Page 7 - Good News April 2009 paper
P. 7

IE SLAG VAN WATERLOO  skare  wat  ’n  oomblik  tevore  VERSLAAN  DIE
                 het uitgeloop op ’n dawe-     moedeloos  was.  Nou  kon  hulle  DOOD!
          Drende  oorwinning  vir  die  die  volle  boodskap  lees:  “Ek  was  dood  en
          hertog  van  Wellington.  Die  WELLINGTON  VERSLAAN  kyk,  Ek  leef  tot  in
          vermetele  klein  Fransman  wat  NAPOLEON!                                 a l l e   e w i g h e i d .
          Europa  platgetrap  het  en  blyk-   Net  meer  as  tweeduisend  jaar  Amen.  En  Ek  het
          baar  alles  kon  regkry,  was  gelede  het  die  newels  van  die sleutels van die
          eindelik verslaan. Napoleon was  wanhoop  ’n  klein  groepie  gelo-        doderyk en van die
          op sy knieë. Dit was die grootste  wiges  omhul  waar  hulle  staan  dood.”
          gebeurtenis in dekades.              aan die voet van ’n houtkruis. Al  (Openbaring 1:18).
          Londen  moes  die  goeie  tyding  hulle  verwagting  en  hoop  was  En omdat Christus
          kry! Maar in daardie dae, voor die  van  hulle  Leier  wat  nou  daar  leef  kan  ons  ook
          koms  van  telekommunikasie,  hang  tussen  hemel  en  aarde.  LEEF!
          was  die  enigste  manier  om  die  Hulle  het  gehoop  dat  Hy  Sy
          berig deur te gee deur middel van  Koninkryk  sou  oprig  en  op  die
          fakkels.                             troon van Dawid sou sit. Dan sou
          In  spanning  het  die  mense  van  die  heerskappy  van  sonde  en
          Engeland die horison dopgehou  smart  beëindig  wees.  Die
          vir die woorde wat oorwinning of  Koninkryk  van  God  sou  ingelui
          neerlaag  sou  beteken.  Wat  hou  word!  Maar  dit  het  op  teleur-
         die  toekoms  vir  hulle  in?  Toe  stelling uitgeloop.
         skielik is die spanning verbreek.  Toe hulle daardie Vrydagmiddag
         Die  tyding  flits  in  letters  van  opkyk na die kruis en hul Meester
         vuur: Wellington verslaan...          wat daar hang, kon hulle net een
         Op  daardie  dramatiese  oomblik  troostelose boodskap in die Iug
         dryf mistigheid tussen die opge-      lees: JESUS VERSLAAN...
         wonde  skare  en  die  seine.  Hul  Nou is dit Sondagoggend. Hulle
         moed het gesink. Hoop het plek  staan sprakeloos by die leë graf.
         gemaak  vir  wanhoop.  Kon  dit  Hulle  hoor  die  stem  van  die
         waar  wees?  Londen  het  stil  hemelse boodskapper. “Hy is nie
         geword van teleurstelling.            hier nie... Hy het opgestaan!”
         Maar  dit  het  net  ’n  oomblik  Skielik was die newels weg. Die
         geduur.  Die  mis  het  verdwyn  boodskap het in hul siele weer-
         soos  ’n  gordyn  wat  oopgetrek  klink.  Dit  vind  ook  nou  nog
         word. ’n Oorverdowende triomf-        weerklank  in  óns  harte:  JESUS
         kreet het opgegaan van daardie  VERSLAAN  SATAN!  JESUS
   2   3   4   5   6   7   8   9