Page 2 - Good News September 2016 paper
P. 2
ierdie woorde staan opgeteken in Johannes Jare gelede was daar 'n pastoor (A B du Plessis), wat
11:35. Dit is die kortste vers in die Bybel, maar ernstig in 'n motorongeluk beseer is waarin sy vrou
Hterselfdertyd ook een van die kragtigste. gesterf het. Terwyl hy in pyn en droefheid oor sy vrou
verkeer het en dit vir hom baie ondraaglik geword
Dit was die tyd toe Lasarus gesterf het. Lasarus en het, het die Here hom met híérdie woorde van
sy twee susters was Jesus se persoonlike vriende. Jeremia getroos: “So sê die HERE: Bedwing jou
Hy sou dikwels met Sy twaalf dissipels by hulle stem van geween en jou oë van trane; want daar is
tuisgaan. Hy sou daar eet, slaap en bloot net maar loon vir jou arbeid, spreek die HERE...” En die Here
kuier soos 'n mens by goeie vriende doen. het hom na hierdie tragedie magtiglik gebruik!
Met Lasarus se afsterwe het Jesus aan Sy dissipels So was daar talle Bybelkarakters wat by God
gesê: “Lasarus, ons vriend, slaap; maar Ek gaan om vertroosting gevind het en daarna in groter toe-
hom wakker te maak” (Joh. 11:11). Toe antwoord wyding aan die Here geleef het. Toe Naomi uit 'n
hulle: “Here, as hy slaap, sal hy gesond word” (Joh. vreemde land terugkeer nadat sy haar man en twee
11:12). Dit is tóé dat Jesus ronduit sê: “Lasarus is seuns verloor het, het sy by haar twee skoondogters
dood” (Joh. 11:14). Nadat Jesus te hore gekom het aangedring om om te draai na hulle vaderland. Daar
waar hulle hom neergelê het, sê die Woord: “Jesus was 'n groot geween.
het geween.”
Dan kom die aangrypende antwoord van Rut:
In hierdie kort sinnetjie vind ons die volkome “Moenie by my aandring dat ek u moet verlaat om
mensheid van Jesus. Hy was mens soos u en ek. agter u om te draai nie; want waar u gaan, sal ek
Daarin lê egter ook opgesluit die egtheid van Sy gaan; en waar u vertoef, sal ek vertoef; u volk is my
hartseer en medelye. Hy kon saamvoel en troos in volk, en u God is my God. Waar u sterwe, sal ek
tye van groot verlies en smart, want HY het begrip sterwe en daar begrawe word! Mag die HERE so aan
daarvoor gehad. my doen en so daaraan toedoen - net die dood sal
skeiding maak tussen my en u” (Rut. 1:16-1:17). En
Dit is wat Hy steeds doen. In ons grootste ellende en uiteindelik is die Here Jesus gebore uit die nageslag
smart is Hy daar vir elkeen wat na Hom toe wil keer. van die Moabitiese vrou, Rut!
Die Liederedigter kon sê (heel moontlik uit
ondervinding): “Tears are a language God under- In jou diepste smart is God daar om ook vir jóú te
stands.” 'n Ander een kon byvoeg: “He washed my troos. Hy verstaan jou trane. Hetsy of dit trane van
eyes with tears that I might see, the broken heart I berou is, of dit trane van groot droefheid is, en of dit
have was good for me.” trane van oorgawe en toewyding aan God is. Hy wíl
jou help en ondersteun!
Dikwels lees ons in die Bybel van mense se trane wat
hulle gestort het in tye van nood, droefheid en smart. Job sê in sy ellende: “My gesig het rooi geword van
Met Jesus se geboorte het koning Herodes beveel geween, en oor my ooglede is daar 'n dood-
dat al die seuntjies van twee jaar en jonger dood- skaduwee...” (Job 16:16). En wat was God se
gemaak moes word. Toe is vervul wat deur Jeremia, uiteinde met hom? Hy het 'n dubbele seën van God
die profeet, gespreek is toe hy gesê het: “'n Stem is ontvang!
in Rama gehoor: rouklag en geween en groot
gekerm; Ragel beween haar kinders en wil nie Jesus het vir Sy dissipels en die skare gesê: “Salig is
vertroos word nie, omdat hulle daar nie meer is nie” julle wat nou honger het, want julle sal versadig
(Matt. 2:17-18). word. Salig is julle wat nou ween, want julle sal lag”
(Luk. 6:21). En in Openbaring 21:4 staan geskrywe:
Hierdie profesie staan opgeteken in Jeremia 31:15. “En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar
Wat 'n groot droefheid en smart het al dié moeders in sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en
Israel getref! Maar die trooswoorde van die HERE geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want
staan opgeteken in Jeremia 31:16: “So sê die HERE: die eerste dinge het verbygegaan.”
Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane;
want daar is loon vir jou arbeid, spreek die HERE; en Kom, laat ons na Jesus keer, want Hy verstaan elke
hulle sal uit die land van die vyand terugkom.” hart se droefheid en kan volmaak troos bied vir
Natuurlik was dit ook 'n dubbele profesie vir Israel: elkeen wat troos nodig het. Onthou, Hy het Self ook
“... hulle sal uit die land van die vyand terugkom.” Dit geween!
het tot vervulling gekom ná die ballingskap waaroor
Jeremia geprofeteer het. © Dr. J J Venter