Page 9 - Good News September 2005 paper
P. 9
is seker een van die ysingwekkendste
gevoelens op aarde. Jy ry in jou motor - ’n
Doop snelweg, helder toestande vir
nagbestuur, opgewek - boeiende musiek sketter uit
al vier luidsprekers, al agt silinders stu jou voort.
Jy skep behae daarin.
Meteens in jou truspieël - die rooi lig flits daar!
Daardie vreesaanjaende, gebiedende rooi lig! Jy
kan nie die res van die patrolliemotor sien nie; jy
kan nog nie die verkeersman sien nie. Net die
gloeiende rooi lig, al die gesag van daardie rooi lig.
En jy weet jy’s vas. Man, jy’t 140 km gedoen, dalk
150. Jy was bloot net nie besig om kop te gebruik
nie.
Dit moker jou reg in die maag. Dis sowaar ’n fisieke
gevoel, ’n siek gevoel. Dit gaan jou dalk R500 of
meer uit die sak jaag. Daardie rooi lig in jou spieël
beteken uitgerekte hartseer.
Die verkeersman daag op. Hy’s baie hoflik, baie
professioneel. Hy bekyk jou rybewys en
registrasie. Die oomblikke rek terwyl jy bloot...
wag.
Dan kyk hy skielik na jou en sê: “Ek gaan u nie
hierdie keer ’n kaartjie gee nie. Maar ry asseblief
stadiger, reg so?” heerlikheid van God.”
Jy’s uit die verknorsing! Geen kaartjie! Geen Daar is geen uitsondering op daardie reël nie.
leviete wat jou voorgelees word nie. Geen straf of Kortom, ons is almal agter die stuur van daardie
assuransie-implikasies nie. Jy’s vergewe! motor op die snelweg, en die rooi lig skyn deur die
Wat jy daar beleef het, is genade. agtervenster. Ons staan skuldig. Dis die slegte
Kom ons staan ’n oomblik stil by die woord genade. nuus!
Wat is genade eintlik? Hoekom het hierdie Bybelse Dank die Here daar is ’n vers 24! Luister na die
begrip so ’n belangrike pilaar in die Christelike goeie nuus: “...en hulle word deur Sy genade
geloof geword? sonder verdienste geregverdig deur die verlossing
Daar is meer as een betekenis van die woord wat in Christus Jesus is.”
genade. Die een wat die wêreld verander is hierdie ‘n Mens kan nooit oor genade skryf sonder om ook
een: “Onverdiende Goddelike hulp aan die mens na Efésiërs 2:8, 9 te verwys nie: “Want uit genade is
gegee.” Die meeste Christelike predikers, soos ek julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself
ook, sê eenvoudig: “Genade is onverdiende guns.” nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie,
Om iets wonderliks van God te ontvang wat ons nie sodat niemand mag roem nie.”
verdien het nie! Paulus deel ons mee dat dit genade is wat ons red.
Verlossing - waarmee ons bedoel die hemel en God se genade, Sy onverdiende guns, het die mag
ewige lewe saam met Jesus en al God se kinders - om te red.
is iets wat ons nie verdien nie. Nie een bewoner van Verlossing is ’n gawe van God. Ons kan nie
hierdie planeet verdien om te lewe nie. Daar is nie daarvoor werk nie; dit nie koop nie; nie daarvoor
een lid van die menseras wat nie ’n doodsvonnis kwalifiseer nie; dit nie verdien nie! En definitief nie
oor sy of haar kop het nie. spog oor die feit dat ons dit het nie!
’n Dogtertjie word gevra wat genade is. “Oom,” sê Weet jy, as daardie verkeersman se flits in my oë
sy, “dit is om alles vir niks te kry.” Nie ’n slegte skyn en sy rooi lig deur my venster blits, is my
definisie nie. Ek sou selfs verder wou gaan: dit is beste reaksie om net “dankie” te sê. Dis nie ’n baie
iemand wat alles verdien wat sleg is, en alles verstandige tyd om groot te praat of die toeter te
ontvang wat goed is! Dit sou selfs nader aan die druk nie. ’n Bedeesde woord van dankie is werklik
waarheid wees. die enigste geskikte reaksie.
Romeine 3:23-24 bevat die mees klassieke slegte Dis ook waar met betrekking tot die Here. “Dankie,
nuus/goeie nuus uitspraak ooit. Vers 23 verklaar: Here, vir die gawe van U verstommende genade!”
“Almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die E Lonnie Melashenko
ondgeslinger deur ‘n geweldige storm, vra die wanhopige kaptein
van die Helen B Sterling die skip se radio-operateur om die
Rinternasionale noodsein uit te stuur. Honderde kilometers
daarvandaan hoor die Australiese oorlogskip, die HMS Melbourne, die
noodroep en verander koers teen volle spoed.
Die storm woed net al hoe erger. Die vragskip kan nou enige oomblik
sink. Die kaptein saai wanhopig uit: “Kan nie langer as nog ‘n uur uithou
nie! Vol water geloop! Golwe trek bo-oor ons! Ons kry die reddingsbote
gereed, maar dis onmoontlik om in hierdie see te oorleef! Vaarwel!” Die
Melbourne antwoord: “Hou goeie moed! Ons gaan julle definitief
bereik.”
En so gebeur dit ook! Net betyds daag die
Melbourne op en red elke matroos van die
sinkende skip.
Dikwels voel ons soos die kaptein van die
gedoemde boot. Die moeilikhede slaan oor ons
soos die golwe van die stormsee. Ons voel asof
ons nie langer kan uithou nie! Dit is dan wanneer
ons die sein hemelwaarts moet stuur: “Here,
help!” Die antwoord sal ons begeester: “Hou
goeie moed! Ek hoor en sal help!” - Oorgeneem