Page 5 - Good News July 2013 paper
P. 5

“Met my hele hart wil ek U prys,  Nadat ons Hom op dié manier geprys  voel  dat  hulle  nie  werklik  vir  my  wat ek in woorde kan sê!
          Here,  wil  ek  van  U  magtige  en aanbid het, kan ons begin om ons  omgee nie, maar my net wil gebruik  [Uit: 'n nuwe DAG 'n nuwe JY, Joyce
          reddingsdade vertel” (Psalm 9:2).    probleme te noem. Ek sou nie daar-    wanneer hulle wil hê dat ek iets vir  Meyer,  Struik  Christelike  Boeke,
          In plaas daarvan om met God nét  van gehou het as my kinders net met  hulle moet doen. Ek is seker jy het dit  2008].
          oor ons probleme te praat, moet ons  my  kom  praat  wanneer  hulle  ook al ondervind en dat jy net soos ek
          met Hom oor HOM praat. Ons moet  probleme het nie - ek wil graag hê dat  oor hierdie saak voel. Hierdie mense
          met Hom praat oor Wie Hy is, oor  hulle  gedurigdeur  met  my  moet  noem hulself my vriende, maar in
          die krag van Sy Naam, die krag van  kommunikeer.                           werklikheid is hulle dit nie!
          die bloed van Sy Seun Jesus en oor  Ek kan aan 'n hele paar mense dink  Vriende  is  daar  vir  moeilike  tye,
          die groot dinge wat ons weet Hy kan  wat  my  net  bel  wanneer  hulle  maar dit is nie al waarvoor hulle daar
          verrig en reeds verrig het.          probleme het en dit maak my seer. Ek  is  nie. As  vriend  moet  ons  waar-
                                                                                     dering toon en tyd maak om hulle
                                                                                     met wie ons in 'n verhouding is, te
                                                                                     bemoedig.  Ons  moet  nie  die  soort
                                                                                     mense  wees  wat  ek  'nemers'  noem
                                                                                     nie. Hulle neem net en gee nooit nie.
                                                                                     Ek wil God se vriend wees. Hy het
                                                                                     Abraham  Sy  vriend  genoem  en  ek
                                                                                     wil hê Hy moet my óók Sy vriend
                                                                                     noem.  Die  Here  is  nie  net  my
                                                                                     probleem-oplosser  nie;  Hy  is  álles
                                                                                     vir my en ek waardeer Hom meer as
   1   2   3   4   5   6   7   8   9