Page 4 - Good News April 2012 paper
P. 4

oe 'n jong vrou eendag by      die klipharde eier voel.              van krisisse en word kragteloos.     geurige koppie koffie wees...
                haar ma huil en moedeloos      Daarna  skink  sy  vir  haar  'n  Ander lyk oënskynlik nog net die-        Vra  God  om  jou  situasie  te
          Thaar  lewe  beskryf  asof  sy       heerlike, geurige koppie koffie en    selfde van buite, maar binnekant     verander.  Hy  sal  die  krisis  of
          net  wil  handdoek  ingooi,  neem    sê: “Elkeen van die drie produkte     is hulle kliphard.                   moeilikheid  NAMENS  jou  han-
          haar  ma  haar  sonder  'n  woord    het  dieselfde  krisis  deurstaan  -   Sal dit nie wonderlik wees as ons   teer...
          kombuis toe. Daar neem sy drie       "KOKENDE  WATER"  -  maar  soos die koffiebone kan reageer                 -  Oorgeneem
          kastrolle en vul elkeen met water.   elkeen  het  verskillend  daarop      nie? Mag elkeen se lewe soos 'n
          In die eerste een plaas sy 'n paar   gereageer.
          wortels,  in  die  tweede  'n  paar   Die wortels is hard en onverbid-
          eiers  en  in  die  derde  gemaalde   delik die water in, maar het swak
          koffiebone.                          en  sag  daaruit  gekom.  Die  eier
          Toe plaas sy dit op die stoof en     was broos en sag. Die dun dop het
          laat  dit  kook...  Twintig  minute   die  vloeibare  inhoud  beskerm,
          later  skakel  sy  die  plate  af.  Sy   maar  die  kookwater  het  die
          haal die wortels uit en plaas dit in   binnekant verhard. Die gemaalde
          'n  bakkie,  toe  die  eiers,  en  koffiebone het uniek gereageer. In
          laastens  skink  sy  die  heerlike   plaas  daarvan  dat  dit  verander
          geurige koffie in 'n fles.           het, het dit die kookwater waarin
          Sy    vra  haar  dogter:  "Wat  sien   dit was, verander!”
          jy?"                                 "Soos  watter  een  is  jy?"  vra  sy
          "Wortels,  eiers  en  koffie,"  ant-  haar  dogter.  As  krisisse  en  pyn
          woord haar dogter.                   aan jou deur klop, hoe reageer jy?
          Die  ma  laat  haar  toe  aan  die   Soos die eiers, die wortels of die
          wortels voel. Dit was sag gekook.    koffiebone?"
          Sy dop die eier af en laat haar aan   Baie mense swig onder die druk
   1   2   3   4   5   6   7   8   9