Page 6 - Good News October 2010 paper
P. 6

Vervolg van p. 1            jy  jou  lewe  aan  die  Here  oorgee,   so. Ons betree onbekende terrein   uitnemender  weg  om  die  Here  te
          vreugde  van  ware    vryheid  ken   word  'n  weg  vir  jou  gebaan  van   en word spoedig daaraan herinner    volg sonder  om te weet waarheen
          totdat ons verstaan dat ons nie 'n   waar  jy  op  daardie  oomblik  is  na   dat ons nie alleen oor die weg sal   jy op pad is as om te weet waarheen
          enkele tree sonder Sy hulp kan gee   waar jy veronderstel is om te wees,   kan kom nie. Wanneer ons Sy hand     jy op pad is en jy volg nie die Here
          nie.                                 en Hy plaas jou daarop.               neem, begin ons egter vlieg. God     nie!"  Is dit nie waar nie! Jy mag dalk
          Dit is egter ons wat die eerste tree   Dit is hoe wonderlik Sy krag is! As   wil  hê  dat  ons  ver  bo  die  beper-  die voorafgaande aanhaling 'n hele
          moet gee. As ons dit nie doen nie,   die  pad  waarop  jy  jou  bevind,    kings  van  ons  lewe  en  onsself   paar keer wil lees. Dit sal 'n groot
          sal ons nooit leer om met Hom te     kronkel, sal Hy dit reguit maak. As   sweef. Hy wil ons neem na plekke     vertroosting vir jou wees op daar-
          wandel nie. Straks is ons so bang    jy die verkeerde rigting inslaan, sal   waar ons nog nooit voorheen was    die  dae  wanneer  jy  wonder  of  jy
          om 'n verkeerde tree te gee dat ons   Hy jou laat omdraai. As jy tot stil-  nie en waarheen ons nie sonder Sy   hoegenaamd êrens    heen op pad is.
          hoegenaamd  geen  voet  wil  versit   stand gekom het, sal Hy jou weer     hulp sal kan gaan nie.               Moenie dat dit jou kwel nie, ons het
          nie. God het nie die water van die   aan die gang kry. As jy in 'n sirkel   Toe God Moses gebruik het om die    almal  al  so  gevoel.  Abraham  het
          Jordaan  vir  die  Israeliete  geskei   stap, sal Hy jou weer in die regte   Israeliete  uit  Egipte  te  lei,  moes   ook. So ook Moses en Noag. Al die
          voordat hulle hul voete in die water   rigting stuur sodat jy jou bestem-  hulle leer om vir elke tree op hulle   werklike  groot  Godvresende
          gesteek het nie (Josua 3:15-16). Dit   ming kan bereik. Die blote feit dat jy   reis  na  die  Beloofde  Land  op  die   mense  in  die  geskiedenis  het  so
          is omdat God altyd vereis dat ons    jouself  aan  Hom  oorgee,  sal  jou   Here te vertrou. Wanneer hulle dit   gevoel.  God  openbaar  selde  die
          die eerste tree gee. Om daardie tree   onmiddellik op die regte pad plaas   nie gedoen het nie, het hulle in die   besonderhede  van  waarheen  Hy
          te kan gee, moet ons na God opkyk,   en  jou  in  die  regte  rigting  laat   moeilikheid beland. Dit gebeur ook   jou neem, omdat Hy wil hê jy moet
          Sy hand neem en sê: "Lei my op die   beweeg.   Terwyl  jy  een  tree  op  'n   vandag met ons. God laat ons op 'n   tot  Hom  bid  en  na  Hom  luister
          pad  wat  U  vir  my  het,  Here.  Van   keer gee met jou hand in God s'n en   pad na 'n plek loop waar ons nog   terwyl Hy jou vandag, hierdie week,
          vandag af wil ek met U wandel. Ek    Hom toelaat om te lei, sal Hy jou     nooit  vantevore  was  nie,  en  ons   hierdie seisoen, hierdie jaar, en op
          gee  hierdie  tree  in  die  geloof  en   neem waarheen jy moet gaan.      dink  ons  misluk  as  ons  op  Hom   hierdie tydstip op jou pad lei.
          vertrou dat U my hier sal ontmoet.   Die oomblik toe ek daardie besluit    moet staat maak om daar te kom.      Ek  wil  graag  twee  woorde  van
          Laat  my  hart  dieselfde  as  U  hart   neem,  het  ek  gevoel  hoedat  'n   Ons  probeer  dit  alleen   bereik   advies  gee  wanneer  jy  hoor  dat
          klop."                               belangrike  koersverandering  omdat ons dink afhanklikheid is 'n           God vir jou sê dat jy in 'n sekere
          As  jy  eers  daardie   eerste  tree   plaasvind.  Ek  het  nie  geweet  in   teken  van  swakheid,  in  plaas   rigting moet gaan: Doen dit!  Om te
          gegee het, sal God jou wys watter    watter  rigting  ek  op  pad  was  nie,   daarvan  dat  ons  besef  dit  is  'n   weier om te wandel volgens God se
          ander treë jy moet gee. Hy sal jou   maar ek het 'n lig aan die einde van   teken van ons bereidheid om God     leiding, sal jou nêrens bring nie. Jy
          leer  hoe  om  in  die  lig  van  Sy   die  lang,  donker  tonnel  van  my   toe te laat om sterk te wees in ons.  sal wel êrens uitkom, maar as dit
         waarheid, openbaring en liefde te     lewe gesien en het daarheen begin     Wees bly as jy op 'n plek in jou lewe   nie is waar God jou wil seën nie, is
         wandel.  Jy  sal  maniere  ontdek     beweeg, weg van die lewe wat ek       is waar jy voel jy kan nie een tree   dit steeds nêrens  nie!
         waarop jy die dinge kan vermy wat     geken het. Weg van die goddelose      sonder die Here se hulp gee nie. Hy   Dit maak nie saak wat jou situasie
         jou skei van Hom en alles wat Hy      vriende,  die  vernietigende  ge-     het jou waar Hy wil hê jy moet wees.   op  die  oomblik  is,  of  waar  jy  jou
         jou bied. Jy sal leer hoe om vrees,   woontes,  die  selfverheerliking.     As jy wonder: 'Het ek iets verkeerd   bevind nie, God het 'n pad vol goeie
         terneergedruktheid,  kritiek,  een-   Weg  van  hopeloosheid,  terneer-     gedoen?'  is  die  antwoord  heel    dinge vir jou. Bly naby God en jy sal
         saamheid,  verlies,  onvergewens-     gedruktheid  en  sinloosheid.  Die    waarskynlik:  'Nee,  jy  het  iets  reg   dit vind. Sê, "Wys vir [my] watter
         gesindheid en teleurstelling agter    pad  was  nie  gelyk  nie  en  ek  het   gedoen.'  God  het  jou  op  hierdie   rigting [ek] moet gaan en wat [ek]
         te  laat.  Jy  sal  verstaan  wat  dit   dikwels gestruikel, nie omdat God   pad,  ongeag  hoe  steil  en  onbe-  moet doen" (Jeremia 42:3). Hy sal
         beteken om deur die donker tye in     my  gelos  het  nie,  maar  omdat  ek   gaanbaar  dit  op  hierdie  oomblik   dit doen en, as jy Sy leiding nou-
         jou  lewe  te  wandel  met  Sy  ver-  Hom gelos het. Wanneer ek agterna     lyk, omdat jy bereid is om Hom te    geset  volg,  sal  Hy  jou  nie  laat
         troostende  Teenwoordigheid  as       na Sy hand gereik het, was Hy egter   volg. Hy wil groot hoogtes deur jou   afdwaal  nie.  Met  elke  tree  sal  Hy
         jou enigste lig.                      altyd daar om my op te help en na     bereik wat slegs uit 'n lewe in die   meer  omtrent  Homself  openbaar.
         Ek weet hoe dit is om sonder Sy lig   die regte pad terug te bring.         geloof  kan  plaasvind.   Hy  wil  jou   "[Jy] sal agter jou 'n stem hoor sê:
         te wandel. In my tiener- en twintig-  Ek  wandel  nou  reeds  byna  dertig   onverdeelde  aandag  hê  omdat  jy   'Hier  is  die  pad,  loop  hierlangs'"
         erjare  het  ek  weens  dwelms,       jaar  met  die  Here.  Wanneer  ek    nie  op  jou  eie  hierdie  dinge  kan   (Jesaja 30:21).
         alkohol, okkultiese gebruike, Oos-    terugkyk,  besef  ek  dat  ek  toe  'n   doen nie. Dié pad is nie 'n straf nie;   Strek dus nou jou hand uit en neem
         terse  gelowe  en  ongesonde  ver-    ander  mens  was  en  'n  heeltemal   dit  is  'n  voorreg.  Dit  is  nie  'n   God se hand. Hy belowe dat Hy jou
         houdings, verward rondgeval in 'n     ander lewe gelei het. Ek weet ook     beperking nie, dit is 'n beloning!    nie in die steek sal laat nie!
         poging om 'n uitweg te vind uit die   dat ek nooit sal wil terugkeer na die   As jy vir 'n geruime tyd al met God
         emosionele  pyn  wat  ek  daagliks    ou  manier  waarop  dinge  toe  was   wandel  en  dit  voel  skielik  of  jou   Gebed:  God, ons Vader, ek wil nie 'n
         verduur het. Ek wou tot elke prys     nie.  Af  en  toe  gebeur  dit  dat  ek   lewe tot stilstand kom, moet jy nie   enkele  tree  gee  sonder  U  nie.  Ek
         lewe, maar het met elke besluit en    terugval  op  my  ou  gewoonte  om    skrik nie. God is heel waarskynlik   strek my hand uit en vra dat U my
         tree nader aan die dood beweeg. Ek    dinge  op  my  manier  te  wil  doen.   net besig om jou rigting aan te pas.   op U weg lei. Dankie dat dit nie saak
         het alles op die proef gestel, maar   Soms vergeet ek dat ek vir elke tree   Wanneer God jou in 'n ander rigting    maak waar ek op hierdie oomblik is
         niks  het  gewerk  nie  en  ek  het   op Hom moet vertrou.                  stuur,  wil  dit  nie  sê  dat  jy  op  die   nie,  selfs  al  het  ek  heeltemal  die
         wanhopig  geword.  Terwyl  ek  my     Pastoor  Jack  het  my  die  verhaal   verkeerde pad was nie. Dit beteken   pad byster geraak, maar dat U op
         selfmoord tot in die fynste beson-    vertel van 'n man wat vroegoggend     bloot dat iets verander moet word    hierdie oomblik wat ek my hand in
         derhede beplan het, het ek in my      gebid  het:  "Here,  ek  het  vandag   om jou in die rigting te stuur waar-  U hand lê, vir my 'n weg sal berei
         binneste geweet dat ek nie werklik    niks verkeerds gedoen nie. Ek het     heen  God  jou  nou  wil  neem.  Dit   van waar ek nou is na waar ek moet
         wou  sterf  nie.  Ek  kon  egter  nie   geen  foute  gemaak  nie,  geen     maak ook nie saak hoe jonk of hoe    wees. En dat U my daarlangs sal lei.
         langer met die pyn saamleef nie, en   verkeerde  woorde  gesê  of  enige    oud jy is nie. Solank jy asemhaal,   Dankie  dat  U  genade  vir  my  so
         daar was geen ander manier waar-      verkeerde  gedagte  gekoester  nie.   het  God  vir  jou  nuwe  weë  om  te   oorvloedig is.  Hou my op die pad
         op ek dit kon keer nie.               Sover het ek alles reg gedoen. Ek     volg  en  opwindende  dinge  om  te   wat U vir my berei het en neem my
         Toe 'n goeie vriendin my hopeloos-    gaan egter van nou af regtig van U    doen. Die beste ding om te doen, is   waar U wil hê ek moet gaan.
         heid sien en my aan haar predikant    afhanklik  wees,  Here,  want  ek     om op Sy leiding te vertrou en voort   "Wys my die pad wat ek moet loop,
         gaan voorstel, het ek oplaas gevind   staan op die punt om uit die bed te   te gaan. Dít is wat 'n wandel in die   want  my  hoop  is  op  U  gevestig"
         waarna  ek  altyd  gesoek  het.  Pas-  klim."                               geloof beteken.                      (Psalm 143:8). Ek weet dat ek koers
         toor  Jack  Hayford  het  my  daarop   Het ons nie almal al soms so gevoel   Abraham het in die geloof gewan-    verloor  wanneer  ek  die  wedloop
         gewys  dat  ek  na  liefde,  aanvaar-  nie? Dit is egter hoe God wil hê dat   del toe God hom uit alles wat vir   sonder U probeer aanpak. Ek ver-
         ding,  doelgerigtheid,  vervulling,   ons moet voel. Hy wil nie hê dat ons   hom  bekend  was,  gelei  het  na  'n   bind  my  dus  vandag  daartoe  om
         vrede en vreugde gesoek het en dat    net  as  allerlaaste  uitweg  op  Hom   plek waar hy nog nooit was nie. Hy   volgens U weg te wandel.
         daardie  dinge  net  op  een  plek    moet  vertrou  wanneer  ons  'n       het  geweet  God  het  hom  geroep   Dankie dat U my help om weer op te
         gevind  kon  word.  Toe  ek  bid,     mediese noodtoestand of 'n gelde-     van waar hy was, maar hy het nie     staan  en  voort  te  gaan  selfs
         "Jesus,  kom  in  my  hart.  Vergewe   like krisis beleef nie. Hy wil hê dat   geweet waarheen God hom sou lei   wanneer ek swak word en struikel.
         my  dat  ek  nie  volgens  U  weg     ons  vir  elke  asemteug  op  Hom     nie. Abraham se verhaal is een van   Al kan ek nie presies sien waar ek
         gewandel het nie en lei my op die     vertrou.  En anders as wat dit dalk   die beste voorbeelde in die Bybel    gaan nie, is ek daarvan oortuig dat
         weg  wat  U  vir  my  het,"  het  ek   mag  klink,  is  so  'n  lewe  glad  nie   met betrekking tot 'n wandel in die   U my in staat kan en wil stel om te
         geweet dat ek daardie plek gevind     versmorend nie. Dit is bevrydend!     geloof: ' ...Hy het weggetrek sonder   kom waar ek moet wees.
         het. Dit was aan Sy voete. Vir die    Om te leer om met God te wandel, is   om  te  weet  waar  hy  sou  uitkom'   Dankie, Here, dat U besig is om my
         eerste keer in my lewe het ek hoop    'n proses. En juis wanneer ons dink   (Hebreërs  11:8).  Hoe  dikwels  het   te leer om in algehele afhanklikheid
         gehad. Dit was die eerste en groot-   ons verstaan dit nou alles, lei God   ons nie al so gevoel nie? Ons trek   van U te wandel, want ek weet my
         ste tree op 'n reis wat my hele lewe   ons na 'n nuwe plek waar ons ou      weg omdat God ons lei, maar ons      grootste heil lê daarin!
         sou verander!                         gewoontes nie meer werk nie. Dit      weet nie waarheen ons op pad is      Uit:  Net  Genoeg  Lig  vir  my
         Dit maak nie saak hoe ver van God     mag selfs voel of ons van voor af     nie.                                 Volgende Tree, Stormie Omartian,
         jy afgedwaal het nie, maar wanneer    leer loop. In 'n sekere sin is dit ook   Pastoor Jack Hayford sê: "Dit is 'n   Struik Christelike Boeke, 1999.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9