Page 2 - Good News April 2012 paper
P. 2

anaf die vroegste jare was     wêreld (kosmos) wat Hom nie  kan      Om die Gees te ontvang, beteken
                dit  die  kenmerk  van  die    ontvang  nie.  Die  wêreld  of  dat die wêreld, of die ongelowige
          VKerk  van  Jesus  Christus          'kosmos' in hierdie verband   kan     individu wat lid is van die wêreld,
          dat  die  Heilige  Gees  'n  promi-  dus  slegs  dui  op  die  sondige     hom  moet  oorgee  aan  Christus.
          nente plek gevul het in die lewe     mensdom.                              Dán kan hy ook die Gees ontvang
          van  elke  individu  asook  korpo-   Die rede hoekom die wêreld Hom        en  ervaar.  Die  weiering  om
          ratief in die Kerk as geheel.        nie kan ontvang nie, is omdat dit     afstand te doen van sy natuur het
          Reeds  in  die  eerste  algemene     in  vyandskap  met  God  staan        tot gevolg dat die wêreld Hom nie
          vergadering  van  die  gelowiges     (Rom. 8:7; Jak. 4:4; 1 Joh. 2:15-     kan ontvang nie.
          het hulle tot die slotsom gekom:     17).  Ons  hoor  dikwels  ydele  uit-  Twee koninkryke staan dus teen-
          "…die  Heilige  Gees  en  ons  het   sprake, ydele grappe en lastering     oor mekaar: Die Koninkryk   van
          besluit…"  (Hand.  15:28).  Let  op   oor God en Jesus Christus. Dan       Christus   teenoor   die koninkryk
          die  orde:  "Die  Heilige  Gees  en   weet ons: diesulkes ken Hom nie,     van  die  wêreld.  Slegs  'n  harts-
          ons…" As die Kerk maar altyd kan     en  kan  Hom  nie  ontvang  terwyl    verandering  maak  van  die
          voortbou hierop vir al sy besluite!   hulle in vyandskap met God is nie.   "wêreldling" 'n "Christusling" wat
          Jesus  het  immers  die  Trooster    Jesus  het  immers  gesê:  "…elke     die  Heilige  Gees  (Trooster)  kan
          (Paraklētos)  belowe  (Joh.  14-16)   boom  word  geken  aan  sy  eie      ken. Hierdie  hartsverandering  is
          en gestuur (Hand. 2).                vrugte…" (Luk. 6:44). Die feit dat    slegs  moontlik deur die werk van
          Dit is die uitsluitlike voorrreg van   die wêreld die Gees van die  waar-  die  Heilige  Gees.  Hy  is  aktief
          die gelowiges om deur die Heilige    heid nie kan ontvang nie,  beteken    besig in die wêreld  (Joh. 16:9-11).
          Gees bewoon te word. Hy is die       geensins dat die ongelowige nie       Die vraag is: Aan watter koninkryk
          Trooster, "die Gees van die waar-    'n gelowige kan word nie. Dit dui     behoort  jy?  Is  dit  aan  die
          heid.  Die  w?reld  kan  Hom  nie    eerder op die  kontras  tussen die    Koninkryk van Christus en staan
          ontvang nie, omdat hulle Hom nie     gelowige en die ongelowige. Die       jy onder leiding en beheer van die
          sien en Hom nie ken nie. Maar julle   rede waarom die wêreld Hom nie       Heilige Gees? Of behoort jy aan
          ken Hom, omdat Hy by julle bly en    kan ontvang nie, word in vers 17      die koninkryk van die wêreld?
          in julle sal wees" (Joh. 14:17).     gegee: "...omdat dit Hom nie sien     Waarom gee jy jou nie nou oor aan
          Daar is dus mense in ons same-       en  Hom  nie  ken  nie..."  en  die   Jesus Christus nie? Hy roep jou
          lewing  wat  die  Heilige  Gees  in   teenstelling:  "...maar  julle  ken   tot volle oorgawe. Kom tot inkeer
          hulle  het,  asook  mense  wat  die   Hom omdat Hy by julle bly en in      en vra Jesus om in jou hart te kom
          Heilige Gees nie in hulle het nie.   julle sal wees."                      woon deur die Heilige Gees. Dan
         Die mense wat Hom nie het nie,        Voordat die wêreld nie sy natuur      sal jy ook met reg "kind van God"
         word  deur  Jesus  "die  w?reld"  (van  vyandskap  met  God)  prys-         genoem  kan  word.  Joh.  1:12
         (Grieks = kosmos) genoem.             gee nie, kan hy die Trooster (die     verklaar:  "Maar  almal  wat  Hom
         Die begrip 'kosmos' word in ver-      Heilige Gees) nie ontvang nie. Die    aangeneem het, aan hulle het Hy
         skillende betekenisskakerings in      individu  in  die  wêreld  is  onder-  mag gegee om kinders van God te
         die  Nuwe  Testament  gebruik.  In    hewig aan geestelike  magte  wat   word,  aan  hulle  wat  in  sy  Naam
         Joh.  14:17  handel  dit  oor  die    die  groep  beheers.  As  hy  sou     glo…" Mag HY ons help om waar-
         gelowiges wat die Parakleet kan       wegbreek,  is  hy  'n  verstoteling.   lik kinders van God te wees!
         ontvang  in  teenstelling  met  die   Hy word  ontwortel.                   © Dr. JJ Venter











               esus is die Prins van Vrede, en Sy    situasies  verander  in  ‘n     met  ons  is.  ‘n  Gebedslewe  wat
               vrede oorspoel ons lewe wanneer       hemelse  perspektief.  Ons      deur intieme oomblikke met God
          Jons al ons sorge, kommer en angs          bestee  soveel  tyd  om  ons    gekoester  en  gekweek  is,  berei
          in  gebed  na  Hom  toe  bring.  Hy  is  by   omstandighede  te  probeer   ons voor vir enige krisis of ramp,
          magte  om  enige  probleem  te  hanteer    verander  wanneer  dit  dik-    groot  of  klein,  wat  oor  ons  pad
          wat oor ons pad kom, en meer nog, Hy is    wels  noodsaakliker  is  dat    kom. En dan sal ons deur die lewe
          by magte om ons bekommerde gemoed          ons ons eie hart verander.      gaan sonder dat die dinge van die
          te stil sodat ons perpektief op angsvolle   Daar  is  al  gesê  dat  gebed   lewe  ons  kwel,  seker  van  die
                                                     nie  soseer  die  situasie  kalmte wat Hy skenk.
                                                     verander  nie,  maar  eerder    -  Gebede  en  oordenkings,
                                                     die  een  wat  bid.  En  deur   Christian Art Gifts, 2003.
                                                     gebed gee God ons die krag
                                                     wat  ons  nodig  het  om  te
                                                     hanteer  wat  oor  ons  pad
                                                     kom. Wat dan die nodigste
                                                     is,  is  die  krag  en  die  ver-
                                                     troosting  van  die  Here  en
                                                     Sy  vrede  wat  ons  hart  en
                                                     verstand bewaar.
                                                     Daar is ander situasies wat
                                                     ons tussentrede, of een of
                                                     ander  aksie,  vereis.  Maar
                                                     voor  ons  trompop  in  ‘n
                                                     situasie  inloop  en  dit
                                                     sodoende vererger vanweë
                                                     ons  gebrekkige  begrip,
                                                     moet ons eers bid en God
                                                     om  wysheid  en  insig  vra.
                                                     Wanneer ons dan ‘n duide-
                                                     like  begrip  van  die  beste
                                                     plan van aksie het, sal ons
                                                     met vertroue en moed kan
                                                     optree in die wete dat God
   1   2   3   4   5   6   7