Page 8 - Good News March 2010 paper
P. 8

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1      wonderlike God dien ons nie)! En
          Hierna maak ons klaar, ry na Secunda om my swaer        daar ry hy weg...
          se seun op te laai, en ry daarna Springs toe. Op pad    Dit is toe dat sy sien dat sy naby
          na  Springs  probeer  ons  my  swaer  op  sy  selfoon   Dunnottar  se  weermagbasis  is.
          skakel, maar die selfoon word net doodgedruk. Ek        Sy besluit toe maar om soontoe te
          probeer my skoonma se selfoon skakel, maar elke         stap. Die volgende oomblik kom
          keer gaan die selfoon net dood.                         daar  twee  jong  swart  mans  na
          Intussen is daar baie oproepe heen en weer en die       haar toe (en onthou asb. dat dit
          derde keer toe ek my skoonma se selfoon skakel,         nou al na 10 die aand is), en vra
          antwoord sy self!!! Die verligting en dankbaarheid      wat gebeur het. Sy vertel vir hulle
          was  onbeskryflik.  Sy  vertel  dat  die  kapers  haar   dat sy gekaap is. Die een sê toe
          afgelaai  het  en  dat  sy  die  weermag-barakke  in    dat  hy  solank  polisiestasie  toe
          Dunnottar  kan  eien  en  dat  sy  op  pad  is  na  die   gaan hardloop en die ander een sê
          Dunnottar-polisiestasie.  Na  nog  'n  paar  oproepe,   dat hy saam met haar sal stap.
          verneem ons dat Skoonma nou veilig terug is by my       Toe  kom  sy  agter  dat  sy  binne
          skoonsuster.                                            L O O PA F S TA N D   VA N   D I E
          Toe ons by my skoonsuster se huis aankom, hoor          POLISIEKANTOOR AFGELAAI IS.
          ons die hele storie. My swaer vertel dat hy voor die    (Hoe  ongelooflik  groot  is  ons
          hek  stilgehou  het.  Dit  is  'n  elektroniese  hek  en   God)!  Die  jongman  wat  by  my
          omdat die hek nie oopgemaak het nie, het my swaer       skoonma  gebly  het,  vra  toe  vir
          aangeneem dat sy suster dalk hospitaal toe is.          haar of hy maar haar hand kan vat
          Hy klim toe uit en probeer die hek oopmaak. Die         want hy sien dat sy nie baie vas op
          volgende oomblik gewaar hy 'n motor wat in die pad      haar voete is nie en hy wil nie hê
          reg agter sy motor intrek en twee gewapende mans        dat sy moet val en seerkry nie. (EN
          wat uitspring en beduie dat hulle die motor gaan vat.   GOD  SKAAR  SY  “ENGELE”
          Hy skree dat hulle die motor moet neem, maar dat        RONDOM DIE WAT HOM VREES)!
          hulle net sy ma 'n geleentheid moet gee om uit te       So  stap  hulle  toe  saam  polisie-
          klim.                                                   kantoor  toe  en  die  twee  bly  by
          Hulle voldoen toe NIE aan sy versoek nie, maar jaag     haar  totdat  my  skoonsus  my
          weg met my skoonma nog in die motor. Hy vertel dat      skoonma daar kom haal.
          hy agter die motor aangehardloop het en geskree         Hierdie  is  Suid-Afrika.  Maar
          het dat hulle net sy ma uit die motor moet laat klim.   hierdie getuienis getuig van GOD
           Toe hy besef dat hulle nie gaan stilhou nie, val hy op   SE  WERKING  BINNE  SUID-
          sy  knieë  in  die  pad  en  begin  ernstig  vir  haar   AFRIKA.  Die  KRAG  van  GEBED
          beskerming  en  veiligheid  intree.  Bure  wat  die     en  die  GENADE  van  'n  ALMAG-
          geraas  gehoor  het,  help  hom  hierna.  Die  polisie   TIGE GOD het gemaak dat ek nie
          word gebel en toe begin die lang wag...                 vandag  kan  stilbly  nie.  Ons  in
          Nou  by  skoonma  se  weergawe.  Sy  sê  dat  sy  nie   Suid-Afrika  moet  weet  dat  God
          aanvanklik besef het wat besig was om te gebeur         ons  sal  bewaar  te  midde  van
          nie en toe my swaer skree dat sy moet uitklim, kon      misdaad  as  ons  ons  net  sal
          sy  nie  vinnig  genoeg  uitkom  nie.  Die  volgende    verootmoedig  voor  Hom  en  Sy
          oomblik spring daar 'n gewapende jongman in die         Naam sal aanroep in ons nood.
          kar en al wat sy toe ervaar is dat hulle met groot      Voel  asseblief  vry  om  hierdie
          spoed wegjaag. Mag ek met groot deernis noem dat        getuienis  te  versprei  sodat  daar
          dit nie my skoonma se aard is om regtig kalm te bly     meer mense kan wees wat van die
          nie. Ek moet dit noem omdat dit die wonderwerking       liefde en genade van ons God kan
          van God se krag en genade in hierdie geval so mooi      hoor.
          en sterk uitbeeld. Skoonma vertel verder dat na die     Ronel Goosen
          aanvanklike  skok,  daar  'n  GROOT  KALMTE  OOR        017 610 9072 of 082 702 2027
          HAAR GEKOM HET. (Prys die Heer)! Sy begin toe
          aanmekaar met die jong kaper gesels. Vertel vir hom
          van  haar  skoonseun  wat  siek  is,  dat  sy  nie  van
          Springs is nie maar van Secunda, dat sy 'n diabeet
          is, dat haar man 9 jaar gelede oorlede is, ens., ens.,
          ens.  Sy  sê  sy  het  net  aanhou  praat  en  vertel.
          Naderhand merk sy op dat die kaper kalmer raak en
          selfs saampraat.
          Hy vertel vir haar dat hy nie kan werk kry nie en dat
          hulle 'n gesin van 6 is en dat hy die enigste een is
          wat  'n  “inkomste”  het.  Op  'n  stadium  praat  my
          skoonma toe mooi met hom en verduidelik vir hom
          dat sy sieklik is en dat sy 'n ou vrou van 70 jaar is. As
          hy haar gaan seermaak of doodmaak, sal dit vir haar
          sleg wees, maar sy het darem al haar lewe gelééf. Hy
          sal egter vir altyd met die wete moet saamleef dat hy
          'n ou vrou dood- of seergemaak het.
          Hy sê toe vir haar DAT HY HAAR NIE GAAN SEER-,
          OF DOODMAAK NIE. (Prys God nog meer)!!! So ry
          hulle en die volgende oomblik hou hy stil en sê vir
          haar om uit te klim. Skok, ouderdom, wat ook al,
          maak toe dat sy nie vinnig uit die kar kon kom nie en
          daar spring die kaper uit EN HELP HAAR UIT DIE
          MOTOR UIT - MET HAAR HANDSAK EN AL! (Wat 'n
   3   4   5   6   7   8   9