Page 4 - Good News October 2006 paper
P. 4
GEBED IS ‘N REDDINGSTOU
k het vroeg in my kinderdae Jesus het die belangrikheid van gaan na jou kamer toe, maak die
reeds geleer om op die Here intimiteit met God aan Sy deur toe en bid tot jou Vader wat jy
Ete vertrou. My ma het ons dissipels gewys "...Hy het Hom nie kan sien nie. Jou Vader wat
ou gesinnetjie in daardie woeste altyd weer in eensame plekke sien wat verborge is, sal jou
jare bymekaargehou. Hoewel sy afgesonder om daar te bid" beloon" (Matteus 6:6).
nie toe 'n Christen was nie, het sy (Lukas 5:16). As Christene maar in hierdie
geweet sy het al die hulp nodig "Jesus het... uitgegaan na die waarheid sal volhard, sal ons ons
wat sy maar kon kry om haar berg toe om te bid en die hele nag eie lewe en die gang van die
kinders groot te maak. Daarom deurgebring in gebed tot God" geskiedenis verander. Net so
het sy my en my broer elke (Lukas 6:12). Hy het selfs vir Sy belangrik soos gebed vir ons as
Sondag kerk toe gestuur, en dis dissipels die gelykenis vertel van individue is, is dit immers vir 'n
daar waar ek Jesus Christus leer die weduwee wat volhard het in hele volk. Een van my gunsteling
ken en Hom in my lewe ingenooi haar versoek om regshulp "...om Bybeltekste is 2 Kronieke 7:14:
het. duidelik te maak dat 'n mens altyd "En as My volk oor wie My Naam
Namate ek geleer het om te bid en moet aanhou bid sonder om uitgeroep is, berou toon en bid en
met die Here begin praat het, het moedeloos te word" (Lukas 18:1). na My wil vra en terugdraai van
ek van Sy liefde en omgee vir my Ek het al dikwels gewonder waar- hulle bose weë af, sal Ek luister uit
bewus geraak. om die Bybel so sterk klem op die hemel en hulle sonde vergewe
Hierdie klein dogtertjie het hoop gebed plaas, veral aangesien en hulle land laat herstel."
en vertroosting by Jesus gevind Jesus dit in Sy bergpredikasie Wanneer ek oor hierdie teks
te midde van die chaos van 'n duidelik gestel het dat "julle Vader nadink, skep ek nuwe moed. Oral
gesin wat besig was om uit- weet wat julle nodig het, nog oor die ganse Amerika ontstaan
mekaar te spat. Van toe af vertrou voordat julle dit van Hom vra" daar gebedsgroepe. Die volk se
ek op Hom. (Matteus 6:8). Toe ek dit aan my leiers vra openlik dat mense vir
Die baie antwoorde op gebede in man noem, was sy antwoord baie hulle moet bid. Trouens, vir die
my lewe het net my vertroue in die eenvoudig, dog diepsinnig: "Wel, eerste keer in meer as 'n eeu het
krag en belangrikheid daarvan God begeer tog 'n verhouding met lede van albei Huise onlangs in
bevestig. Gebed is nie net ons ons elkeen, en daar is mos nie 'n die Amerikaanse hoofstad by-
weg na Goddelike beskerming verhouding in 'n afluistery nie!" mekaargekom vir 'n tyd van
nie; dis ook 'n persoonlike en Die Here verlang inderdaad 'n gebed en versoening. Miskien is
intieme verhouding met God. Dis persoonlike tweerigtinggesprek God besig om in hierdie onstui-
waarom dit vir my 'n eer is om met my en ook met jou. Jy is Sy mige tyd in mense se harte te
betrokke te wees by die National kind. Hy wil hê jy moet Hom werk sodat hulle met 'n nuwe
Day of Prayer Task Force. Ek ag opsoek, Hom liefhê en elke dag soort openheid na Hom sal soek
dit 'n voorreg dat ek 'n klein tyd saam met Hom deurbring. En in gebed.
rolletjie kan speel om gelowiges wanneer jy dit doen, hoor Hy en - Verseker van Vrede in Onseker
op te roep tot gebed. reageer Hy. Jesus sê: "...As jy bid, Tye, Shirley Dobson, CUM, 2002