Page 11 - Good News May2008 paper
P. 11

Skrywe van 'n Kankerlyer



          Frikkie Wessels, oorlede 24/04/2008 (Ingestuur deur Paula Pretorius)

          O God, dit is uit diepe dankbaar-    kan vervul.
          heid en met groot vreugde dat ek     Mag  U  elke  gelowige  en  onge-
          my hand op papier sit om hierdie     lowige wat my brief lees, se lewe
          getuienis  neer  te  skryf.  Dankie   aanraak.  Omdat  ek  U  nou  beter
          dat U my gekies het om die een       ken, weet ek dat U met net een
          man, uit tienduisend borskanker-     siel wat ek vir U kan wen, tevrede
          gevalle  te  wees,  wie  se  bors-   sal  wees,  sodat  U  doel  met  my
          kanker  ontwikkel,  gegroei  en      siekte vervul mag word. Dankie,
          versprei het.                        Here, vir die vragmotor vol vlae
          Gedurende  hierdie  groeiproses      wat U vir my gegee het. Ek wil en
          gee U inderwaarheid vir my (ons)     sal deur U genade al hierdie vlae
          geleende  tyd  om  baie  dinge  te   vir U plant soos en waar U wil hê
          doen en reg te maak.                 ek dit moet doen.
          Watter wonderlike voorreg is dit     Here,  ek  bid  vir  alle  nie-kanker-   Gebedsversoek
          nie  om  saam  met  U  my  kas  se   lyers  wat  ook  elke  dag  'n  dag
          deur oop te maak, die geraamtes      nader aan hulle dood is, maar wat
          uit te haal, en om vergifnis te vra   dit nie aanvaar, dit nie wil glo en         Ds. Willem Louw, NG Kerk, Miederpark, Potchefstroom
          en dit te ontvang nie.               nie  omgee  nie,  maar  steeds
          Dankie, Here, dat ek die bevoor-     roekeloos lewe. Ek bid dat hulle      Geagte  redakteur,  as  u  my  Daarom wil ek dit aan die lesers
          regte persoon mag wees wat nie       sal wakker skrik en dadelik hulle     toelaat,  wil  ek  graag  die  vol-  deurgee  dat  hierdie  voertuig,
          in 'n oogwink, hetsy deur 'n hart-   saak met U sal regstel.               gende nood onder die lesers se       hoewel oud (1988-model), nood-
          aanval,  ongeluk,  rooftog,  ska-    So bid ek ook vir alle kankerlyers.   aandag  bring  vir  dringende  saaklik was om die koerante af te
          king, of 'n moord, sonder tyd om     Wees  dankbaar,  aanvaar  jou         gebed.                               lewer. Die versekeraars het reeds
          my lewe reg te maak, uit hierdie     omstandighede,  gebruik  hierdie      Op die middag van 21 April 2008      besluit dat die voertuig te oud is
          aardse lewe geruk word nie.          geleende  tyd  reg,  leef  voluit  vir   was  Japie  Venter,  die  uitgewer   (te min werd is) en nie herstel kan
          Here, U weet dat U my by twee        die Here en wen siele vir Hom.        van "Goeie Nuus", in 'n ongeluk      word  nie.  Die  bedraggie  wat  hy
          geleenthede gevra het om vir U te    Here, dit is nie uit selfsug dat ek   betrokke.  Dit  het  gebeur  terwyl   wel vir die voertuig uitkry, is ook
          werk  en  siele  vir  U  te  wen  (Die   weer eens 'n beroep op U doen     hy besig was om koerante af te       hopeloos te min om 'n ander een
          Highway  to  Heaven-projek),  dat as dit U wil is, U die kanker            lewer, op pad terug van Delarey-     te koop. Omdat ek weet dat ons 'n
          maar  dat  ek  ongehoorsaam,  te     asseblief  by  my  brein  sal  laat   ville, ongeveer 5 km vanaf Ottos-    wonderlike God het wat self  Sy
          bang,  te  swak,  te  onwillig,  verbygaan  nie.  Ek  wil  graag  tot      dal.  Die  voertuig  het  die  pad   oplossings voorsien wanneer Sy
          ongelowig,  en  vol  verskonings     die einde by my volle positiewe       verlaat en is erg beskadig. Deur     kinders bid, wil ek u vra om ook
          was. Vergewe my hierdie onreg        wees, skerp wees, en my daag-         die genade het hy niks oorgekom      vir hierdie saak te bid. Kom ons
          wat  ek  U  aangedoen  het,  en      likse brood verdien sodat ek vir      nie. Alle eer aan God!               bid  saam  dat  die  Here  Japie  se
          gebruik my en gee my asseblief       my vrou, kind, en skoonma kan         Ek ken vir Japie en weet dat hy 'n   probleem  sal  omskep  in  'n
          nog  'n  kans  onder  my  nuwe       sorg. Stort U seën en beskerming      nederige  man  is  en  nie  hierdie   wonderwerk  en  God  Self  'n  op-
          omstandighede, sodat ek U wens       oor ons uit. AMEN.                    saak  sommer  sal  noem  nie.  lossing  sal voorsien.
   6   7   8   9   10   11   12   13