Page 2 - Good News April 2015 paper
P. 2

n Jesus se doodsaanvaarding        (Joh 19:26). Daarop sê Hy vir die     En toe Hy dit gesê het, blaas Hy
            (wat in Getsémané plaasgevind      dissipel: “Dáár is jou moeder!”  En   die  laaste  asem  uit  (Luk.  23:46).
          Ihet),  sien  ons  hoe  Hy  in  'n   van daardie uur af het die dissipel   En só sterf die Seun van God vir
          intieme verhouding met die Vader     haar  in  sy  huis  geneem  (Joh.     die  sonde  van  die  ganse
          staan.  Kort  vantevore  bid  Hy:    19:27).                               mensdom... “sodat elkeen wat in
          “Vader  (Grieks  =  Pater),  die  uur   Hierdie  is  'n  afskeidsboodskap   Hom  glo,  nie  verlore  mag  gaan
          het  gekom;  verheerlik  u  Seun,    aan  Jesus  se  moeder  en  Sy        nie, maar die ewige lewe kan hê”
          sodat  u  Seun  U  ook  kan  geliefde dissipel. Hy tref in liefde          (Joh. 3:16).
          verheerlik...”  (Joh.  17:1).  Hy  het   voorsorg  vir  Sy  moeder  voordat
          ook vroeër Sy dissipels geleer om    Hy sterf.                             Hy het die dood ingegaan sodat
          te bid: “Onse Vader...” (Matt. 6:9).                                       ons  die  ewige  lewe  kan  verkry!
          Die  woord  “Vader”  dui  op  'n     4. En die negende uur het Jesus       “Voorwaar,  voorwaar  Ek  sê  vir
          intieme, noue verhouding tussen      met  'n  groot  stem  uitgeroep  en   julle, wie my woord hoor en Hom
          'n  kind  en  sy  vader.  Die  ver-  gesê:  “Eloï,  Eloï,  lamma  glo  wat  My  gestuur  het,  het  die
          heerliking  waarvoor  Hy  bid,  sabagtáni?”        wat,  as  dit  vertaal   ewige  lewe  en  kom  nie  in  die
          beteken  nie  dat  die  kruis  Sy    word, beteken: My God, my God,        oordeel nie, maar het oorgegaan
          verheerliking  is  nie.  Dit  is  slegs   waarom  het  U  My  verlaat?  uit  die  dood  (thanatos)  in  die
         die deurgang na Sy verheerliking.     (Markus 15:34).                       lewe” (Joh. 5:24).
                                               Duisternis het vir drie ure (vanaf    “Ons weet dat ons oorgegaan het
         In  Filippense  2:7-9  lees  ons  dat   12 - 3 nm.) op die aarde toegesak.   uit die dood (thanatos) in die lewe
         Jesus  in  die  gestalte  van  God    Só afgryslik was die dood wat Hy      omdat  ons  die  broeders  liefhet.
         was,  maar  Hy  “het  Homself  moes  sterf  dat  God  in  Sy  Hy wat sy broeder nie liefhet nie,
         ontledig deur die gestalte van 'n     heiligheid  Sy  gesig  van  Jesus     bly in die dood”
         dienskneg aan te neem en aan die      weggedraai het.                       (1 Joh. 3:14).      OOP op
         mense  gelyk  geword;  en  in  Die  woord  “Dood”  (Grieks  =                                     1 Mei
         gedaante gevind as 'n mens, het       Thanatos)  beteken  “skeiding”.       Laat ons Jesus
         Hy  Homself  verneder  deur  Die  intieme  verhouding  met  Sy              opnuut dank en        vanaf
         gehoorsaam te word tot die dood       Vader  is  verbreek  vanweë  die      onsself opnuut
         toe,  ja,  die  dood  van  die  kruis.   sonde wat Hy op Homself geneem     aan Hom toewy         08:00
         Daarom  het  God  Hom  ook  het.  Die  liggaamlike  pyn  wat  Hy            uit  waardering          tot
         uitermate  verhoog  en  Hom  'n       moes  verduur,  was  verskriklik,     vir  die  onuit-
         naam  gegee  wat  bo  elke  naam      maar  die  skeiding  van  God  was    spreeklike prys       13:00
         is…”                                  die ergste lyding van alles...        wat  Hy  vir  ons
                                               Jesus  het  hierdie  letterlike
         Kom  ons  ondersoek  Jesus  se  7     skeiding  van  God  die  Vader
         kruiswoorde. Met elk van hierdie    tydelik beleef, sodat óns nooit van
         kruiswoorde betree Hy die dood:       Hom geskei hoef te wees nie! Hy
                                               het LEWE vir ons bewerkstellig!
         1.  En  Jesus  sê:  “Vader,  vergeef
         hulle,  want  hulle  weet  nie  wat   5.  Hierna,  omdat  Hy  geweet  het
         hulle  doen  nie.”   (Luk.  23:34).   dat alles al volbring was - sodat
         Hierdie  woorde  verwys  na  die      die  Skrif  vervul  sou  word  -  het
         Romeine  sowel  as  die  Jode  wat    Jesus gesê: “Ek het dors!”    (Joh.
         saamgewerk  het  om  Hom  te  19:28). Hierdie  is  woorde  van  'n

         kruisig.  Hy  hou  niks  teen  hulle   sterwende  op  die  kruis,  maar  in
         nie; inteendeel, Hy het ook húlle     Jesus  se  geval  het  dit  óók
         skuld op die kruis gedra.             geestelike  betekenis:  Hy  het  'n
                                               ewige dors gehad dat alle mense
         2.  En  Jesus  antwoord  hom:  tot redding sou kom!
         “Voorwaar Ek sê vir jou, vandag
         sal jy saam met My in die Paradys     6. En toe Jesus die asyn geneem
         wees.”  (Luk. 23:43). Dit sê Jesus    het, sê Hy: “Dit is volbring!”  En Hy
         vir die rower wat saam met Hom        het  sy  hoof  gebuig  en  die  gees
         gekruisig is. Dit volg op die rower   gegee (Joh. 19:30).
         se  woorde:  “Dink  aan  my,  Here,   Die Griekse woord vir “volbring”
         wanneer U in u koninkryk kom.”        is  tetelestai,  wat  beteken  “dit  is
         Daar is selfs ruimte vir sterwen-     afgehandel,  dit  is  voltooi,”  die
         des om na Jesus te keer. Ook vir      volmaakte prys is vir eens en vir
         hulle  het  Jesus  die  dood  inge-   altyd betaal! Daar kan niks meer
         gaan.  Dit  is  nooit  te  laat  om  na   bygevoeg word nie. Dit is eenmaal
         Hom te roep nie!                      in  die  menslike  geskiedenis
                                               volmaak volbring!
         3. En toe Jesus sy moeder sien en
         die dissipel wat Hy liefgehad het,    7. En Jesus het met 'n groot stem
         by  haar  staan,  sê  Hy  vir  sy     uitgeroep  en  gesê:  “Vader,  in  u
         moeder: “Vrou, dáár is u seun!”       hande  gee  Ek  my  gees  oor!”
   1   2   3   4   5   6   7