Page 2 - Good News June 2010 paper
P. 2

'N GREPIE-LESER



                  IS 'N GREPIE-BEGRYPER



                 óé  ons  met  die  Bybel  Aangaande  oordeel          s?  Jesus:  reg wees: Indien ons gee omdat
                 omgaan, bepaal hóé ons  "Moenie oordeel          nie, sodat julle  ons verwag dat die Here weer vir
          Hdie Bybel verstaan.                 nie  geoordeel  word  nie.  Want  ons baie moet gee, is dit met 'n
           Sommige mense verkies om die  met  die  oordeel        waarmee  julle  onsuiwere motief.
          Woord  vinnig  en  selektief  (een  oordeel,    sal  julle  geoordeel  Ons moet onvoorwaardelik gee
          versie hier en een versie daar) te  word; en met die maat waarmee  om  God  te  behaag.           Daar  staan
          lees.  Dan  is  hulle  verbaas  dat  julle  meet,  sal  weer  vir  julle  geskryf:  "Maar  dink  daaraan:
          hulle  nie  die  Bybel  goed  kan  gemeet word" (Matt. 7:1-2). Soos  Wie  spaarsaamlik  saai,  sal  ook
          begryp  nie.  Omdat  hulle  egter  met die ontvang van die Woord,  spaarsaamlik maai; en wie volop
          net  grepie-lesers  is,  kan  hulle  is dit hier ook waar: Met die maat  saai,  sal  ook  volop  maai.  Laat
          ook net grepie-begrypers wees.       waarmee ons ander oordeel,      sal  elkeen  gee    soos  hy  hom  in  sy
          Die woorde van die Here Jesus,  ons geoordeel word. Die Griekse  hart  voorneem,  nie  met  droef-
          "Met  die  maat  waarmee  julle  woord vir "oordeel" is krinō. Dit  heid of uit dwang nie, want God
          meet, sal vir julle gemeet word,"  beteken  om  'n  oordeel      uit  te  het  'n  blymoedige  gewer  lief"
          kom drie keer in die Evangelies  spreek oor ander se woorde en  (2 Kor 9:6-7).
          voor.  In  Markus  4:24  sê  Jesus:  dade, om ander te veroordeel of  Uit genade en liefde gee God dan
          "Pas op wat julle  hoor; met die  te  verdoem.  Wanneer  ons  d?t  weer vir ons en sal ons self nie
          maat waarmee julle meet, sal vir  doen, sal ons met dieselfde maat  gebrek ly nie. Om dus met erns
          julle  gemeet  word,  en  daar  sal  gemeet  (geoordeel) word. Jesus  en toewyding met die Woord om
          bygevoeg  word  vir  julle  wat  verbied nie kritiek op verkeerde  te  gaan,  beteken  dat  ons  nie
          hoor."  Hóé  ons  na  die  Woord  dade  nie,  of  dat  ons  verkeerde  grepie-lesers  sal  wees  nie.  Vir
          luister  (hoor) oftewel dit lees, sal  dinge  veroordeel  nie.  Maar  Hy  groter  begrip,  moet  ons  nou-
          beïnvloed hoe goed ons dit sal  verbied 'n gees van foutvindery  keurig en doelgerig met volhar-
          verstaan. Die Woord moet m.a.w.  waar ons ons eie foute verbykyk  ding  lees  sodat  ons  in  altyd
          met  erns  en  ywer  bestudeer  en onsself as regter aanstel oor  groter  maat            begrypers  van  die
          word,  "geëet"  word.  Die  maat  ander.  So  'n  hart  is  donker,  en  Woord kan word!
          waarmee  ons  dit  ontvang,  sal  kan nie ander met liefde benader  Ter  opsomming  verstaan  ons
          bepaal wát ons daaruit gaan kry.     nie. Waar oordeel   voorkom, kan  dus  die  frase  "...met  die  maat
          Die leser moet biddend met die  die  liefde  nie  heers  nie.  Met  'n  waarmee julle meet, sal vir julle
          Woord omgaan, die Heilige Gees  hart vol oordeel       kan en sal ons  gemeet  word..."  wat  in  die  drie
          toelaat om hom/haar te leer, en  ander in hulle swakhede nie help  Evangelies  voorkom,  nou  baie
          nie  haastig  wees  wanneer  ons  nie. Ons moet mense met liefde,  beter.  Jesus  gebruik  bg.  uit-
         wil hê God moet met ons praat  sonder  oordeel,           voorthelp  om  spraak in verband met hoe ons
         nie. Daarna moet ons die Woord  God te kan dien.                            die  Woord  hoor   in  Markus,  in
         ook toepas in ons lewens, want  In Luk 6:38 s? Jesus: "Gee,           en  verband met oordeel     in Matteus,
         die krag van die Woord lê in die  aan  julle  sal  gegee  word.  'n  en in verband met hoe ons gee          in
         toepassing daarvan!                   Goeie  maat  wat  ingedruk  en  Lukas.  Die  kere  in  Matteus  en
         Deur  die  aanwending  van  die  geskud en oorlopend is, sal hulle  Lukas  word  geïnkorporeer  of
         Woord  in  ons  lewens,  kan  ons  in  jul  skoot  gee,   want  met  die-   ingesluit  in  hoe  ons  hoor
         groei  tot  gelykvormigheid  aan  selfde maat waarmee julle meet,  (Markus), want as ons hoor             ons
         Sy Beeld. As God bv. sê: "Wees  sal weer vir julle gemeet word."            mag nie oordeel   nie en ons hoor
         heilig, want Ek is heilig" (1 Pet.  Met hierdie woorde bring Jesus  hoe  ons  moet  gee           soos  in  die
         1:16),  dan  kan  ons  as  goeie  'n basiese beginsel tuis dat elke  Woord  beskryf,  dan  vorm  dit
          hoorders, die Woord toepas en  gelowige met 'n oop hand moet  mos waarlik deel van die toepas-
         soos  Hy  word.  Met  die  maat  gee        om  God  se  Koninkryk  te  sing  van  die  Woord  in  ons  eie

         waarmee  ons  die  Woord  dus  bevorder en ander te help.                   lewens!
         ontvang (en toepas), met daardie  Ons  motief  vir  gee      moet  egter  Dr. JJ Venter (084 245 2338).
         maat sal ons dit verstaan. En hoe
         méér ons verstaan, hoe méér sal
         Hy aan ons toevertrou, want Hy
         strooi Sy pêrels nie net na wille-
         keur rond nie. Die skatte van Sy
         Woord  moet  ontgin  word,  dan
         sal ons nog méér skatte kry. Ons
         moet dus moeite doen en aan Sy
         voete  sit  om  hierdie  skatte  te
         ontdek.  En  dán  moet  ons  dit
         uitleef!
   1   2   3   4   5   6   7