Page 8 - Good News February 2019 paper
P. 8
á sanger Jan de Wet se motor was afgeskryf! trauma waardeur hulle moet werk. Les 3: Jy kan bewus word van die
ernstige motorongeluk in krag van Jesus se Naam.
NNamibië, het hy met die "Met moeite het ons huisgesin uit Les 1: Swaarkry is deel van die In Spreuke 18:10 lees ons: "Die
vraag geworstel waarom God dit die motor geklim. Ons was styf en lewe. Naam van die Here is 'n sterk ves-
nie verhoed het nie. seer, maar nie een is ernstig Jesus sê in Johannes 16:33: "In ting; die regverdige vind daar
beseer nie. Waar ek langs die die wêreld sal julle dit moeilik hê; skuiling." In swaar tye beleef ons
Waarom gebeur slegte dinge? motor gestaan het met die wiele maar hou moed: Ek het die wêreld die krag van Sy Naam. Toe ons
wat steeds draai, het dit tot my klaar oorwin". Slegte dinge van die brug afry, het ons hele
In sy worsteling het Jan vyf lesse deurgedring dat nie een van ons gebeur, maar Jesus gee aan ons gesin geskree: "Jesus, Jesus,
geleer op sy reis tot aanvaarding. dood is nie. Ek was dankbaar en die outoriteit om dit te oorwin. En help!" Hy hét ons gedra en
het God geprys. Hierna het ek Hy maak ons sterk te midde van beskerm!
"Ons was op pad om vakansie te besef dat ek 'n tweede kans gegun die stryd.
hou op my swaer se plaas in is om God se Woord te verkondig. Les 4: Jy kry nuwe fokus.
Namibië. In die laaste gedeelte Ek was baie opgewonde daaroor. Les 2: Jy kan God se grootheid In daardie oomblik toe ons langs
van ons 1300-kilometer-lange beleef. die motor staan en ek die kar
roete moes ons op 'n stukkie "Dit is egter toe dat die vraag my Stormtye in ons lewens skep 'n afskryf, het ek meer as ooit besef
grondpad tot by die plaas ry. 'n tref: As God ons dan so bonatuur- geleentheid waar ons God se dat ek in my lewe wil fokus om
Motor het van voor af verby ons lik in die ongeluk kon beskerm, grootheid kan beleef. In Johannes weg te stap van die onbelangrike
gery wat baie stof veroorsaak waarom het Hy dit in die eerste 9:2-3 vra Jesus se dissipels vir dinge wat soms my tyd beroof
het. Toe die stof effens gaan lê, plek toegelaat? Was dit weens Hom waarom 'n spesifieke man sodat ek eerder aandag kan gee
was daar meteens 'n donkiekar sonde of iets in ons lewens wat blind was. Was dit weens sy ouers aan dít wat werklik van belang is.
reg voor ons in die pad! Ek het nie reg is voor God nie? se sonde? Jesus antwoord hulle
uitgeswaai en nie besef dat ons egter: "Nee, dit is nie hierdie man Les 5: Nou kan ons ander mense
op 'n draai met 'n enkelbrug was "In my worstelstryd met hierdie of sy ouers wat sonde gedoen het help.
nie. Ons is oor die brug se reling vrae het ek vyf belangrike lewens- nie. Hy is blind, want God wil hom Omdat ek self deur 'n diep
en die motor het op sy dak bo-op lesse geleer wat van waarde kan gebruik om vir die mense te wys worstelstryd gegaan het, kan ek
'n rots in die droë Namibiese wees vir enigiemand wat dalk wat God kan doen" (Die Bybel vir ander mense met meer empatie
rivierloop te lande gekom. Die tans sukkel om sin te maak uit almal). en wysheid ondersteun."
y die Hoërskool Driehoek, week geworstel oor wat hy vir gebid... Familielede wat vir "Ek sê vandag vir julle almal wat
Vanderbijlpark het iemand almal moes sê. Hóé kon hy hulle mekaar kwaad was en jare nie met so diep geraak is deur Vrydag se
Bhierdie skrywe geplaas: bemoedig as hyself oor alles mekaar gepraat het nie, het arms tragedie dieselfde: Kyk om jou
gewonder en vrae gehad het? om mekaar geslaan en saam rond... Hierdie tragedie se
"Nadenke gee weer 'n bietjie 'n Maar die aand voor die begrafnis gehuil.... Mense wat jy as vyande uitvloei het veroorsaak dat
ander perspektief op alles. toe praat die Here met hom... En beskou het, het bakke en bakke mense verenig kon word... Swart
daardie dag het die boodskap kos aangedra.... en wit het saamgebid... Alle rasse
WAAROM HET HIERDIE werklik 'n geweldige impak op die het boodskappe gestuur... Die
TRAGEDIE GEBEUR? mense gehad. "Mense wat jy as onbekendes sku gemeenskap is saamgebind...
aangekyk en behandel het, het Mense het ongelooflik na mekaar
"Na aanleiding van kommentaar Hy vra toe vir die gemeente die skielik geliefde vriende geword uitgereik… Hulp is aangebied...
wat ek op ons blad gelees het, wil vraag... Waarom... Waarom?? Dit wat alles gegee het wat jy nodig
ek graag die dame se vraag was die enigste vraag wat almal gehad het… "Dan sê ek vir julle die Here het
beantwoord. Sy wou weet waar- gevra het. Waarom het die hierdie vreeslike tragedie in 'n
om so 'n tragedie gebeur het. En mamma hierdie dogtertjie 9 "Geharde sondaars het God aan- groot getuienis omskep. Hierdie
in alle eerlikheid weet ons dat maande gedra om haar net 'n paar geroep… ontslape kinders het nie net hulle
daar sekere dinge is wat ons nie dae na geboorte te verloor? Wat skool en gemeenskap saam-
kan verklaar nie. Selfs die Woord was die doel van hierdie dogtertjie "Hierdie dogtertjie se doel om gebind nie... Hulle het die hele
sê daar is dinge wat ons nie nou se lewe? Wat was die nut van haar gebore te word, was om mense land teruggeruk na samesyn...
weet of kan verklaar nie... Ek wil kortstondige lewetjie? bymekaar uit te bring.... Om Hulle het ons oë oopgemaak dat
egter iets met julle deel wat dalk gebroke verhoudings te herstel... ons almal ander mense sien as
meer duidelikheid en perspektief "En toe sê hy: 'Kyk vanoggend om Haar werk op aarde was voltooi en mense wat almal deur God
sal gee. julle rond.' God het haar Self kom haal. geskape is… Hulle wat nou weg
is, was nie net gewone skool-
Jare gelede moes my man 'n "Mense wat in geen jare gebid het "Sy het méér vir God gedoen in kinders nie... Hulle het 'n hoër
begrafnis waarneem van 'n paar- nie, het werklik die afgelope week haar kort lewetjie as wat baie van roeping gehad."
weke-oue babatjie. Hy het 'n hele op hulle knieë neergesak en ons in 'n volle leeftyd doen! - Georgie.