Page 2 - Good News June 2017 paper
P. 2

aterdag 29 April 2017. Dit is my verjaarsdag!  “Wat gaan hier aan?” Sam vertel  Die  SAPD  is  binne  'n  uur  op  die  plaas  om
                Vroeg-oggend, voor hanekraai, soek ek die  weer  sy  storie.  “Hoekom  het  jy  verklarings  te  neem.  'n  Kolonel  van  veediefstal
          SAangesig van die Here! “Praat met my Here,  nie  gebel  nie?”  Hy  sukkel  die  skakel en sê hulle weet van ons saak. Dit lyk soos 'n
          ek wil U stem hoor... Gee asseblief vir my 'n belofte  woorde  uit:  “Ek  het  gedink..."  ou bekende veedief. Die selfoon lui weer: Ons moet
          vir hierdie nuwe lewensjaar!” God gee vir my “Met  “Toemaar, ons sal môre praat.”            dringend kom! Hulle het die beeste in die Vrystaat
         God aan ons kant, sal ons oorwin, Hy self sal die  Voor hanekraai gaan kniel ek vir  gekry,  maar  hulle  toestand  is  onbekend.  Die
         vyande vertrap”    (Ps. 108:14). My hart juig en is bly!  'n ontmoeting met die Here. Ek lê  sleepwa  se  agterwiel  het  egter  in  die  nag  in  'n
          Wat 'n wonderlike belofte!                              opnuut ons saak aan Hom voor  kanaal  beland,  dit  het  'n  tregter  gevorm  en  een
                                                                  en  lees  Josua  8.  Ons  dominee  groot  kalf  is  doodgetrap.  Daar  was  ook  nie  'n
          Op Maandag 1 Mei tref 'n ramp ons so skielik en  het dit die vorige Sondag gelees  laaibank  nie  en  die  beeste  moes  van  die  trok
          onverwags soos 'n aardbewing! My man, Neels, en  toe  hy  “KRISISHANTERING”  afspring (omtrent 'n meter hoog).
          ek, sit agteroor in die motor en ontspan. Ons is  behandel het! Die bespreking het
          saam  met  ons  dogter  en  gesin  op  pad  met  uit drie punte bestaan:                     Terwyl  Benhet  en  Michael  die  agterhoede  dek,
          vakansie!  Die  plaas  is  verkoop,  die  bewys  van  1. Jy moet reeds in 'n verhouding  begin Neels en ek ry. Ons ontmoet die Veiligheids-
          inbetaling is ontvang. Die koper was so haastig om  met God staan! (Josua 8:1). “Die  mense en die man wat die trok bestuur het!! Die
          voer en lekke te stuur - hy wou nie wag totdat ons  Here het vir Josua gesê: Moenie  Here is goed, ons kry die padaanwysings op 'n uit-
          terug sou wees nie. Daarom moes Neels, voor ons  bekommerd wees nie.”                        geskeerde bladsy! Neels en ek ry vooruit !
          ry, eers die 'plaasbestuurder' gaan wys waar hulle  2. Daar moet 'n plan wees: “Neem
          die voer moes inpak!                                    al die manskappe met jou saam  Ons ry en ry, 180 km ver. Dis teerpad, grondpad,
                                                                  en trek op teen Ai.”  Josua moes  afdraai op 'n smal bruggie, dan graspad, 'n groot ou
          By die vakansieoord aangekom, steek die manne  dus  die  bevele  van  die  Here  wit huis, 'n draai en dan die prentjie: 'n swart vrou
          die vuur aan, terwyl ek die opdrag kry om gou vir  uitvoer.                                  en twee jongmanne wat pas 'n bees geslag het! Net
          Sam te bel en te hoor hoe dit op die plaas gaan.  3.  Vertrou  God.  “Ek  gee  die  die kop, vel en afval lê daar!
          “Hulle het nie die voer gebring nie! Hulle het 'n leë  koning van Ai, sy volk, sy stad, sy
          trok en sleepwa gestuur en ons beeste en kalwers  land nou aan jou oor.”                     Neels klim haastig uit. Ek volg hom met my kamera!
          opgelaai! Toe julle gery het, het die witman gesê                                            Hy kyk na die oormerk. “Dis my bees hierdie, waar
         ons moet die stoor los en die beeste in die veld  Ek  kyk  na  die  drie  stappe  en  is die ander?” Sy beduie na die veld toe. “Stuur die
         gaan haal.” [Later sou ons tot die besef kom dat die  bedink  dit.  Al  wat  nou  vir  ons  manne dat hulle die beeste gaan haal, dit is myne!”
         skelm  wat  die  beeste  kom  oplaai  het,  eintlik  die  oorbly, is om GOD te VERTROU.  Sy  slaan  haar  hand  oor  haar  mond!  “Ek  het  die
         sogenaamde “koper” was].                                 Hy weet waarheen Hy met ons op  beeste gekoop vir R10 000.00. Ek moet nog geld
                                                                  pad is! Daar is geen ander plan  inbetaal as ek dit verkoop! Ek wil niks met skelms
         Dit voel asof ek droom, dit kan nie waar wees nie!  nie!                                      te doen hê nie, ek is 'n kind van die Here!” “Ons is
         Ek sê vir Neels wat gebeur het... Die vakansie is                                             ook kinders van die Here” sê ek.
         daarmee  heen...  Ek  moet  die  koper  bel...  Die  Toe ek met koffie kamer toe gaan,
         realiteit skop in: 'n Trok met 'n sleepwa het 'n vrag  is  Neels  reeds  wakker.  Daar  is  Die Veediefstal-eenheid en ons veiligheidsmanne
         van  ons  beeste  gelaai  na  'n  onbekende  vrae:  Hoekom?  Waarom?  arriveer en neem sake oor. 44 beeste word gekry
         bestemming... Die donker nag vou dubbel om ons  Hoekom ons? Hoeveel beeste is  sonder  enige  beserings!  “Dankie  Here!  U  is
         toe!                                                     gesteel?  (Ons  het  reeds  wonderbaar!  Dankie!  Dankie!  Dankie!  Ek  loof  en
                                                                  afgeskaal  tydens  die  droogte).  prys U groot en heilige Naam!”
         In my hart is ek bly dat die Here aan ons kant is!  Ek  Ons  word  stil  voor  die  Here  en
         wil  die  Here  loof!  In  die  badkamer  buig  ek  voor  lees  Ps.  23:  “Die  Here  is  my  Die  mense  wat  help  met  die  herwinning  van  die
         Hom. “Dankie dat U ons God is, dat U by ons is!”         Herder, ek kom niks kort nie... Hy  beeste  word  al  meer!  Hulle  maak  hulle  huise  en
                                                                  lei my op die regte paaie tot die  harte oop vir ons. Ons kry koffie en koeldrank! Ons
         Ons  braai  in  'n  somber  atmosfeer.  Ons  het  vrae  eer  van  Sy  Naam...”    Dus,  ook  sien engele in aksie wat verbete stry vir ons! Ons
         sonder antwoorde. Gedurende die ete besluit ons  hierdie  pad  tot  die  eer  van  Sy  voel soos eregaste! Ons kinders bel deurlopend en
         om  terug  te  ry  plaas  toe.  Ons  vat  hande  en  bid  Naam, al verstaan ons dit nie!      gee morele steun! “Mamma, so jammer oor wat met
         saam: “Vader-God, ons dank U dat ons U kinders                                                julle gebeur het, ek wens ek was daar.” Ek dink aan
         is! Dat U ons uitverkies en afgesonder het en dat U  Dit word net lig buite toe Neels en  Psalm  23:5  -  “U  laat  my  by  'n  feesmaal  aansit,
         ons U eiendomsvolk gemaak het. Dankie dat U God  Michael  uitgaan.  Ek  dank  die  terwyl my teëstanders moet toekyk. U oorlaai my
         is en in staat is om te doen wat U sê. Dankie dat ons  Here dat Hy dit so beskik het dat  met  hartlikheid.”       “Dankie  Here,  dankie!” Baie

         op U beloftes kan staan! Wat nou met ons gebeur  die  kinders  by  ons  is.  Benhet                               Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
         het, is geweldig. Ons is klein, ons weet nie hoe om  beman  die  huis  en  ek  kan  ook
         hierdie  saak  te  hanteer  nie,  ons  gee  dit  vir  U!  gaan om by Neels te wees. Na 'n
         Behartig tog ons saak! Ons loof en prys U groot en  kruis-en-dwars-tellery  is  bevind
         heilige  Naam!  Vader,  waar  ons  vanaand  gaan  dat 18 koeie en 27 kalwers gelaai
         terugry, hou U hand oor ons! Ons vra dit alles in die  is.  Vyf  en  veertig  stuks  vee  is
         Naam van Jesus, U Seun!”                                 weg!

         Ons pak vinnig. Om 01:31 is ons terug op die plaas.  Ek  gee  die  inligting  deur  aan
         Die koeie staan bulkend en wag vir hulle kalwers...  HBF-Veiligheid  en  ons  gaan
         Die draadheining lê eenkant opgefrommel... Neels  maak  'n  saak  van  veediefstal
         klop hard aan Sam se deur en hy maak dit oop.  aanhangig by die Polisiekantoor.
   1   2   3   4   5   6   7