Page 10 - Good News November 2006 paper
P. 10

PORTUGAL-SENDING



                    BRING LIG IN DIE DUISTERNIS!!


              Ds. Johan Raubenheimer           baarlik  verhoor  en  daar  kan  met   in  die  naam  van  Christendom,   gemeentes is ook so: Daar is net ‘n
            (018) 294 6062 / 082 377 8539      groot  dankbaarheid  getuig  word     deurdat  hulle  aan  moeder  Maria   INLOOP  (sorg  vir  jouself,  en  ‘n
          Gedurende Aug. 2006 is ek en my      dat  die  “gebede  van  gelowiges  'n   belowe dat hulle vir ver afstande op   gewerk na binne), maar daar is nie
          vrou,  Pauline,  deur  die  NG  kragtige uitwerking het”.                  hulle knieë sal kruip (vir haar) as sy   ‘n  UITLOOP-  of  OORLOOP-
          Gemeente  Potchefstroom-Noord        Tydens ons weeklange besoek het       net  hulle  kind  sal  gesond  maak.    bediening nie.  Dit kan natuurlik in
          (ons dien as stuurgemeente van dr.   ons gedurende die twee eredienste     Van Jesus is daar geen sprake nie.   jou  eie  persoonlike  lewe  net  so
          Manie  en  Annalie  Taute  na  geskenke  oorhandig  aan  die               Hierdie  Fatima  is  die  plek  waar   doods  wees  soos  in  sommige
          Lissabon,  Portugal)  afgevaardig    kinders  en  gemeente-leierskap  en   moeder  Maria  volgens  bewering     gemeentes.
          om  ‘n  besoek  ter  ondersteuning   is ons met ope arms ontvang. Die      aan  drie  skaapwagtertjies  in      Ons het van die begin af die Here
          van  die  sendeling-egpaar  in  woorde van  een van die ouderlinge         lewende lywe verskyn het, en waar    vertrou  en  weet  dat  Portugal-
         Portugal te bring.                    was:  “Ons  kan  nou  sien  dat  julle   die  Rooms-Katolieke  Kerk  ‘n    Sending  só  ‘n  OORLOOP-  en
         Dit was voorwaar vir ons ‘n grootse   ernstig is oor die werk van die Here   massiewe kerk en plein opgerig het   UITLOOP-bediening is. As ons met
         ervaring, aangesien “kerkwees” by     - ook hier in Portugal. Ons wil vir   waar katolieke twee maal per jaar    mense  oor  Sendingwerk  gesels,
         die  Massamà-Gemeente  in  elkeen  wat  betrokke  is  by  hierdie           saamkom om hierdie verskyning te     vra baie: Wat kan ons doen om te
         Lissabon  heelwat  anders  daar       werk  (hetsy  finansieel,  deur  gedenk.                                   help? Anders as wat baie dink, is
         uitsien  as  ons  verwysingsraam-     gebede, asook die feit dat julle ons   Hierdie  plein  is  omtrent  so  groot   GELD-GEE  vir  hierdie  Bediening
         werk in SA.                           pastor en sy vrou, kom besoek het)    soos  tien  rugbyvelde.  Daar  word   nie die begin en einde van Sending-
         Dit  is  ‘n  gemeente  wat  vir  jare   baie  dankie  sê.  Dis  die  beant-  daagliks dienste waargeneem deur    werk  nie,  alhoewel  dit  ongelooflik
         bedien  is  deur  ds.  Pine  Pienaar,   woording van gebede.”               priesters waar mense rondkruip en    belangrik  is  om  die  sendeling  in
         maar wat daarna baie lank gesoek      Behalwe die gemeente in Massamà       lang kerse in ‘n oond kom gooi as    staat te stel om met die werk voort
         het na ‘n geskikte bedienaar van die   is daar ook ‘n paar maande reeds ‘n   offer. Die dogtertjie aan wie Maria   te  gaan.  Ons  moet  egter  nie  die
         Woord wat bereid sou wees om as       tweede preek- en besoekpunt begin     kwansuis verskyn het, is vir jare in   behoefte aan gebed onderskat nie.
         geroepene van die Here die mense      in  ‘n  gebied  Moita  (‘n  klein     kloosters versteek as non, en geen   Moet ook nie nalaat om self kontak
         daar te bedien.                       kerkruimte  word  goedgunstiglik      media of enige ander persoon kon     te  maak  met  die  sendeling  in  die
         Van die evangeliese gelowiges wat     met Assemblies of God gedeel).        ooit  met  haar  gesels  oor  die    sendingveld nie. Skryf ‘n briefie ter
         deel  vorm  van  hierdie  Igreja      Enkele  waarnemings  wat  ons         “waarheid” van hierdie verskyning    bemoediging  -  stuur  ‘n  e-pos  of
         Reformada  Evangélica  te  Mas-       gemaak het tydens ons besoek, is      nie.                                 SMS. Selfs ‘n klein pakkie met iets
         samà  is  daar  ook  ‘n  paar  lidmate   dat  die  mense  in  Portugal  baie   Sy is onlangs oorlede en daar word   lekkers kan wondere verrig.
         wat  destyds  vanuit  die  Portugese   soekend is. Selfs uit gesprekke wat   daagliks  by  haar  graf  in  hierdie   ‘n Groot fout is dat gemeentes soek
         Gemeente  in  Pretoria  intussen      ons tydens besoeke aan gemeente-      katedraal verbybeweeg en aan haar    om  iewers  ‘n  sendeling  te  plaas,
         verhuis  het  na  Lissabon  en  daar   lede in die platteland gehad het, het   hulde gebring.                    terwyl ons net moet sien waar God
         ingeskakel het.                       uitgewys dat mense (net soos ons)     Die feit is: Manie en Annalie Taute is   reeds  werk  en  daarby  aansluit.
         Die seën van die Here op Manie en     daagliks  gekonfronteer  word  met    deur die Here geroep om in ‘n baie   Alhoewel  NG-Noord  die  stuur-
         Annalie se arbeid is sigbaar in die   die  eise  van  die  dag:  verlies-   Jesus-vyandelike  en  Jesus-         gemeente  is,  is  daar  talle  ander
         wyse  waarop  die  gemeente  groei    ervaringe, die afsterwe van kinders,   vreemde  omgewing  die  wonder-     gemeentes/donateurs  van  oor  die
         (geestelik,  maar  veral  ook  in  die   huweliksmaats en vriende, isolasie   like  nuus  van  Jesus  Christus  te   hele  land  wat  Portugal-Sending
         aantal  lidmate  wat  nuut  begin     vanuit die gemeenskap weens die       bedien  aan  ‘n  volk  wat  in  geheel   finansier. Dus hoef gemeentes nie
         inskakel  het)  sedert  hulle  bykans   feit dat hulle Jesus in hulle lewens   opgeneem is in ‘n baie “vreemde,   iets  nuuts  te  begin  nie.  Werk  net
         twee  jaar  gelede  daar  begin  werk   bely, en dan natuurlik die feit dat die   Katolieke  kerklike  sisteem”.  Dit   mee waar God reeds werksaam is!
         het.                                  deursnit  inwoner  van  Portugal      noodsaak dat ons onsself daartoe     Dis ‘n Bybelse model vir sending-
         Van die begin af is daar gevra dat    daagliks  gebuk  gaan  onder  ‘n      sal  verbind  om  baie  vir  hulle,  vir   werk.
         gemeentes,  donateurs  en  belang-    godsdiens wat meer dood as lewe       Portugal, en sy mense te bid.        Elkeen wat by Sending betrokke is,
         stellendes  sal  bid  dat  die  Here   bring.                               Iemand  het  die  ander  dag  vir  my   het al sekerlik gevoel dat dit net ‘n
         gesinne  met  kinders  sal  stuur,    Tydens  ‘n  besoek  aan  Fatima,      gesê:  Daar  is  ‘n  rede  waarom  die   bodemlose put is waaraan geld en
         asook  dat  daar  leiers  na  vore  sal   noord  van  Lissabon,  was  dit   Dooie See so genoem word: Dit het    energie  bestee  word,  maar  weet
         kom om in die gemeente te werk.       afgryslik  om  te  aanskou  hoedat    net  ‘n  INLOOP  en  geen  UITLOOP   net:  “SENDING IS NIE MAAR EEN
         Beide  hierdie  gebede  is  wonder-   mense letterlik “mislei” word, en dit   NIE. Toe sê dieselfde persoon: Baie   VAN  DIE  KENMERKE  VAN  DIE
                                                                                                                          KERK VAN JESUS CHRISTUS NIE.
                                                                                                                          DIT  IS  DIE  WESE  (BESTAANS-
                                                                                                                          DOEL)  VAN  ELKE  KERK  OP
                                                                                                                          AARDE”.
                                                                                                                          Hou moed - moenie ophou om jou
                                                                                                                          hand  vir  die  Here  se  werk  oop  te
                                                                                                                          maak nie. Miskien is dit juis nou jou
                                                                                                                          kans om iets te begin doen. Ons sê
                                                                                                                          dankie  vir  talle  gemeentes  en
                                                                                                                          individuele donateurs wat oor vele
                                                                                                                          jare  volhou  om  hierdie  sending-
                                                                                                                          uitreik te ondersteun. Mag die Here
                                                                                                                          u  seën.  DV  sal  Manie  en  Annalie
                                                                                                                          Taute  gedurende  Desember  en
                                                                                                                          Januarie  in  Suid-Afrika  wees.  Op
                                                                                                                          Sondag, 26 November 2006, word
                                                                                                                          daar  ‘n  terugvoergeleentheid
                                                                                                                          gehou  by  NG-Noord  (10:45)  in
                                                                                                                          Silwerstraat  (Die  Bult).  Almal  is
                                                                                                                          welkom!  Indien  u  ‘n  nuusbrief  wil
                                                                                                                          ontvang,  skakel  gerus  met
                                                                                                                          Madelein Bodemer:
                                                                                                                           nesa@iafrica.com (018) 297 7850.
                                                                                                                          Adres van sendeling:
                                                                                                                          Dr. Manie en Annalie Taute
                                                                                                                          Igreja Reformada Evangélica
                                                                                                                          Rua Norton de Matos 11A
                                                                                                                          Massamà 2745-827, Portugal
                                                                                                                          Tel: (09351) 219556519
                                                                                                                          +351968173505
                                                                                                                          portugal@ngnoord.org.za
                                                                                                                          Vir  bydraes:  Bankrekening:  NG
                                                                                                                          Kerk  Potchefstroom-Noord:
                                                                                                                          Portugal  Sending,  Tak:  ABSA
                                                                                                                          Tomstraat,  Takkode:  335138,  Rek.
                                                                                                                          Nr.: 4061419137
                                                                                                                          Navrae:  Ds.  Johan  Raubenheimer
                                                                                                                          (018) 294 6062  /  082 377 8539
                                                                                                                                 Geborg deur TJ Lotz
   5   6   7   8   9   10   11   12   13