Page 5 - Good News May 2019 paper
P. 5

ns leef in 'n wêreld vol pyn,   verduidelik.  “'n  Mens  kan  nie  'n
                 hartseer  en  probleme.  behoorlike  pot  of  enigiets  maak
          ODaarom  wil  ek  graag  met         solank die lugborrels nog binne-
          jou  deel  wat  my  uit  die  afgrond   in die homp klei vasgevang is nie.
          van wanhoop gelig en my tot by       Deur dit so te slaan, werk ek hulle
          die oneindige oseaan van God se      na buite toe en kom hulle uit.”
          liefde en genade geneem het…
                                               Ek was in 1980 op God se potte-
          Daar  word  vertel  dat  'n  man     bakkerswiel. Hy het begin om my
          eendag  gaan  kyk  het  hoe  'n      te  vorm  en  te  brei  en  ek  kon
          pottebakker te werk gaan om die      duidelik  die  slae  van  sy  hout-
          pragtige  potte,  waarvoor  hy  hamer op my lewe voel. Dit het my
          bekendheid verwerf het, te vorm      nog duideliker as ooit tevore laat
          en te maak. Hy het gestaan en kyk    besef  waarom  die  Groot  Potte-
          hoe die kunstenaar 'n groot stuk     bakker moet werk en brei aan die
          klei oor en oor met 'n houthamer     siele van dié wat Hy liefhet.
          slaan.  Hy  kon  nie  agterkom
         hoekom  hy  dit  doen  nie  en  het   Die dissipline van beproewing en      maak,  het  misluk,  maar  hy  het   Dit is my opregte begeerte dat jy
         hom daarna gevra.                     slae wat Hy my in daardie tyd laat    daaruit  weer  'n  ander  voorwerp   ook  die  oneindige  liefde  en
                                               deurloop het, was nodig om alle       gemaak soos dit in die oë van die    genade  wat  God  in  my  tyd  van
         Die pottebakker het geantwoord:       “borrels” van selfbejammering en      pottebakker  reg  was  om  dit  te   wanhoop  en  duisternis  aan  my
         “Wees  net  'n  bietjie  geduldig,  jy   hoogmoed uit my hart en lewe te    maak” (Jer. 18:3-4).                 bewys het, ten diepste sal ervaar.
         sal netnou sien wat gebeur en dan     verwyder.                                                                  Laat  Hom  toe  om  alle  subtiele
         sal jy verstaan.”                                                           Dit was nie altyd vir my maklik om   sondes en selfsug aan te spreek
                                               Ek  het  myself  duidelik  in  die    my aan die wil van die Meester-      en  te  verwyder,  sodat  jy  'n
         Die  besoeker  het  stilgebly  en     toneel  van  Jeremia  18,  waar  die   pottebakker  te  onderwerp  nie,    toonbeeld  van  Sy  genade  en
         gekyk  en  kort  voor  lank  die      profeet  beveel  word  om  na  die    veral nie in daardie vroeë dae van   liefde kan wees. Laat Hom toe om
         bopunt van die klei sien bewe en      pottebakker  se  huis  te  gaan,      my herstel nie, maar hoe langer ek   jou  te  verander  in  'n  pragtige
         swel. Klein borreltjies het hier en   gesien. “Toe het ek afgegaan na       daarmee volgehou het, hoe meer       kunswerk  wat  tot  Sy  eer  en
         daar begin uitkom.                    die huis van die pottebakker, en      vrede en vreugde het daar in my      verheerliking sal strek.
                                               hy was juis besig om 'n stuk werk     hart  en  lewe  gekom.  En  die      [Sal  jy  my  nog  loof...?  Duane
         “Nou sien jy hoekom dit so nodig      op  die  skywe  te  maak.  En  die    groeiproses gaan vandag steeds       Parrish,  VG  Uitgewers,  Springs,
         is  om  die  klei  te  slaan,”  het  hy   voorwerp wat hy besig was om te   voort.                               1994].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10