Page 2 - Good News February 2019 paper
P. 2
Die Busbestuurder
Die Busbestuurder
Die Busbestuurder
Die Busbestuurder
n my kinderdae het ons plaaskinders die hele
week soggens en smiddae per skoolbus die pad
Ina 'n klein plaasskooltjie, ongeveer 20 km vanaf
ons huis, afgelê. Toe ons later in die hoërskool was,
moes ons steeds elke dag met dieselfde bus nog
verder ry om by die hoërskool op die dorp te kom. Dit
was 'n verdere 25 km. Daar was 'n paar skoolbusse
wat vanuit verskillende rigtings gekom het.
Plaaskinders kon om hierdie rede nie aan na-
skoolse aktiwiteite, soos skolesport, deelneem nie.
Die koshuiskinders kon wel en ons ander kon darem
daagliks by die skool uitkom. As 'n mens op die
reguitpad gery het, was die afstand van ons pad
skool toe ongeveer 25 km vanaf die laerskool, maar
aangesien die bus baie roetes moes ry om al die aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om
kinders op en af te laai, het dit baie tyd in beslag kinders van God te word, aan hulle wat in Sy Naam
geneem. Ons moes dus baie vroeg opstaan en het glo; wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of
eers laatmiddag by ons huise aangekom. uit die wil van 'n man nie, maar uit God gebore is”
(Johannes 1:12-13).
Oom Jorrie Jordaan was ons busbestuurder. Wat my
altyd opgeval het, was hoe versigtig en behendig hy Om Hom aan te neem, beteken om Hom te ontvang in
die bus hanteer het. Die groot stuurwiel van die bus jou lewe en dan ook jóú lewe aan Hóm oor te gee. Hy
het hy altyd met albei hande stewig vasgehou. het immers op die kruis vir elke mens gesterf. Dus
ook vir jou. Hy het met Sy bloed - die volmaakte offer
Op 'n bepaalde dag het ons nog rustig gery toe die voor God - vir elke mens se sonde, siekte en smarte
linkervoorwiel met 'n groot slag bars! Binne betaal! Wat elke mens met hierdie geweldige,
oomblikke het die bus skielik op die skuinste van die onbeskryflike offergawe maak, is sy eie keuse.
pad se skouer afgegly. Met oom Jorrie se stewige
greep op die stuurwiel het hy egter die bus met albei Op die kruis het Jesus uitgeroep: Tetelestai! “Dit is
sy hande reguit gehou al langs die grondpad en die volbring!” “Dit is voltooi!” Die prys is volmaak
bus veilig tot stilstand gebring. betaal! Daar kan niks bygevoeg word nie, en daar
kan ook niks daarvan weggeneem word nie.
Toe ons almal uitklim, het ons gesien hoedat ons van
rampspoed gered is. 'n Hele bus vol kinders! Wat Kom jy nou na Jesus toe, want Hy het jou uitgenooi:
kon die gevolge gewees het! Een outjie het “Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en
opgemerk: “Oom Jorrie het hom darem baie mooi Ek sal julle rus gee. Neem My juk op julle en leer van
vasgehou!” My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en
julle sal rus vind vir julle siele; want My juk is sag en
Op ons lewenspad kom daar ook baie rampspoede. My las is lig” (Matt. 11:28-30).
Alle soorte, 'n wye verskeidenheid. Daarom moet
ons elke dag ons lewens aan ons Groot Bus- Kies Hom vandag as jou Redder en maak Hom jou
bestuurder, Jesus Christus, toevertrou. Hy sal ons “Busbestuurder!” Jesus sal elke bus van elkeen van
bus veilig bewaar op ons lewenspad. God se kinders baie behendig en veilig bestuur tot
die einde van elkeen se lewe. Dit is ons keuse om
Jesus vertel die gelykenis van die goeie herder en onsself aan Hom toe te vertrou!
verwys daarmee na Homself: “En wanneer hy sy eie
skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die © Dr. J J Venter
skape volg hom, omdat hulle sy stem ken”
(Johannes 10:4). En ook: “My skape luister na My
stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My. En Ek gee
hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan
tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit My hand
ruk nie” (Johannes 10:27-28).
"Ek gee julle 'n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê.
Ken jý Jesus? Gee jou lewe aan Hom oor dat Hy ook Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle
jóú “Busbestuurder” kan wees! Hy red nie net van mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is"
lewensrampspoede nie, maar Hy red in die eerste (Johannes 13:34-35).
plek elke mens wat wil, van die ewige dood - die hel - Toe Jesus op die vooraand van Sy lyding staan, gee Hy aan
deur ons kinders van God te maak. Dit verkry ons nie
deur natuurlike geboorte of outomaties nie. Ons Sy dissipels 'n baie belangrike boodskap. Die wêreld sal
moet Hom daarvoor vra in gebed en Hom aanneem slegs weet dat hulle Sy volgelinge is as hulle mekaar en
as ons Redder en Saligmaker. ander liefhet. Nee, dis nie 'n "liefde vir jouself" nie. Die
daadkrag van die Kerk van Christus lê daarin dat die Here
Hy sê vir elke mens: “Maar almal wat Hom
Jesus se liefde onder mense sigbaar is.
Hoe lyk Sy liefde? Dit word aan die begin van Johannes 13
deur die simboliese daad van voetewas geïllustreer. Waar
die Kerk voor sondaars buig en hulle dien, sal die wêreld
weet dat ons Sy volgelinge is.
Gebed: Liefdevolle Vader, maak my vandag 'n simbool van
U liefde in die wêreld, sodat my lewe 'n boodskap teenoor
almal sal wees.
- Pitkos vir die Pad, Annes Nel, CUM, 2004.