Page 5 - Good News January 2008 paper
P. 5
Sarie Theron
Sarie Theron
018 294 7991 of 072 752 3697
018 294 7991 of 072 752 3697
yrgyzstan is geleë in
Sentraal-Asië, tussen baie
Khoë berge, die trots van
die Kyrgyz. Hierdie berge is 'n
groot deel van die jaar bedek met
sneeu. Temperature wissel van
ver onder vriespunt tot 47° C in
die somer. Water vir alledaagse
gebruik is nie afkomstig van reën
soos ons dit ken nie, maar van
die sneeu wat deurentyd smelt. Sarie en Kobus Theron
Dit op sigself, maak die lewe daar
alreeds moeilik. sou kon doen, moes ek eers uitvind dat my Koning
Die mense is baie, baie arm, maar sáám met my in hierdie "ding" was, anders sou ek
ten spyte van hulle armoede, is nie hierdie stap kon neem om te bedank nie. Nadat
hulle uiters gasvry, vriendelik en Hy op verskillende maniere op één dag met my
ontvang vriendskap baie goed, gepraat het en dit ook bevestig het met R2 000 (ons
veral op die platteland. Hulle bly heel eerste "ondersteuninggeldjies" wat ons
egter nog wantrouig oor dinge ontvang het), het ek gewéét dat ons nie alleen
wat nie in hul kultuur bestaan nie. hierdie paadjie sou loop nie! Hy was in beheer en dit
'n Groot deel van die mense is was Sy stryd en nie myne nie. So het ons die pad in
geletterd. Die Kyrgyz is leergierig geloof begin stap. Dit was nie maklik nie, maar dit
en lees graag. Hulle lewe baie was 'n ondervinding wat ek vir niks ooit sou wou
primitief en mense kom klaar met verruil nie!
net die nodigste. Letterlik alles In die eerste plek moes ek eers léér Engels praat,
word gebruik. Hulle huise is want hier op die platteland van Noordwes het ek
gewoonlik klein, sonder bad- nooit die geleentheid gehad om hierin vaardig te
kamer, toilet of lopende water. In raak nie. Ons was deel van 'n span van ongeveer 10-
die stede is groter en geriefliker 12 gesinne, wat bestaan het uit talle nasionaliteite.
huise, wat die lewe effens ver- Dit was dan ook hier waar ek sou leer om die Woord
westers. in Engels te bedien.
Christenmeisies daar het één Die lewe in Osh was vir ons makliker as vir die
groot probleem. Hulle het drome deursnee Kyrgyz, aangesien ons bevoorreg was om
en begeertes, maar die kans dat in 'n ten volle toegeruste woonstel met 'n badkamer,
hulle gelowige mans kan kry, is geyser vir warm water, en 'n toilet te woon. Ons het
skraal, aangesien mans oor die selfs 'n TV gehad. Wat kos betref, het ons alles gehad
algemeen moeiliker tot geloof wat ons in SA kan kry, behalwe vir heerlike sagte
kom en hulle baie kultuur- V
Vervolg op p. 6ervolg op p. 6
gebonde is. Die moontlikheid van
die ontvoering van meisies (16
jaar oud) as bruide, laat hulle
drome dikwels in skerwe eindig.
Dit moet gedwee aanvaar word,
anders word hulle deur die hele
samelewing verwerp.
Die mense voer 'n rustige be-
staan en het 'n "kuierkultuur" van
op die grond sit rondom tee en
brood. Hulle neem nie maklik
besluite nie, maar oorweeg en
heroorweeg sake. Wanneer jy
uiteindelik hulle vertroue gewen
het, kan jy 'n pad met hulle stap.
Ons was vir 'n volle twee jaar in
Kyrgyzstan, nie omdat ek graag
wou nie, maar omdat ek glo dat
die Here ons daar wou gehad het.
Vir my was die voorbereiding om
te kon gáán, feitlik die belang-
rikste, want ek moes my werk
bedank. Voordat ek dit enigsins
Alatau-Berge in Kyrgyzstan
Alatau-Berge in Kyrgyzstan
http://en.wikipedia.org/wiki/Kyrgystan
http://en.wikipedia.org/wiki/Kyrgystan