Page 10 - Good News November 2008 paper
P. 10

CHANGE



                                                                              YOUR THINKING...


         AIE  DANKIE  aan  die  R3 500                                            wo  men,  both seriously  ill,   man  couldn’t  hear  the  band,  he
         volgende  lesers  wat                                                    occupied the same hospital      could see it in this mind’s eye as
 Bgedurende  OKTOBER                   R3 000                               Troom.                                the  gentleman  by  the  window
 debietorders aan ons gestuur          R2 500                  R2 490       One man was allowed to sit up in      portrayed  it  with  descriptive
 het  om  na  FOCHVILLE  uit  te                                            his  bed  for  an  hour  each  after-  words.
 brei:                                 R2 000                               noon to help drain the fluid from     Days  and  weeks  passed.  One
                                                                                                                  morning, the day nurse arrived to
                                                                            his lungs. His bed was next to the
 MHM  van  Flamwood,  Klerks-                                               room’s only window.                   bring water for their baths only to
 dorp - R100.                          R1 500                               The other man had to spend all his    find the lifeless body of the man
 GJSC van Matlosana - R30.             R1 000                               time  flat  on  his  back.  The  men   by  the  window,  who  had  died
 JVTH  van  Meiringspark,                                                   talked  for  hours  on  end.  They    peacefully in his sleep.
 Klerksdorp - R30.                       R500                               spoke of their wives and families,    She was saddened and called the
 JCVN van Stilfontein - R30.                                                their  homes,  their  jobs,  their    hospital  attendants  to  take  the
 WK van Baillie Park, Potchef-                                              involvement  in  the  military  ser-  body away.
 stroom - R50.                                                              vice, and places where they had       As soon as it seemed appropriate,
 Anoniem,  Potchefstroom  -                                                 been on vacation.                     the other man asked if he could be
 R300.                                                                      Every afternoon when the man in       moved  next  to  the  window.  The
 Die bedrag vir Oktober was dus                                             the bed by the window could sit       nurse  was  happy  to  make  the
                                                                            up,  he  would
 R540,  wat  meebring  dat  die                                             pass  the  time                                        switch, and after
                                                                                                                                   making  sure  he
 totale  bedrag  op  ons  baro-                                             by  describing                                         w a s   c o m f o r -
 meter nou op R2 490 p.m. staan.                                            to  his  room-                                         table,  she  left
 Ons kort nog 'n bedrag van R1 010 p.m. om hierdie droom te                 mate  all  the                                         him alone.
 verwesenlik!                                                               things he could                                        Slowly, painfully,
                                                                            see outside the                                        he propped him-
              IS DAAR???                                                    window.                                                self  up  on  one
                                                                            The man in the
                                                                                                                                   elbow to take his
                                                                            o t h e r   b e d                                      first  look  at  the
 10 lesers (1 per dorp) wat elk R100 p.m. kan gee?
 OF                                                                         began  to  live                                        world  outside.
                                                                                                                                   Finally, he would
 20 lesers (2 per dorp) wat elk R50 p.m. kan gee?                           for  those  one-                      have  the  joy  of  seeing  it  for
                                                                            hour  periods  where  his  world
 OF                                                                         would  be  broadened  and  himself!  He  strained  to  look  out
 25 lesers (2.3 per dorp) wat elk R40 p.m. kan gee?                         enlivened  by  all  the  activity  and   the window. It faced a blank wall!
 OF                                                                         colour of the world outside.          The  man  asked  the  nurse  what
 34 lesers (3 per dorp) wat elk R30 p.m. kan gee?                           The  window  overlooked  a  park      could  have  compelled  his
 Sal dit nie wonderlik wees as ons Desembermaand die "Goeie                 with  a  lovely  lake...  Ducks  and   deceased  room-mate  who  had
 Nuus / Good News" gratis by Fochville kan aflewer nie? Kom ons             swans played on the water while       described such wonderful things
 vat hande en maak dit 'n werklikheid! Oorweeg asb. biddend of u            children sailed their model-boats.    outside this window.
 onderstaande debietordervorm kan voltooi en aan ons kan stuur              Young lovers walked arm in arm        The  nurse  responded  that  the
 by gemelde adres. Baie dankie! Die Here seën u!                            amidst flowers of every colour of     man was blind and could not even
                                                                            the  rainbow.  Grand  old  trees      see the wall. She said. “Perhaps
                                                                            graced the landscape, and a fine      he just wanted to encourage you.”
                                                                            view of the city skyline could be     There is tremendous happiness in
                                                                            seen in the distance.                 making others happy, despite our
                                                                            As  the  man  by  the  window  own  situations.  Shared  grief
                                                                            described  all  this  in  exquisite   helps  diminish  the  sorrow,  but
                                                                            detail, the man on the other side of   happiness  when  shared,  is
                                                                            the  room  would  close  his  eyes    doubled.
                                                                            and  imagine  the  picturesque  If you want to feel rich, just count
                                                                            scene.                                all the things you have that money
                                                                            One warm afternoon the man by         can’t buy. “Today is a gift, that’s
                                                                            the  window  described  a  parade     why it is called the present.”
                                                                            passing  by.  Although  the  other    - Selected


                                                                             AL ONS "B
                                                                             AL ONS "BOKSE"OKSE"


                                                                             Lees Luk. 9:49-50 (Nuwe Vertaling).
                                                                             Lees Luk. 9:49-50 (Nuwe Vertaling).
                                                                             Onthou u die liedjie, "All the boxes, little boxes"? Die persoon sing
                                                                             Onthou u die liedjie, "All the boxes, little boxes"? Die persoon sing
                                                                             van al die klein houertjies wat ons het en waarin ons mense plaas.
                                                                             van al die klein houertjies wat ons het en waarin ons mense plaas.
                                                                             Daar is houers vir verskillende taal- en kleurgroepe, vir  onderskeie
                                                                             Daar is houers vir verskillende taal- en kleurgroepe, vir  onderskeie
                                                                             kerke, vir verskillende finansiële en akademiese vlakke wat mense
                                                                             kerke, vir verskillende finansiële en akademiese vlakke wat mense
                                                                             beklee, en les bes, vir verskillende geslagte.
                                                                             beklee, en les bes, vir verskillende geslagte.
                                                                             Wanneer ons mense ontmoet, plaas ons hulle in een van die houers,
                                                                             Wanneer ons mense ontmoet, plaas ons hulle in een van die houers,
                                                                             en die klassifikasie gebruik ons later om te bepaal hoe ons teenoor
                                                                             en die klassifikasie gebruik ons later om te bepaal hoe ons teenoor
                                                                             hulle moet optree.
                                                                             hulle moet optree.
                                                                             Dit is natuurlik niks nuuts nie. Reeds by die dissipels kry ons dat
                                                                             Dit is natuurlik niks nuuts nie. Reeds by die dissipels kry ons dat
                                                                             hulle gekonfronteer word met iemand wat dieselfde doen as hulle,
                                                                             hulle gekonfronteer word met iemand wat dieselfde doen as hulle,
                                                                             naamlik om duiwels in die Naam van Jesus uit te dryf, maar wat nie
                                                                             naamlik om duiwels in die Naam van Jesus uit te dryf, maar wat nie
                                                                             aan hulle groep behoort nie. Dit kon hulle tog nie toelaat nie! Die man
                                                                             aan hulle groep behoort nie. Dit kon hulle tog nie toelaat nie! Die man
                                                                             is duidelik nie in dieselfde houertjie as hulle nie, en daarom moet
                                                                             is duidelik nie in dieselfde houertjie as hulle nie, en daarom moet
                                                                             Jesus onmiddellik teen hom standpunt inneem en hom verbied om
                                                                             Jesus onmiddellik teen hom standpunt inneem en hom verbied om
                                                                             voort te gaan!
                                                                             voort te gaan!
                                                                             Hoe belangrik is die antwoord van die Here nie vir hulle en vir ons in
                                                                             Hoe belangrik is die antwoord van die Here nie vir hulle en vir ons in
                                                                             ons verskeurde land nie: "Wie nie teen ons is nie, is vir ons".
                                                                             ons verskeurde land nie: "Wie nie teen ons is nie, is vir ons".
                                                                             Daar is net twee groepe mense in die wêreld: daar is dié wat aan
                                                                             Daar is net twee groepe mense in die wêreld: daar is dié wat aan
                                                                             Jesus se kant staan, en dié wat teen Hom kies. Dit is die enigste
                                                                             Jesus se kant staan, en dié wat teen Hom kies. Dit is die enigste
                                                                             klassifikasie wat werklik saak maak en die enigste vraag wat ons mag
                                                                             klassifikasie wat werklik saak maak en die enigste vraag wat ons mag
                                                                             vra.  Wie  enige  ander  klassifikasie  tot  'n  lewenswet  verhef,  doen
                                                                             vra.  Wie  enige  ander  klassifikasie  tot  'n  lewenswet  verhef,  doen
                                                                             sonde!
                                                                             sonde!
                                                                             Gebed: Here, help my om met U oë na die mense rondom my te kyk!
                                                                             Gebed: Here, help my om met U oë na die mense rondom my te kyk!
                                                                             - Dr. Johan Pienaar, Brood op die Water, Mei 1997.
                                                                             - Dr. Johan Pienaar, Brood op die Water, Mei 1997.
   5   6   7   8   9   10   11   12   13