Page 8 - Good News July 2010 paper
P. 8

JESUS LEEF REGTIG!


                        V
                        Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  beelde  en  belewenisse  het  soos  strome
          langs  die  pad  my  linker-onderbeen  en  deur my gevloei en gevloei - sonder ophou!
          enkel vergruis. Ons het hierna baie lank  Uit wanhoop het ek Jesus aangeroep: Here,
          gesukkel  met  septisemie  in  die  been  help my!”
          asook in die hele liggaam. Die dokter wou  Ek het myself op die bed sien lê. Daar was 'n
          my  been  amputeer,  want  op  daardie  jong seun wat die hele tyd rondom my bed
          stadium was herstel byna onmoontlik.          was. Ek was ook die hele tyd bewus van 'n
          Ek  was  altesaam  4  maande  lank  in  groot  persoon  wat  teenwoordig  was.  Die
          verskeie hospitale, het 3 jaar in 'n rolstoel  aanslae  teen  my  geestelike  lewe  het  nie
          gery en moes ook leer om met krukke oor  opgehou  nie.  Dit  was  asof  daar  chaos
          die weg te kom. Op hierdie stadium ry ek  geheers het.
          egter weer met my motorfiets, hoewel met  Ek moes ook aanskou hoe my mense onder
          'n nekstut aan. En ek geniet dit so baie om  mekaar baklei. Dit was verskriklik. My vrou
          weer op my motorfiets te kan ry!              het gebid dat die Bloed van Jesus hierdie
          Graag wil ek egter vertel van wat geestelik  stukkende liggaam van my sal genees. En
          met  my  gebeur  het…  Nooit  het  ek  tyd  Jesus  hét  my  weer  'n  kans  gegee  om  te
          gemaak om die Woord van God te lees nie.  lewe.  My  gesondheid  het  verbeter  en  die
          Per geleentheid het ek 'n kerk besoek en  dokters  het  met  herstelwerk  aan  my
          selde indien ooit het ek aan Jesus gedink.  liggaam begin.
          Ek het wel geweet dat Jesus bestaan, maar  Die  aanslae  teen  my  en  my  gesin  was
          daar was geen sprake van 'n verhouding  steeds  baie  sterk,  maar  daarvan  sal  ek
          met Hom nie.                                  meer vertel in die boek wat ek wil skryf oor
          In die laaste oomblikke van my lewe was  hierdie  gebeurtenis  wanneer  God  my  die
          ek  alleen  en  baie  eensaam.  Dit  was  die  genade daartoe gee.
          swartste,  donkerste  plek  ooit!  Dit  was  Wat ek graag wil beklemtoon, is dat JESUS
          koud  en  Satan  het  my  aangeval.  Dit  het  REGTIG LEEF, dat Hy my weer 'n nuwe lewe
          aangehou  en  aangehou.  Daar  was  geen  gegee het en dat ek Hom sal loof en prys vir
          einde aan nie! Ek het mense gesien met  die res van my lewe!
          horings  op  hulle  koppe.  Hulle  kleredrag  LESER, pak alles wat pla, alles wat skeef en
          was  geheel  en  al  swart  en  daar  was  krom is, in 'n tas en gee dit vir JESUS. HY
          aanhoudende,  ritmiese  musiek.  Hierdie  SAL JOU LEWE VERANDER!







                here was a story in a Rochester, Texas Church     The Store Manager replied, "Why,
                Bulletin about a young man who was working        yes, I will be glad to recommend
          Tin a large Department Store, being told by his         him. He will make you a good man.
          employer  that  he  would  be  required  to  work  on   I just fired him a few days ago."
          Sundays  in  future.  It  so  happened  that  the  hours   "Fired  him?"  the  Bank  President
          assigned to him would have prevented his attending      exclaimed.  "Why  would  you
          any  of  the  worship  services  which  he  had  been   recommend a man whom you just
          accustomed attending since childhood.                   recently  dismissed  from  your
          The young man informed his employer that he would       service?"  The  Store  Manager
          not  be  able  to  continue  his  work  under  these    explained  the  circumstances
          conditions, and his employer told him he would have     under which the boy was released,
          to go.                                                  and remarked, "I know he will be a
          A few days later, the young man answered an ad in       good worker, because if he will not
          the  paper  from  a  bank  which  had  advertised  a    steal  the  Lord's  time,  he  will  not
          vacancy  for  a  teller.  In  checking  the  young man's   steal your money."
          previous employers, the Bank President contacted
          the Department Store Head and inquired as to the
          boy's record and whether he could recommend him.
   3   4   5   6   7   8   9