Page 7 - Good News November 2017 paper
P. 7
Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1 se lewe op te bou.
heer se melaatsheid hoor, het die bran- Sy oordrag van die Goeie Nuus aan haar
Bid Soos Jesus dende vlam van haar geloof haar gedring het haar met nuwe moed en dapperheid vir
om hom te versoek om by die profeet Elisa
uit te kom. die lewe gevul!
Ons Geleer Het Die resultaat was opspraakwekkend! Kom ons tree vandag op soos die diens-
Naäman word genees en getuig: "Ek weet meisie van Naäman en soos Jan van
Dirk Jonker, 078 466 2584 nou, daar is geen God op die hele aarde nie, Eersterust en raak mense se lewens aan
behalwe in Israel" (2 Konings 5:15). Hy sou met die Goeie Nuus van Jesus Christus!
Jesus het ons leer bid (Matt. 6:9-13). Die voortaan die ware God aanbid. -Oorgeneem
taalgebruik van hierdie modelgebed spreek van Life is an amazing mixture of victory and defeat,
respek, eerbied, grootheid en heiligheid. Om oor God se genade en goedheid te success and failure, joy and pain, peace and battles,
Daarom gebruik die Here die woord U. praat, behoort natuurlik oor ons lippe te happiness and brokenness. But life in JESUS assures
Ongelukkig het sommige kerkmense hierdie vloei. Daar is ‘n brief aan Beeld (5 Julie the ultimate victory over everything.
pragtige, eerbiedige modelgebed al so 2012) waarin Liezel Barclay van Centurion
afgewater dat daar weinig nog van eerbied skryf dat Jan van Eersterust herstelwerk The Divine Shepherd seeks daily to lead His sheep to
aan hulle huis doen en so tussendeur gee
sprake is. Die woorde Here en God word tydig en hy sommer raad oor die lewe ook. Volgens the "still waters" of His Word, and how sad it is that
ontydig, oor-en-oor gebruik. Wanneer 'n Jan kan enige mens vry wees om ver bo die so many Christians prefer to drink from the polluted
persoon klaar gebid het, is hierdie groot en wolke te sweef. pools of the world.
heilige Name 60 - 70 keer in sy gebed gebruik.
Hulle herhaal hierdie kosbare Name na elke paar Hy het aan Liezel oorgedra dat sy nie die Oh Father God, help me come to the quiet times with
woorde. Laat ons opnuut fokus op die struktuur leuens van Satan moet glo nie, maar in quiet expectancy - expectancy that here my weakness
van die Onse Vader en ons eie gebede daar- oorwinning kan lewe wanneer sy haar shall become my strength, my doubt become faith,
volgens inrig. Sodoende kan ons die ydele identeit in God in oënskou neem en Hom my tears become courage, and my sin become
herhaling van God se Naam voorkom. toelaat om Sy karakter in haar en haar man redemption.