Page 2 - Good News July 2019 paper
P. 2

esus  het  Martha,  Maria  en   11:6).  Hoekom  het  Hy  twee  dae    Jesus  Self  het  gesê:  “Hierdie
               Lasarus  liefgehad.  Hulle  vertoef?  Hoekom  het  Hy  nie  siekte is nie tot die dood toe nie,
          Jhuis in Betánië was vir Hom         dadelik  gegaan  en  Lasarus  maar tot die heerlikheid van God,
          'n  tuiste  en  'n  rusplek  waar  Hy   genees nie? Hy het hulle tog mos   sodat die Seun van God daardeur
          gereeld tuisgegaan het. Daar het     liefgehad?                            verheerlik kan word” (Joh. 11:4).
          Hy  hulle  gasvryheid  en  vriend-                                         Dit beteken ook dat die doel van
          skap  geniet.  Maria  het  ook  Somtyds vertoef die Here met ons           God  daarmee  was  dat  Jesus  as
          immers  Sy  voete  gesalf  (Joh.     versoeke ook “twee dae”, of twee      Messias  geopenbaar kon word.
          11:2).  Daarom  het  Martha  en      maande,  of  selfs  twee  jaar,
          Maria hulle tot Jesus gewend toe     voordat  Hy  ons  gebedsversoek       In óns “wagperiode” is die Here
          Lasarus ernstig siek geword het.     antwoord.  Hoe  langer  dit  neem     gewoonlik  intens  met  ons  as
          Hulle was oortuig daarvan dat Hy     voordat  die  antwoord  kom,  hoe     mens besig. Hy toets hoe getrou
          hulle  kon  help,  want  hulle  het   groter  word  ons  nood.  En  hoe    ons in geloof aan Hom sal vashou
          Hom  heel  waarskynlik  al  baie     groter die nood, hoe groter word      en bly vashou. En Hy laat ons ook
          wondertekens  sien  doen.  Die       ons besef van ons afhanklikheid       besef hoe afhanklik ons van Hom
          susters  het  Jesus  laat  weet:     van Hom. Ons wéét: Dit is nét die     is.  Dan  sal  ons  uiteindelik  uit-
          “Here, hy vir wie U liefhet, is siek”   Here wat kan help!                 roep: Dit is nét die Here wat my
          (Joh. 11:3). Dit is al. Niks verder                                        nou  gehelp  het!  In  diepe  dank-
          nie,  omdat  hulle  die  vaste  ver-  Hoe  groter  ons  behoefte  ook  al   baarheid en ootmoed erken ons
          troue in Hom gehad het dat Hy die    mag  wees,  des  te  groter  is  die   dan Sy hulp, Sy ingryping in ons
          nodige sou doen.                     getuienis daarna wanneer Hy ons       situasie, en die wonderwerk wat
                                               wel gehelp het. Indien Hy Lasarus     Hy vir ons gedoen het.
          En  tog  was  daar  'n  verskuilde   onmiddellik genees het, sou ons
          verwagting  by  hulle  waar  te  nie die verhaal gehad het van die         “Wag op die Here! Wees sterk en
          neem. Wanneer ons die hoofstuk       opwekking  van  Lasarus  uit  die     laat jou hart sterk wees! Ja, wag
          verder lees, word dit duidelik dat   dood  nie!   Dan  sou  daar  nie  die   op die HERE!” (Ps. 27:14).
          hulle  verwag  het  dat  Hy  onmid-  getuienis  van  die  groot  wonder-   “Wag  op  die  HERE  en  hou  Sy
          dellik  aan  hulle  verwagting  sou   werk van opwekking, genesing en      weg,  en  Hy  sal  jou  verhoog…”
          voldoen. Daar was by hulle geen      herstel van 'n liggaam wat al vier    (Ps. 37:34).
          twyfel dat Hy dadelik sou kom en     dae in die graf was, en wat besig     “Wees net maar stil tot God, my
          Lasarus  genees  nie.  Maar  ons     was  om  te  ontbind,  gewees  het    siel,  want  van  Hom  is  my
          lees verder: “En toe Hy hoor dat     nie. Wat 'n gróót wonderwerk!   Dit   verwagting!” (Ps. 62:6).
          hy siek is, het Hy twee dae vertoef   dui  op  God  se  groot  wonder-
          in  die  plek  waar  Hy  was”  (Joh.   werkende  krag  en  heerlikheid!    © Dr. J J Venter












               er  wille  van  die  seun  is  'n   Daarom word ander genooi. Van     “Daarom,  soos  die  Heilige  Gees
               groot maaltyd gehou, en al      die straat af. Mense wat nie besig    spreek: Vandag, as julle Sy Stem
          Tdie  kerkmense  is  genooi.         is  nie,  wat  nie  eens  gewaarsku   hoor,  verhard  julle  harte  nie…”
          Eintlik is hulle eers gewaarsku dat   hoef te word nie, want hulle het     (Hebreërs 3:7, 8a OV).
          die  maaltyd  voorberei  word  en    niks  om  te  reël  nie.  As  die
          later  in  kennis  gestel  dat  alles   uitnodiging kom, is hulle onmid-   “Wees  baie  versigtig  hoe  julle
          gereed  was.  Toe  is  die  diens-   dellik  gereed.  Niks  is  vir  hulle   lewe:  nie  soos  onverstandige
          knegte uitgestuur om die genooi-     belangriker, niks geniet voorkeur     mense  nie,  maar  soos  verstan-
          des  te  gaan  haal.  Maar  die  bó 'n uitnodiging na die maaltyd          diges. Maak die beste gebruik van
          gasheer het 'n fout gemaak - al het   van  die  jaar,  van  die  lewe,  nie!   elke geleentheid, want ons lewe in
          hy  hom  aan  die  reëls  van  etiket   Hulle was nie aan baie gewoond     'n goddelose tyd” (Ef. 5:15-16 NV).
          gehou.  Hy  het  hom  met  sy  nie; daarom was hulle baie bly oor
          genooides grootliks misgis. Hulle    'n maaltyd wat vir húlle voorberei
          was besige mense, en belangrike      is.
          mense.  Hulle  kon  nie  kom  nie,
          ondanks  die  feit  dat  die  waar-  Sélf  was  hulle  nie  daarop  voor-
          skuwing  die  uitnodiging  vooraf-   bereid nie; geen deftige aandklere
          gegaan  het.  Die  een  het  na  sy   en  geen  besoek  aan  die  haar-
          landerye gegaan, en die ander na     kapper  nie;  doodeenvoudig,  net
          sy handelsaak.                       soos  hulle  was  daar  op  die
                                               kruispaaie  en  sypaadjies,  waar
          Die  mense  van  die  Kerk  is  nie   hulle bymekaar gekom het om te
          ledige  mense  nie;  hulle  is  besig   gesels en te skinder, om te dobbel
          met  ingewikkelde  leerstellige  en  te  drink.  Húlle  het  gegaan,
         kwessies, gee aandag aan sosiale      mekaar vertrap om eerste daar te
         euwels  wat  bestry  moet  word,      wees, eerste by die maaltyd, die
         sukkel  met  koerante  wat  op  die   maaltyd  wat  belangriker  was  as
         regte  dae  verskyn,  maar  op  die   enigiets anders, die maaltyd van
         verkeerde dae gelees word, hulle      die Seun.
         is  besig  met  proteste  teen  die
         landsbeleid  en  ook  met  petisies   En  die  ander?  Ja,  die  ander  het
         ten  gunste  van  die  landsbeleid;   tóg later gegaan, toe hulle sake in
         hulle skrywe oor die gevare van       orde gebring was, en toe dit húlle
         eenheid en die oordele van een-       gepas  het.  Maar  toe  hulle  aan-
         heid  van  'n  volk;  hulle  veg  met   geklop  het,  het  hulle  gehoor:
         mekaar oor klein dingetjies en oor    “Gaan weg, Ek ken julle nie!”
         groot  dinge;  sommige  is  ten       [Wie  Fyner  Maal,  dr.  J A  Heyns,
         gunste  van  die  Pil,  ander  daar-  Nasionale  Boekhandel  Bpk.,
         teen…  Besige  mense  wat  die        Kaapstad, 1969].
         uitnodiging nie kan aanneem nie.             — ooo OOO ooo —
   1   2   3   4   5   6   7