Page 7 - Good News November 2019 paper
P. 7
riendelikheid is nie opsio- kan ek nie sê nie. Dit het egter 'n Op 'n dag het Bill besluit om 'n langs Bill op die mat gaan sit. Hy
neel in menseverhoudinge baie positiewe invloed in my eie diens daar by te woon. Hy het in sy en Bill het daardie Sondag saam
Vnie, maar 'n bevel: "Maar lewe tot gevolg gehad. blou denim, T-hemp en natuurlik die Here op die mat aanbid. Ek is
wees vriendelik en vol ontferming skoenloos, opgedaag. Gemeente- meegedeel dat daar nie 'n droë
teenoor mekaar; vergeef mekaar Vriendelikheid lewer wonderlike lede het ongemaklik gelyk, maar oog in die gemeente was nie!"
soos God ook in Christus julle dividende... aan die ontvanger niks gesê nie. Hy het in die
vergewe het" (Ef. 4:32). sowel as aan die gewer daarvan. gangetjie begin afstap op soek na Hierdie vriendelike optrede het 'n
Vriendskap is 'n lewenskwaliteit 'n sitplek. Daardie spesifieke baie groot verskil in die jong
Ek was as jong seun getuie van 'n wat nie deur tegnologie gedu- Sondag was die kerk baie vol en Christen se lewe gemaak. Om
vriendelike daad van welwillend- pliseer kan word nie. toe hy heel voor kom en nog geen vriendelikheid te betoon, is 'n
heid. My pa en ek was per motor sitplek kon vind nie, het hy hom wilsbesluit. Die ontvanger van
op pad in 'n straat in Mansfield, Die volgende verhaaltjie is deur op die mat tuisgemaak... aanvaar- ons vriendelikheid, kry 'n blik op
Ohio. Dit het gesneeu en ons het Rebecca Pippert vertel: "Toe ek in bare gedrag by 'n universiteit of God se geopenbaarde liefde en dit
op 'n ander motor afgekom wat in Portland, Oregon gearriveer het, kollege se aanbiddingsgeleent- bewerkstellig 'n verandering in sy
die sneeu vasgeval het. My pa het het ek 'n student op een van die hede, maar waarskynlik vreemd lewe!
ons 1940 Pontiac parkeer en kampusse waar ek gewerk het, vir 'n gemeente wat uit middel- [Uit: Geen Groter Liefde, Robert
uitgeklim om die ander motoris te ontmoet. Hy was briljant en het jariges bestaan. Die gespanne Strand, VG Uitgewers, 1996].
help. Die bestuurder was 'n altyd die esoteriese bedink. Sy atmosfeer in die kerk was
anderskleurige en sy gesin het in hare was altyd slordig en ek het voelbaar.
die motor gesit. My vader en die nooit gesien dat hy skoene dra
man het sy aan sy gewerk om die nie. Reën of sneeu; Bill was altyd Toe begin 'n ouerige man die gang
motor uit die sneeu te beweeg. kaalvoet. Later, tydens sy studie- afstap. Sou hy Bill gaan uittrap?
Toe die gesin gereed was om te jare, het hy 'n Christen geword. My vriende het gedink dat hierdie
vertrek, het my vader sy warm Gedurende hierdie tyd het 'n man nie sou kon raai dat Bill 'n
handskoene - met pels uitgevoer - nabygeleë kerk, wat bestaan het Christen was nie as gevolg van sy
uitgetrek en aan die man wat geen uit welgeklede middeljariges, onortodokse kleredrag. Sy
handskoene gehad het nie, oor- besluit om hul meer toe te spits op lewensmilieu was ook heel
handig. Ek het die traan op die die bediening van die studente in anders as die van Bill. 'n Mens sou
man se wang gesien toe hy in sy hul gemeenskap. Die gemeente hom nie kon kwalik neem as hy
motor geklim het en ek het het nie presies geweet hoe om te Bill sou beledig nie. Die gemeente
vriendelik tot siens gewuif. Wat werk te gaan nie, maar het was doodstil en alle oë gerig op
daardie daad van vriendelikheid probeer om die studente welkom die ouerige man. Hy het Bill
vir daardie familie beteken het, te laat voel. bereik, met moeite gehurk en