Page 7 - Good News May 2012 paper
P. 7

ierdie  gejaagde  wêreld  verwondes en Hom as 'n Liefde-            tigheid  al  helderder
                veroorsaak  dat  ons  almal    God kan voorstel aan 'n wêreld in     vir elke mens wat Sy
          Hsmag na rus, na vrede, na           nood.                                 aangesig soek en Sy
          stilte,  na  afklim  van  die  altyd   Hierdie gee  van jouself in gebed   beloftes  wil  aan-
          bewegende  wêreldmallemeule.  en  daad,  is  'n  uitdaging  wat            neem.
          Soms  voel  dit  asof  'n  mens  se   aanspraak  maak  op  jou  beste      Daarom kan ek deur
          gedagtes  fladder  soos  voëltjies   vermoëns.  Om  dit  heelhartig  te    die  krag  van  gebed
          uit 'n nes op hul wieke die ewige    aanvaar,  vra  inspanning  en  toe-   ondervind  dat  Hy  in
          ruimtes in…                          wyding.                               staat is om my “uit te
          Ander kere dwaal jy tussen niks      Maar as 'n mens werklik met jou       lei  in  die  ruimte”
          en niks - sukkel om jou menswees     hele  hart  begeer  om  God  só  te   (Psalm 18:20) en ook
          bymekaar  te  hou  sodat  dit  nie   dien, sal jy gewillig wees om die     vir elkeen vir wie ek
          opbrokkel  en  die  skerfies  langs   prys  daarvoor  te  betaal.  Indien   intree,  vry  te  spreek
          hierdie pelgrimspad bly lê nie. Die   ons nie hierdie geweldige roeping    en  te  verhef  bo  die
          verkenningstog  is  soms  pynlike    van God ons eie maak en beoefen       skaduwee  van  die
          erkenning, soms onvrugbaar. Tog      nie,  sal  ons  altyd  wees  soos  'n   dood  en  die  angel
          lê daar in die onbegryplikheid van   voël met geknipte vlerke wat nooit    van die sonde.
          so  baie  dinge  dikwels  die  moti-  van  die  aarde  kan  opstyg  in  die   © Huegene Venter
          vering vir die mens se gees om sy    volle glans van die son nie.
          grensloosheid  mateloos  na  te      Daarom moet ons ook nie toelaat
          vors…                                dat  die  oneindige  moontlikhede
          En  so  is  dit  die  intreder  op  sy   van  my  vennootskap  met  God
          knieë  wat  'n  instrument  word     ingesluk en verongeluk word deur
          waardeur God se helende krag na      mislukkings  en  “vallei-dae”  nie,
          homself  sowel  as  na  'n  gerypte,   maar  ek  moet  uitstyg  op  die
         gekneusde  en  gans  geskonde         vleuels van gebed en in die krag
         wêreld kan deurvloei. Hier vind hy    van  die  Woord  van  God  wat  my
         antwoorde op sy kwelvrae en raak      meer  as  oorwinnaar  maak  oor
         opnuut bewus van die sin van die      elke  omstandigheid.  Want  die
         lewe.                                 rykdom  en  volheid  van  God  se
         Só is die biddende mens nie slegs     Woord  en  beloftes  kan  nooit
         'n  toeskouer  van  die  lewens-      uitgeput raak nie en bly selfs vir
         drama wat hom elke dag afspeel        hierdie eeu nog van krag.
         nie, maar 'n vennoot van God wat      In hierdie immer donkerwordende
         kan meeleef met die lydendes en       wêreld, skyn die Son van Gereg-
   2   3   4   5   6   7   8   9