Page 2 - Good News March 2016 paper
P. 2
GEBED is die groot krag tot ons wees en te bely: "Here, in my eie geopenbaar het en 'n geweldige
beskikking wat die arm van God krag kan ek nie." Dan word Sy invloed op die wêreld uitgeoefen
in beweging bring! Woord vir my 'n groot werklik- het, was mense wat baie tyd in
heid: "Ek is tot alles in staat deur gebed deurgebring het.
GEBED is nie 'n las nie, maar die Christus wat my krag gee" (Fil.
voorreg van elke ware gelowige! 4:13). Die ewige Kragbron van Martin Luther het gesê: "as ek
God is tot my beskikking. Hy nalaat om vroeg elke oggend twee
GEBED bring God naby aan ons neem beheer oor my lewe en help ure in gebed deur te bring, kry die
en sodoende leer ons Sy karakter my om die 'onmoontlike' te doen. duiwel die oorhand oor my. Ek het
beter ken en gee ons Hom 'n so baie werk om te doen dat ek nie
geleentheid om ons lewens te Dit wat vir my as mens onmoontlik daarmee kan voortgaan as ek nie
beïnvloed. is, is by God moontlik. Ek word Sy drie ure per dag in gebed deur-
hande, Sy oë, Sy voete, Sy bring nie."
GEBED lei tot oorgawe aan God. spreekbuis, Sy instrument. Leeg-
Ware oorgawe kan nie sonder getap van myself, oorgegee aan God se krag is tot ons beskikking.
diepgrondige gebed plaasvind Christus, openbaar Hy Homself Die grootste krag ooit bekend! 'n
nie. Om te bid beteken ook om die deur my. Biddelose Christen is 'n kragte-
krag van God in my lewe lose Christen. 'n Oorgegewe en
toepaslik te maak. Daarom het die groot Godsmanne biddende Christen vermag baie
almal baie gebid. Jesus Self het vir God op hierdie aarde.
Oorgawe is 'n afstanddoening nagte in gebed deurgebring.
van myself - 'n ontlediging, 'n Paulus het dag en nag gebid. Begin vandag deur u gebedstyd te
verloëning van self, 'n erkentenis Daniël het soggens, smiddags en verleng en kyk waartoe u in staat
aan Hom van my eie onvermoë. saans gebid. Die mense wat die is!
Dit beteken om eerlik met Hom te karakter van Jesus die mooiste © Huegene Venter