Page 7 - Good News March 2017 paper
P. 7

eloof  maak  baie  dinge  in  ons    wonderdade  in  ons  lewe.  Hierdie
                 lewe  anders.  Trouens,  die         veranderinge in ons eie lewe gebeur nie
          Ggrootste  uitdaging  van  ons              onmiddellik of sonder probleme nie. Dis
          geloofslewe  is  juis  om  daagliks         'n geloofsproses waarin ons sáám met
          vernuwe te word na die Beeld van ons        God werk en dit loop uit op 'n lewe wat
          Skepper, sodat Hy deur ons lewe geëer       sigbaar núút word.
          kan word.
                                                      God rus ons toe en help ons om nuut te
          Geloof maak van ons mense wat anders        lewe.  Gelukkig  is  die  nuwe  lewe  'n
          as  die  wêreld  is  en  anders  as         afhanklike lewe - 'n lewe sáám met God
         wêreldlinge  lewe.  Hierdie  verandering     en gedurig in Sy teenwoordigheid.
         beteken egter nie wêreldvermyding nie.
         Ons  moet  in  hierdie  wêreld  ander-       Uit Hom en deur Sy gawes word dit vir
         wêrelds leef en só vir mense 'n venster      ons moontlik om anders te lewe. Hierdie
         op die hemel wees - 'n venster waardeur      wete gee vir ons nuwe hoop en nuwe
         hulle  God  se  liefde  en  vergifnis  kan   moed  wanneer  die  eise  van  die  nuwe
         sien.                                        lewe vir ons te groot lyk.
                                                      -  Met  GOD  Op  Pad!  Solly  Ozrovech,
         Dis ook teenoor die wêreld dat ons die       Maretha Maartens, Murray Janson, Nina
         taak  het  om  te  getuig  van  God  se      Smit, e.a., CUM, 1994.
   2   3   4   5   6   7   8   9