Page 2 - Good News July 2005 paper
P. 2
Ds Willem Louw, NG Kerk Potchefstroom-Miederpark
Tel. (018) 294 8197 (h), Tel. (018) 294 8121 (k)
p 20-22 Junie 2005 was die klasgroep waarin jy by jou van ons roepingsbewustheid.
daar 'n baie besondere onderskeie Teologiese Fakul- Hier het ons opnuut besef - God
OB y e e n k o m s v a n teite afstudeer het! Dit was 'n roep ons by hernuwing as
Predikante van die NG Kerk in belewenis! In die kleingroepe bedienaars van Sy Woord. Ons
Bloemfontein. kon ons eerlik verhale deel oor wil dien en nie heers nie.
* Dit was die eerste keer in die ons bedieningsvreugdes, maar Lidmate is saam met ons mede-
NG Kerk se geskiedenis dat ook oor ons broosheid en geroepenes. Ons wil leer om
soveel predikante byeengekom swakhede. Ons kon met mekaar hulle meer te vertrou met
het. Ongeveer 80% van die praat oor seerkry en heelword. bediening. Die kerk is die plek
leraars was teenwoordig en dit Ons het teenoor mekaar getuig waar God Sy liefde en genesing
boonop absoluut vrywillig! hoe die Here ons dra en help om wil bedien.
* Wat die Byeenkoms so uniek ons roeping opnuut te ontdek. Ons predikante het ook opnuut
maak, is dat daar nie besluite Ons kon saam bid en God se daar in Bloemfontein bewus
geneem is soos gewoonlik by 'n aangesig soek! geword van die roepings-
Sinode gebeur nie. Nee, die * Ons kon ook saam Nagmaal uitdagings wat op die pad
predikante het byeengekom om vier in 'n volgepakte kerkgebou voorlê:
na die Woord van die Here te met bykans 2 000 mense. 'n Ryk, 1. Ons wil 'n Kerk wees wat
luister, na mekaar te luister, en simboliese belewenis van diversiteit as verryking
saam te bid. Dit was 'n unieke liefde, deernis en God se hanteer;
geloofsbelewenis! Ons het genade! 2. Ons is bewus dat die NG
ervaar dat die Here Self ons * Ons het 'n paar dinge vir Kerk in 'n multi-kulturele
byeengebring het en met ons mekaar gesê en het die omgewing bestaan en 'n
gepraat het. volgende bely: roeping teenoor almal in die
* Ons het opnuut besin oor ons 1. Ons wil erns maak met die gemeenskap het;
roeping. Slegs as jy waarlik Bybel as Woord van God; 3. Ons is diep bewus
besef dat God jou geroep het om 2. Ons is 'n Belydeniskerk. daarvan dat die nood en
'n verskil te maak in hierdie tyd Hoewel ons Belydenis- g e b r o k e n h e i d i n o n s
waarin ons leef, kan jy met skrifte ondergeskik is aan s a m e l e w i n g o o k o n s
entoesiasme binne die moeilike die Woord van God, sê dit verantwoordelikheid is.
omstandighede passievol bly tog duidelik wat ons glo; Daarom het ons besef dat almal
getuig. 3. Ons beklemtoon die vier in die Kerk opnuut na God, na
* Die byeenkoms is deur "Sola's" wat ons uit die dae mekaar en na die wêreld sal
verskeie puik sprekers gelei, van die Reformasie saam- moet luister om Sy wil vir die
o.a. prof. Eddie Gibbs van die bring, nl. Gered deur Geloof Kerk van vandag te begryp. Die
"Fuller Theological Seminary", alleen, uit Genade alleen, NG Kerk beweeg nou in 'n
'n internasionaal bekende deur Jesus Christus alleen, "Seisoen van Luister".
spreker by Leierskapseminare en dat die Skrif (Bybel as Dit was 'n groot voorreg om deel
oor Kerkgroei. Bekende boeke Woord van God) die basis vir van hierdie saamtrek van
uit sy pen is "Church Next" en ons geloof is. Hierdie groot predikante te kon wees!
"Leadership Next". 'n Ander leerstukke gee aan ons 'n SOLI DEO GLORIA!
bekende spreker wat my unieke identiteit;
beïndruk het, was prof. Malan 4. Ons bely met oortuiging
Nel. dat Jesus Christus die
* Die werklike dinamika het opgestane Heer is en dat Hy
waarskynlik plaasgevind deur Sy Heilige Gees in ons
tydens die groot verskeiden- woon en ons vernuwe tot lof
heid kleingroepbyeenkomste. van ons Vader.
Soms kon jy uit bykans 30 Dis moeilik om presies te sê wat
onderwerpe wat gelyktydig alles daar in Bloemfontein
bespreek is, kies waar jy wou gebeur het, maar ek glo dat dit 'n
inskakel. Ander kere is almal impak op elke predikant gemaak
byeengebring in reünie-groepe, het: 'n saambind, 'n hernuwing