Page 2 - Good News January 2005 paper
P. 2
'n Onbekende jaar lê voor my
en wat dit inhou, weet ek nie.
Wat daar wag van smart of
vreugde is nou nog net bekend
by God die Vader. Daaroor
bekommer ek my nie nou nie,
maar laat dit in Sy sorg en
liefde.
n die boek Genesis lees ons Abraham: "Neem jou seun, jou
van die aartsvader Abraham, enigste, wat jy liefhet, Isak, en Al sou daar siekte wees of
Ien hoe hy gewag het op die gaan na die land Moría en offer sonskyn, al sou dit voorspoed
geboorte van sy seun, Isak. Hy hom daar as brandoffer op een wees of swaarkry, al sou ek
was reeds honderd jaar oud toe van die berge wat Ek jou sal volop vriende hê of in
sy seun gebore is. Hoe lank het aanwys" (Gen. 22:2). Hierdie eensaamheid my pad moet
hy en Sara vir hierdie wonderlike seun van die belofte, vir wie hulle loop, vertrou ek op die Here se
geleentheid gewag! Baie so lank gewag het? Vir wie hulle beloftes en aan Sy hand gaan
geloofstoetse sou op hulle wag so ontsettend baie lief was? Ja, ek die toekoms in.
vóór hierdie gebeurtenis, met God vra die hoogste offer.
baie skadelike nagevolge "Enigste" in Hebreeus is Al sou die son bedags nie skyn
(Ismael). Wie sou kon dink dat 'n "Yachid". Enigste. Enigste kind.
mens nog op hierdie ouderdom Kosbare lewe. Dit beskryf nie of daar geen ster te sien
'n kind in die lewe kon bring? Dit Abraham se unieke lieflingskind. wees in die nag, sal ek nie bang
is wat Sara self gedink het, want Wonderkind. Sag. 12:10 beskryf wees vir die donker nie, want
die gedagte daaraan het haar laat hoe Israel eendag gaan ween oor die Here self is vir my lig en
lag. Net so het Abraham ook hulle Messias wat hulle lewe. Al sou die aardse lig dan
gelag oor hierdie vreemde gekruisig het - soos oor 'n dowwer word, is daar in Sy
gedagte. Maar God het Abram "Yachid". God se Seun is Sy nabyheid altyd Lig!
(Verhoogde vader) se naam "Yachid". Sy Enigste wat Hy
verander na Abraham (Vader van liefhet. Op dieselfde berg waar
'n menigte) en Sarai (Prinses) na Abraham sy seun moes offer, het
Sara (Die Prinses of Koningin). God ook Sý Seun geoffer vir ons
Voortaan sou Abraham vir almal sondes. In Joh. 3:16 staan daar:
waar hy kom, vir etlike jare, moes "Want so lief het God die wêreld
sê: "My naam is Vader van 'n gehad, dat Hy Sy eniggebore
Menigte", terwyl hy nie eers 'n eie Seun (Hebreeuse Bybel:
kind gehad het nie! Vir jare sou "Yachid") gegee het, sodat
Sara onthou sy is 'n koningin elkeen wat in Hom glo, nie
(van nasies) terwyl haar seun verlore mag gaan nie, maar die
nog nie gebore was nie! Tog het ewige lewe kan hê." Sy naam is
God hulle nie vergeet nie en Sy Jesus, wat beteken: "Yahweh is
belofte gestand gedoen. Hy Redder". Hy sê: "Ek is die weg en
skenk aan hulle 'n wonderkind. die waarheid en die lewe;
Hy was hulle lieflingseun. Hulle Niemand kom na die Vader
het hom Isak genoem wat "gelag" behalwe deur My nie" (Joh. 14:6).
beteken, nie omdat hulle gelag Het u al God se Enigste wat Hy
het nie, maar omdat hy soveel liefhet, aanvaar as u Persoonlike
vreugde in hulle lewens gebring Saligmaker? Het u Hom al in u
het. Nadat die seun 'n jongman hart ingenooi? Dit was Sy
geword het, sê God aan hoogste offer vir jou en vir my!