Page 12 - Good News September 2015 paper
P. 12

Continued from p. 2           and practices and it prescribes a     called to "go therefore and make     from  current  fashions  and  to
          darkened" (Romans 1:21).             worldview.                            disciples  of  all  the  nations…    recognise potential potholes and
          "Be very careful, then, how you      "See to it that no one takes you      teaching  them  to  observe  all     traps, we need to understand the
          live, not as unwise, but as wise,    captive  through  hollow  and  things  that  I  have  commanded            people,  events,  and  issues  that
          making the most of every oppor-      deceptive  philosophy  which  you" (Matthew 28:19-20).                     shaped  our  past  and  affect  our
          tunity, because the days are evil"   depends  upon  human  tradition                                            present.
          (Ephesians 5:15-16).                 and  the  basic  principles  of  this         10. IGNORANCE
                                               world  rather  than  on  Christ"                OF HISTORY                 History  illustrates  the  conse-
              8. SECULAR HUMANIST              (Colossians 2:8).                     Real history, told from a Biblical   quences of ideas and actions.
                     EDUCATION                                                       perspective,  is  an  enduring  "Now  these  things  became  our
          Anyone  who  believes  that  edu-               9. LACK OF                 treasure  of  the  Church  that  can   examples,  to  the  intent  that  we
          cation  can  be  neutral,  is  mis-        MISSIONARY VISION               teach  us  about  truth.  In  the    should not lust after all things, as
          taken. Ideas have consequences.      The main thing is to keep the main    Scriptures, we are commanded to      they  also  lusted,  now  all  these
          Actions  flow  from  thought  thing  the  main  thing.  The  Great         understand the times, so that we     things  happened  to  them  as
          patterns. Secular humanism is a      Commission  should  be  our  may  know  what  we  ought  to  do
                                                                                                                          examples and they are written for
          religion  which  deifies  and  supreme  ambition.  The  last  (1 Chronicles 12:32).                             our  admonition"  (1  Corinthians
          dethrones God. All education is      command of Christ should be our       We need to understand the events     10:6-11).
          inherently  religious,  because  it   first concern.                       and  issues  of  the  past  that  [Peter Hammond
          presents  a  certain  perspective    The  Church  is  called  'House  of   correspond  with  our  challenges    www.frontline.org.za
          and  selection  of  history,  values   Prayer'  for  all  nations.  We  are   today.  To  liberate  our  thinking   Joy! August 2015].










          "Ek  is  daarvan  oortuig  dat  die   die waarheid gepraat het toe Hy      Gebed: Here, so dikwels krimp ek     insien.  Help  my  om  te  verstaan
          lyding wat ons nou moet verduur,     gesê het: "In die wêreld sal julle    ineen  by  die  gedagte  aan  dood-  dat  doodgaan  'n  geboorte  is  en
          nie opweeg teen die heerlikheid      dit moeilik hê; maar hou moed: Ek     gaan, afskeid, en aan die verlies    dat  die  heerlikheid  wat  U  in  U
          wat God vir ons in die toekoms       het die wêreld klaar oorwin" (Joh.    van  die  góéie  dinge  van  hierdie   Woord aan ons beloof, anderkant
          sal laat aanbreek nie" (Romeine      16:33).                               aardse bestaan wat nou vir my so     die dood op U kinders wag.
          8:18).                               Op  die  oog  af  het  die  gelowige   heerlik is. Gee asseblief aan my    -  Beloftes  van  Reën  en  Dou,
          "Ek wil nie hê julle moet oud word   selfs  méér  moeilikhede  as  die     die  visie  om  die  heerlikheid  van   Maretha  Maartens,  Aktuapers,
          en  doodgaan  nie,"  sê  ons  wêreldling.  Benewens  die  die groot ontmoeting met U te kan                     1996.
          studentedogter.  Dis  Sondag-        gewone swaarkry van menswees,
          middag; ons eet nagereg en ons       verduur  gelowiges  ook  bespot-
          gesels 'n hond uit 'n bos.           ting, vervolging en diskriminasie;
          Al is almal om die tafel belydende   van  gelowiges  word  selfver-
          Christene,  krimp  almal  se  harte   saking en 'n lewe van toewyding
          ineen by die gedagte aan afskeid     en afsondering van die praktyke
          en  skeiding.  Ons  wil  nie  hê  dat   van  die  wêreld  verwag.  Die
          hierdie goeie tye moet verbygaan     gelowige  is  'n  vreemdeling  en
          nie. Ons wil nie later, op 'n ander   bywoner in die wêreld.
          Sondagmiddag,  teen  leë  stoele     Wanneer ons oë oor ons dierbare
          vaskyk nie.                          gesinslede gaan, vergeet ons van
          Niemand  het  ooit  gesê  dat  die lyding en die verdrukking wat
          doodgaan  maklik,  doodnormaal       op die dag van ons dood beëindig
          en lekker is nie.                    word.  Ons  vergeet  van  stryd  en
          Doodgaan  is  só  'n  ontsettende    vernedering.  Eers  wanneer  ons
          gebeurtenis  dat  Jesus  voor  Sy    besef dat ons nie kans sien om tot
          kruisiging en dood gepleit het dat   in alle ewigheid met die geweldige
          die  beker  tog  by  Hom  moes       krag van ons ou natuur, met die
          verbygaan.                           aanslae  van  die  Satan  self,  met
          Nee,  doodgaan  is  nie  die  nor-   die hunkering na bevryding saam
          maalste gebeurtenis in ons lewe      te  leef  nie,  verstaan  ons  die
          nie.                                 genade  van  'n  kortstondige
          Maar  die  lewe  waaraan  ons  so    aardse lewe wat vir die kind van
          krampagtig  vashou,  is  ook  nie    God uitloop op die onbeskryflike
          altyd  lekker,  genadig,  soet  en   heerlikheid  wat  daar  in  die
          lieflik nie. Die kind van God vind   Teenwoordigheid van God op ons
          met skok uit dat Jesus inderdaad     wag.
   7   8   9   10   11   12   13