Page 5 - Good News October 2018 paper
P. 5
hilip Bray het in Atlanta 'n lewe te begin, maar hy het gesê:
Straatbediening genaamd “Ek kan nie. Ek is my familie se
PSafehouse Outreach kaartjie uit die ghetto uit.”
gestig.
Vir weke het ek hom probeer
Hy skryf: “Op 'n dag het 'n klein bereik. Toe het die polisie een
seuntjie 'n handgebaar vir my dag sy verminkte liggaam in 'n
gewys - die soort wat manlike vullishouer gekry nadat een van
prostitute maak. Ek het die kar sy kliënte hom vermoor het.
p die ouderdom van 8 jaar voor my langs Sy spierwit
was ek ? volbloed-hoer Arabiese resiesperd gestaan het! gestop en vir hom gepreek, maar
Owat haar storie geken het. Die Man op Wie se voete ek klein- nie gedink dat hy verstaan nie.” In 'n Straatbediening het nie elke
Uhm, ek onthou nog die heel tyd gedans het: "I am the Lord of verhaal 'n gelukkige einde nie.
eerste werklike verkragting - die the dance and I still go on." Vir die Hy het egter gesê: “Ek doen maar Soms is die pyn, ellende en
helse eina, daai bang wat geen eerste keer (dink net die heel-heel net besigheid. Ek lewe hier in wanhoop net te veel.
Cabbagetown en my broer het
woorde ooit sal kan sê nie; die eerste keer) het ek geluk, liefde
afskuwelike doodgaan van my - so verskriklik baie liefde - en 'n my die besigheid geleer.” Dan voeg Philip by: “Maar, daar
menswees! Vir 26 jaar lank WAS Godopgelegde roeping in die is hoop! JESUS het vir die Billy
ek die dogter en minnares van die palm van my hande vasgehou. Ek het hom gevra: “Wat is jou Bobs van hierdie wêreld gesterf,
duiwel. LEWE! naam? Hoe oud is jy?” net soos Hy vir die Billy Grahams
gesterf het. Dit is die rede waar-
9 April 1997, die aand wat ek 180° Ek dien 'n God van wonders; en Hy het geantwoord: “Billy Bob, om ek daar buite in die strate
omgedraai het en vir elcheappo ek is 'n lewende, tasbare wonder- en ek is 8 jaar oud.” werk.”
werk van daardie God van getuie-
(dis hoe ek die duiwel noem) 'n
- kom ons sê maar - baie sarkas- nisse. Ek moes nie nou hier Geskok het ek gesê: “Jy het Jesus het gesê: “Net so wil julle
tiese memo gestuur het: Dit was gestaan het nie; ek moes dood seker nie baie kliënte nie.” Vader in die hemel nie hê dat één
lekker, maar dis nou klaar! Die gewees het, stapelgek! Ek was so van hierdie kleinstes verlore
Vaderskaptoetse het anders diep binne-in die volle mag van Hy het gesê: “Hoe jonger jy is, gaan nie.” Dit beteken dat JY
bewys. Ek is toe nie die dogter suiwer boosheid gevange gehou hoe meer geld maak jy. Ek maak geroepe is om jou gemaksone te
van elcheappo nie; ek is die dat dit menslik onmoontlik was tweehonderd dollar per keer. My verlaat en om na 'n wêreld wat
dogter van El Shaddai! om ooit weer daar uit te kom! En dertienjarige broer kry net twin- seer het, met die liefde van Jesus
as GOD mý daaruit kon verlos, tig dollar omdat hy vigs het.” uit te reik!
En ek het…binne-in die Arms dan is géén siel se vrymaking vir
gehardloop van die Man (Hy, die Hom onmoontlik nie, en ek Ek het by hom gepleit om my toe - Ingestuur deur Pastoor Danny
Messias van God) wat in my gees bedoel GÉÉN!!! te laat om hom te help om 'n nuwe Strydom, Sel: 079 407 1979.
"Wanneer jy weet dat jou lewe 'n lening is, kyk jy anders na jou goed:
geld, 'n huis, kar, werk en salaris. Dit moet beskou word vanuit die
perspektief dat jou lewe 'n lening is."
- Anoniem.
Prediker 2:24-25 "Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en
drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het
ingesien dat dit 'n gawe uit die Hand van God is. Wie kan eet, wie kan
geniet as Hy dit nie moontlik maak nie? "
Wanneer 'n mens vergeet dat jou lewe 'n lening is, dink jy dat die lewe
wat jy hier het, jou eie is. Dan begin jy met jou lewe maak wat jy wil. Dan
begin jy met jou goed maak wat jy wil.
Wanneer jy verstaan dat jou lewe 'n lening is, hou jy nie krampagtig
aan jou besittings vas nie. Jy weet dis alles net tydelik. Daarom deel jy
dit makliker met ander en geniet jy dit as deel van God se gawes aan
jou.
Gebed: Here, U gee aan my
die lewe met al sy gawes.
Laat ek nooit vergeet dat
alles wat ek het, ook my
lewe, slegs 'n lening is wat
U aan my gegee het nie.
Amen.
- Pitkos vir die Pad, Annes
Nel, CUM 2004. www.kremp.com