paper
P. 8
y was maar 'n skamele 6 my, en ek gryp my jas. Die windjie verstaan. Ek draai om en stap
jaar oud toe ek haar vir die is ysig, maar ek stap aan en haastig weg, diep ingedagte.
Seerste keer ontmoet het... probeer die rustigheid van die
strand indrink, daardie rustigheid 'n Maand of wat later, toe ek weer
Ek gaan gewoonlik strand toe wat ek so nodig het. op die strand kom, was sy nie daar
elke keer as die wêreld vir my te nie. Ek voel skuldig en skaam oor
klein begin word. Sy was besig “Hallo, meneer P,” roep sy my, wil my gedrag, en… ek het haar nogal
om 'n sandkasteel of iets te bou, jy kom speel?” “Wat het jy in gemis. Ek stap na die vakansie-
en toe sy opkyk, kyk ek in die gedagte?” Ek voel vieserig vir huis en klop aan die deur. 'n Vrou
pragtigste blou oë, so blou soos hierdie inbreuk op my gedagtes. maak oop. “Ek is Robert
die see self. “Hallo,” sê sy. “Aag, ek weet nie … Wat dink jy?” Peterson,” sê ek, “ek mis jou
“Wat van kennetjie?” vra ek half- dogtertjie vandag, en ek het
Ek antwoord met 'n knik van die sarkasties. Haar laggie weerklink gewonder waar sy is.”
kop, nou nie juis in 'n bui om oor die strand. “Ek ken nie daai
gepla te word deur 'n klein speletjie nie.” “Nou dan loop ons “O ja, meneer Peterson, kom in
dogtertjie nie. net.” Ek kyk af na die lewendige asseblief. Wendy het so baie van jaar van haar kort lewe - dit sê vir
figuurtjie, en ek kan nie help om jou gepraat. Ek is so jammer dat my iets van harmonie, dapper-
“Ek bou,” sê sy. “Ja, so sien ek. die delikate bleek gesiggie raak te ek toegelaat het dat sy jou pla. As heid en onvoorwaardelike liefde.
Wat bou jy?” Ek gee nie juis om sien nie. “Waar bly jy?” “Daar sy 'n oorlas was - dan vra ek om 'n Geskenk van 'n dogtertjie met
wat sy bou nie. “Aag, ek weet nie, anderkant,” sê sy, en beduie in die verskoning.” “Aag nee wat, sy is see-blou oë en hare die kleur van
ek voel maar net lus om in die rigting van 'n paar vakansiehuise. so 'n lewendige dogtertjie.” En die seesand - sy het my geleer
sand te speel.” skielik besef ek dat ek werklik van die geskenk van ware
Dis snaaks, dink ek - om in die bedoel wat ek sê. liefde…
Die idee trek my nogal aan, en ek winter in vakansiehuise te kom
trek my skoene uit. 'n Strand- bly … “En waar gaan jy skool?” “Wendy is verlede week dood, Hierdie ware verhaal is opge-
lopertjie vlieg verby. “Dis 'n “Ek gaan nie skool toe nie - meneer Peterson. Sy het bloed- teken deur Robert Peterson. Dit
vreugde,” sê sy. “Dis 'n wat?” “'n Mamma sê ons is met vakansie.” kanker gehad - het sy jou nie gesê het meer as 20 jaar gelede
Vreugde! Mamma sê dat 'n Sy babbel aanmekaar terwyl ons nie?” Skielik draai die wêreld om afgespeel, en dit het sy lewe
strandlopertjie vir 'n mens stap, maar my gedagtes is ver my, en ek gryp haastig na 'n stoel. onherroeplik verander. Ons kan
vreugde bring.” weg. Toe ek haar later groet, sê Ek is sprakeloos. “Sy was so lief hieruit leer dat ons tyd moet maak
Wendy dat dit 'n lekker dag was. vir hierdie strand, en toe sy vra vir mekaar, en om die lewe te
Die strandlopertjie verdwyn oor Ek glimlag vir haar - snaaks dat ons hierheen kom, kon ek nie geniet. Die lewe is so gekom-
die duin. “Tot siens, vreugde,” genoeg voel ek ook beter. nee sê nie. Sy het soveel beter en pliseerd - die gejaag, en elke dag
mompel ek vir myself, “hallo, gelukkiger gelyk. Maar die laaste se probleme en traumas kan
pyn!” Ek draai om om te loop. Drie weke later hardloop ek na my paar weke het sy baie vinnig maak dat ons fokus verloor en
Depressie het aan my geknaag - strand toe. Dinge het nou te veel agteruitgegaan.” Haar stem bewe. van die dinge wat regtig saak
my lewe was 'n gemors! vir my geraak, en ek is nie in 'n bui “Sy het iets vir jou gelos… as ek maak, vergeet.
om vir Wendy te groet nie. Ek sien dit net kan kry. Sal jy omgee om 'n
“Wat is jou naam?” Hierdie iemand op die vakansiehuis se bietjie te wag - ek soek dit net Gaan gee vir die mense in jou
dogtertjie gaan nie maklik tou stoep sit - seker Wendy se ma - en gou?” Ek knik my kop, ek soek vir lewe vir wie jy lief is, vandag 'n
opgooi nie. “Robert,” sê ek, ek voel asof ek vir haar wil skree: woorde, maar hulle ontbreek. Wat ekstra drukkie - net om te sê dat jy
“Robert Peterson.” “Ek's “Hou jou dogtertjie asseblief sê ek vir hierdie pragtige jong omgee en vir hulle lief is. Gaan
Wendy… ek is ses.” “Hallo, vandag tuis!” Ek stap vinnig, vrou? stap 'n draai in die tuin en ruik aan
Wendy.” Sy giggel. “Jy's maar Wendy haal my in. die blomme. Drink die skeppings-
snaaks,” sê sy. Ek lag, ondanks “Asseblief, nie vandag nie!” snou Sy gee vir my 'n koevert met wonder van God in, en gee aan
die donker wolk wat oor my ek haar toe, “ek wil vandag alleen “MNR. P” in groot kinderletters Hom die eer!
gemoed hang, en ek stap aan. wees!” daarop geskryf. Binne is 'n
tekening in helder kleure - 'n geel Wendy het nie toevallig op Robert
Haar giggel-laggie volg my. “Kom Sy lyk vandag onnatuurlik bleek strand, 'n blou see en 'n bruin se pad gekom nie - daar is nie so
weer, meneer P,” skree sy, “kom en uitasem. “Hoekom?” vra sy. Ek voël, en onderaan die woorde: “'n iets soos toeval nie. Sy was daar
sodat ons nog 'n gelukkige dag gaan staan, draai om na haar en Strandlopertjie om geluk te met 'n doel. Só bring die Here
kan hê!” skree: “Want my ma is dood!” En bring.” dinge op ons pad met 'n doel.
skielik wonder ek waarom ek dit Soms is dit nie lekker nie, soms
Ná 'n paar dae van onbeheerbare vir hierdie kind vertel. “O,” sê sy Ek kan die trane nie keer nie, en raak dit daar diep binne-in, waar
Boy Scouts, frustrerende saggies, “dan is dit 'n slegte dag.” my kliphart wat lankal vergeet het 'n waslap nie kan was nie, aan jou
vergaderings en 'n ou kranklike “Ja,” sê ek, “én gister, én wat dit is om lief te hê, kraak en hart. Maar sien die hand van God
moeder, het die son een oggend eergister, en … aag gaan tog net breek. Ek neem Wendy se ma in daarin, en dank Hom daar daar-
so vrolik geskyn dat ek die weg!” “Was dit seer?” Sy kan net my arms. “Ek is jammer, so bitter voor.
skottelgoedwater van my hande nie ophou nie. “Was wát seer?” jammer,” is al wat ek kan uitkry, en
afgeskud het, en vir myself sê: Ek is moedeloos, met die saam huil ons. Ek bid vir jou 'n strandlopertjie-
“Robert, jy het 'n strandlopertjie dogtertjie en met myself. “Toe sy dag toe!
nodig.” dood is?” “Natuurlik was dit Daardie kosbare prentjie is
seer!” kap ek terug, sonder om die geraam, en hang in my studeer- [Uit: Shrink-stories, Eugene
Die heerlike soutseelug wag vir bedoeling agter haar vraag te kamer. Ses woorde - een vir elke Kemp, Naledi, 2009].