Page 7 - Good News April 2015 paper
P. 7

Van waar hy tussen sy vriende sit,   Hy is in die tronk. Ek wonder of u    wees, selfs teenoor die ander sol-   man. “Net soos ek.”
          kyk die soldaat agterdogtig na die   my kan help om hom te kry.”           date, maar die vreemdeling staan     Die  soldate  spring  almal  op
          verwaarloosde  man  wat  vasbe-      Saturus, 'n frisgeboude wag aan       sy man. “My vriend is nie 'n mis-    behalwe  die  een  wat  die  man
          rade  aangestap  kom.  Nadat  die    die  soldaat  se  linkerkant,  staan   dadiger nie, Meneer. En as u my     eerste  raakgesien  het.  “Weet  jy
          vreemdeling rondgekyk het, rus       op. “Uitvaagsel! As hy in die tronk   moet  arresteer  voordat  u  my  na   dat  ons  jou  hiervoor  kan  dood-
          sy oë op die soldaat en baan hy sy   is,  is  hy  'n  krimineel.  As  jy  sy   hom  toe  neem,  dan  moet  dit  so   maak?” vra een van die soldate.
          weg na hulle tafel toe. Die soldaat   vriend is, is jy tien teen een ook 'n   wees. Ek is gereed om te gaan.”   Die soldaat wat bly sit het, sit sy
          kyk weg in die hoop dat die man      skurk.  Loop  eerder  voordat  ons    Saturus staar die man aan, “As hy    hand  op  die  ander  een  se  arm.
          sal verbyloop.                       jou  arresteer  en  saam  met  jou    nie 'n krimineel is nie, wat soek hy   “Ons wil nie moeilikheid hê nie,”
          “Verskoon  my,  menere,”  sê  die    vriend opsluit.”                      in die tronk?”                       sê hy. “Sê my, wat is jou vriend se
          man. “Ek is op soek na 'n vriend.    Saturus  kan  nogal  intimiderend     “Hy is 'n Christen,” antwoord die              Vervolg op p. 9
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12