Page 8 - Good News September 2008 paper
P. 8

ie Bybel praat op 'n hele  Oop deure gaan op 'n sekere tyd  werk  en  dit  toe  gaan  wegsteek
                 paar  plekke  van  'n  deur  toe. As ons die pad kies wat met  het. Hy het nie die een of ander
          Dwat  finaal  toegemaak  is.  die  bordjie  'Môre'  aangedui  misdaad gepleeg of van die geld
          Op ander plekke word daar weer  word,  kom  ons  uit  by  die  gevat nie, maar hy wou nie die
          gepraat  van  'n  oop  deur  en  dit  bestemming 'Nooit'.                  kans  gebruik  nie.  Dit  was  sy
          verwys  na  geleenthede  wat  die  Gewoonlik  dink  ons  dat  die  sonde. Jak. 4:17 sê: "Onthou, as
          Here vir ons gee om te gebruik.      sondes  wat  ons  gedoen  het  'n mens weet wat die regte ding
          In Matt. 25 lees ons van tien jong  erger  is  as  die  sondes  van  is om te doen en jy doen dit nie,
          meisies  wat  vir  die  bruidegom  versuim, die dinge wat ons nie  dan het jy sonde gedoen."
          gewag  het.  Van  hulle  het  vyf  gedoen  het  nie.  Maar  geleent-       Versuim is 'n ernstige saak. As 'n
          vooraf  gedink  aan  alles  wat  hede wat nie gebruik word nie,  mens die kans om gered te word,
          nodig  sou  wees  en  hulle  het  loop uit op verlore geleenthede,  laat verbygaan, sal dit vir jou op
          hulle  daarop  voorberei.  Die  wanneer  die  deur  nie  weer  die ewige dood uitloop. "Hoe sal
          ander vyf was wel daar, maar nie  oopgemaak kan word nie.                  ons  dan  die  straf  vryspring  as
          behoorlik  voorberei  nie.  Toe  In  die  gelykenis  van  die  barm-       ons ons nie steur aan so 'n won-
          hulle olie vir hul lampe wou gaan  hartige  Samaritaan  was  die  derlike  verlossing  nie?"  (Heb.  Hy sal nie vir altyd staan en klop
          koop, was dit reeds te laat.         sonde  van  die  priester  en  die  2:3). As ons aanhou om 'n kans  nie.
          Vers  10  sê:  "Terwyl  hulle  weg  Leviet dat hulle niks gedoen het  nie te gebruik nie, sal die deur  As jy nog nie vir Christus in jou
          was om olie te gaan koop, het die  nie. Hulle het hul hart gevoelloos  finaal toegaan!                          hart  laat  inkom  het  om  jou
         bruidegom  gekom.  Die  vyf  gehou  en  'n  wye  draai  om  die  Die Bybel sê ons moet die besluit  Verlosser te wees nie, neem Hom
         meisies  wat  gereed  was,  het  beseerde  man  geloop  en  hom  neem om op Christus te vertrou  nou  aan.  As  Hy  reeds  jou
         saam met Hom ingegaan na die  net  so  laat  lê  totdat  die  terwyl dit nog dag is. God belowe  Verlosser is, gee nou aan Hom
         bruilofsete  toe,  en  die  deur  is  Samaritaan  hom  oor  die  man  geen geleenthede môre nie, net  die eer.
         gesluit" (DLB).                       ontferm het.                          vandag. Die enigste geleentheid  Talente wat nie gebruik word nie,
         'n Kans om iets te doen, duur nie  Ons sien ook so 'n versuim in die  waarvan  'n  mens  seker  kan  verloor  'n  mens  uiteindelik.
         vir  altyd  nie.  'n  Mens  kry  verhaal  van  die  ryk  man  en  wees, is nou. Vandag is die dag  Spiere wat nie gebruik word nie,
         dieselfde  gedagte  toe  Noag  en  Lasarus. Ons lees van geen mis-          van  verlossing.  Vandag  is  die  verswak. Water wat bly stilstaan,
         sy gesin in die ark ingegaan het.  daad  wat  die  man  gepleeg  het  kans om vir die Here iets te doen.         word  sleg.  Horlosies  wat  nie
         "Die Here het Self die deur van  nie. Maar sy sonde was dat hy    Jesus  sê:  "Luister,  Ek  staan  opgewen word nie, gaan staan.
         die  skip  toegesluit  toe  Noag-     nagelaat het om goed te doen. Sy  voor die deur en klop. As iemand  As 'n mens nie deur 'n oop deur
         hulle  binnekant  was"  (Gen.  versuim het hom die ewige lewe  hoor dat Ek hom roep en die deur  ingaan nie, sluit die deur uitein-
         7:16).  Nadat  die  Here  die  deur  gekos.                                 oopmaak, sal Ek inkom en saam  delik. Versuim kan jou die ewige
         gesluit  het,  kon  niemand  meer  In Luk. 19:20 lees ons van 'n man  met Hom eet en Hy sal ook saam  lewe kos!
         inkom nie.                            wat geld ontvang het om mee te  met My eet" (Openbaring 3:20).  Uit: Moody Monthly
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13