Page 4 - Good News May 2016 paper
P. 4

BLADSY 4                   GOEIE NUUS/GOOD NEWS                        TEL. (018) 293 1996 FAKS (018) 297 2308                            MEI 2016



































                 1. DIT IS LEWENS-             alleen  deur  die  geloof  in  Jesus   "Die HERE het die ongeregtigheid    is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou
                 NOODSAAKLIK OM                Christus" (Galásiërs 2:16).           van ons almal op Hom laat neer-      dinge  het  verbygegaan,  kyk,  dit
                 GERED TE WORD                                                       kom" (Jesaja 53:6b).                 het alles nuut geword" (2 Korin-
          "Want almal het gesondig en dit      "Want  uit  genade  is  julle  gered,                                      thiërs 5:17).
          ontbreek hulle aan die heerlikheid   deur  die  geloof,  en  dit  nie  uit   "Want Christus het ook eenmaal
          van God" (Romeine 3:23).             julleself nie: dit is die gawe van    vir die sondes gely, Hy die Reg-      DAAROM MOET ELKE MENS...
                                               God; nie uit die werke nie, sodat     verdige vir die onregverdiges, om
          "Ons  almal  het  gedwaal  soos      niemand mag roem nie" (Efésiërs       ons  tot  God  te  bring"  (1  Petrus        1. HOM BEKEER...
          skape, ons het elkeen sy eie pad     2:8-9).                               3:18a).                              "God  het  die  tye  van  onkunde
          geloop" (Jesaja 53:6a).                                                                                         oorgesien,  maar  nou  roep  Hy  al
                                               "Jesus antwoord hom: Ek is die        "...die genadegawe van God is die    die  mense  oral  op  om  hulle  te
          "'n Mens is bestem om een maal te    Weg en die Waarheid en die Lewe;      ewige  lewe  in  Christus  Jesus,    bekeer" (Handelinge 17:30).
          sterf, en daarna kom die oordeel"    niemand kom na die Vader behal-       onse Here" (Romeine 6:23b).
          (Hebreërs 9:27).                     we deur My nie" (Johannes 14:6).                                                        2. GLO...
                                                                                      4. DIE HERE JESUS CHRISTUS          "Glo in die Here Jesus, en jy sal
          "Want die loon van die sonde is      "Die  saligheid  is  in  niemand        KAN JOU RED EN BEWAAR              gered word, jy en jou huisgesin"
          die dood..." (Romeine 6:23a).        anders nie, want daar is ook geen     "Hy kan ook volkome red die wat      (Handelinge 16:31).
                                               ander naam onder die hemel wat        deur Hom tot God gaan, omdat Hy
          "Voorwaar,  voorwaar  Ek  sê  vir    onder die mense gegee is, waar-       altyd leef om vir hulle in te tree"           3. JOU SONDES
          jou,  as  iemand  nie  weer  gebore   deur  ons  gered  moet  word  nie"   (Hebreërs 7:25).                             VOOR GOD BELY...
          word  nie,  kan  hy  die  koninkryk   (Handelinge 4:12).                                                        "As  ons  ons  sondes  bely,  Hy  is
          van God nie sien nie" (Joh. 3:3).                                          "Aan Hom nou wat magtig is om        getrou  en  regverdig  om  ons  die
                                                3. GOD HET VIR JOU REDDING           julle van struikeling te bewaar en   sondes te vergewe en ons van alle
          "Wat  uit  die  vlees  gebore  is,  is   VOORSIENING GEMAAK                julle sonder gebrek voor Sy heer-    ongeregtigheid  te  reinig"
          vlees; en wat uit die Gees gebore    "Want so lief het God die wêreld      likheid te stel met gejuig, aan die   (1 Johannes 1:9).
          is, is gees" (Johannes 3:6).         gehad,  dat  Hy  Sy  Eniggebore       alleenwyse  God,  ons  Verlosser,
                                               Seun gegee het, sodat elkeen wat      kom toe heerlikheid en majesteit,       4. JESUS CHRISTUS VOOR
                  2. 'N MENS KAN               in Hom glo, nie verlore mag gaan      krag  en  mag,  nou  en  tot  in  alle      ALLE MENSE BELY...
              HOMSELF NIE RED NIE!             nie, maar die ewige lewe kan hê"      ewigheid" (Judas 1:24-25).           "As  jy  met  jou  mond  die  Here
          "Daar is 'n weg (lewenswyse) wat     (Johannes 3:16).                                                           Jesus bely en met jou hart glo dat
          vir 'n mens reg lyk, maar die einde                                        "Want  deurdat  Hy  Self  onder      God  Hom  uit  die  dode  opgewek
          daarvan  is  weë  van  die  dood"    "Want God het ons nie bestem tot      versoeking  gely  het,  kan  Hy  dié   het, sal jy gered word;
          (Spreuke 14:12).                     toorn nie, maar om die saligheid      help wat versoek word" (Hebreërs     want  met  die  hart  glo  ons  tot
                                               te  verkry  deur  onse  Here  Jesus   2:18).                               geregtigheid  en  met  die  mond
          "Die mens word nie geregverdig       Christus wat vir ons gesterf het"                                          bely  ons  tot  redding"  (Romeine
          uit die werke van die wet nie, maar   (1 Thessalonicense 5:9, 10a).        "Daarom,  as  iemand  in  Christus   10:9-10).















              1. IT IS OF THE UTMOST           "That which is born of the flesh is   boast" (Ephesians 2:8-9).            "For  God  did  not  appoint  us  to
             IMPORTANCE TO RECEIVE             flesh; and that which is born of the   "Jesus said to him, "I am the Way,   wrath,  but  to  obtain  salvation
                     SALVATION                 Spirit is spirit" (John 3:6).         the  Truth,  and  the  Life.  No  one   through  our  Lord  Jesus  Christ,
          "For  all  have  sinned,  and  come                                        comes  to  the  Father  except  Who  died  for  us"  1  Thessalo-
          short  of  the  glory  of  God"       2. YOU CANNOT BE SAVED BY            through Me" (John 14:6).             nians 5:9,10a).
          (Romans 3:23).                             YOUR OWN EFFORTS
                                               "There  is  a  way  which  seemeth    "Nor  is  there  salvation  in  any   "The  LORD  has  laid  on  Him  the
          "All [of us] like sheep have gone    right  unto  a  man,  but  the  end   other, for there is no other name    iniquity of us all" (Isaiah 53:6b).
          astray; we have turned every one     thereof  are  the  ways  of  death"   under heaven given among men
          to his own way" (Isaiah 53:6a).      (Proverbs 14:12).                     by which we must be saved" (Acts     "For Christ also suffered once for
                                                                                     4:12).                               sins, the Just for the unjust, that
          "For the wages of sin is death..."   "...a  man  is  not  justified  by  the                                    He might bring us to God" (1 Peter
          (Romans 6:23a).                      works  of  the  law  but  by  faith  in   3. GOD HAS MADE PROVISION        3:18a).
                                               Jesus Christ" (Galatians 2:16).            FOR YOUR SALVATION
          "Jesus  answered  and  said  unto                                          "For God so loved the world that     "...the gift of God is eternal life in
          him, 'Verily, verily, I say unto thee,   "For  by  grace  you  have  been   He  gave  His  only  begotten  Son,   Christ Jesus our Lord" (Romans
          Except a man be born again, he       saved through faith, and that not     that  whoever  believes  in  Him     6:23b).
          cannot see the kingdom of God'"      of yourselves; it is the gift of God,   should not perish but have ever-
                                                                                                                                   Continued on p. 5
          (John 3:3).                          not of works, lest anyone should      lasting life" (John 3:16).                    Continued on p. 5
   1   2   3   4   5   6   7   8   9